Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aandvari Ocean View

Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 23 Sep 2024 tot 30 Nov 2024.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean View A302, Coral-weg, Blouberg, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R690 R621 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Aandvari Ocean View is op Blouberg se pragtige strandfront geleë. Dit is 'n gerieflike ateljeewoonstel wat perfek geskik is vir wittebroodverblyf, spesiale wegbreekplekke, luukse sakeverblyf of vir 'n lekker seevakansie.

Die woonstel is geskik vir 'n maksimum van 2 gaste. Die woonstel beskik oor 'n koningingrootte-bed met 100% luukse perkallinne. Ander geriewe in die kamer sluit 'n volledig toegeruste kombuis en 'n TV met Openview HD-kanale in. 'n Kabelverbinding word voorsien vir gaste wat hul eie DStv-dekodeerder en -slimkaart wil saambring.

Daar is veilige parkeerplek binne die perseel. Toegang is via etiket-beheerde veiligheidshek.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Dvd
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 52 resensies vir Aandvari Ocean View
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Marco Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 175

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Ocean View A302, Coral-weg, Blouberg, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Aandvari Ocean View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R690
R690 R621
per nag (plek vir 2)
Vanaf R690
R690 R621
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean View A302, Coral-weg, Blouberg, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkwZWM1MDVkLTEwZjktNGNhYi1iZTZkLWZiZGY1MTNhYmM2OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R690 nouVanaf R621 per nag (plek vir 2) 52 5 1 5 A302 Ocean View Coral Rd 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.818275802546 18.475468754769

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang