Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aandvari Zeezicht

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Marco Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 175

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 45 resensies vir Aandvari Zeezicht
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Ulande D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ulande D

Betse view.

Was baie lekker. Die view was uit die boonste boekke. Kon nie vir 'n better view gevra het nie. Plek was netjies en skoon. Kort net 'n bietjie kleur teen die muur, maar anderins baie mooi plek. Goeie gasvryheid.

Aandvari Zeezicht se terugvoer

Hi Ulandé, bly julle het dit geniet. Ons sien uit daarna om julle weer te sien

Aandvari Zeezicht
Natalie H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie H

Stunning, calming, relaxing.

The stay was amazing, the only downside is that there wasn't free WiFi. Having teenagers who are on their phones in the evenings, this did cost quite a bit. But otherwise all good!

Aandvari Zeezicht se terugvoer

Hi Natalie, we're happy to hear that you enjoyed your stay and we look forward to seeing you again.

Aandvari Zeezicht
Marilize S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilize S

Fantastiese plek!

Het 'n baie lekker vakansie hier gehad! Blyplek is skoon en netjies en sal definitief in die toekoms weer teruggaan. Baie naby aan restaurante en winkels.

Aandvari Zeezicht se terugvoer

Hi Marilize, bly julle het dit geniet en ons hoop om julle weer te sien.

Aandvari Zeezicht
Elmien L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmien L

Awesome and beyond.

Neat, clean, and tidy - and not to mention the warm hospitality from the hosts.

Aandvari Zeezicht se terugvoer

Hi Elmien, glad you enjoyed your stay! We hope to see you again soon

Aandvari Zeezicht
Jeanine R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanine R

Lekker uitrus met pragtige uitsig!

Baie lekker plekkie, skoon, netjies, sentraal geleë, puik verblyf wat ek vir elkeen sal aanbeveel!

Aandvari Zeezicht se terugvoer

Dankie Jeanine, hoop julle kom kuier weer

Aandvari Zeezicht
Elna D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna D

Waarde vir geld.

Fantasmagories gewees.

Aandvari Zeezicht se terugvoer

Hi Elna, ek is so bly om te hoor dat julle lekker gebly het en ek hoop om julle weer te sien.

Aandvari Zeezicht
Burger V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Burger V

Peaceful and carefree stay.

The hosts were friendly at arrival and showed us around. When the TV broke, they brought a replacement while they got the other one fixed. They kept us up to date with the load-shedding schedule, and even have rechargeable lights in the flat.

Aandvari Zeezicht se terugvoer

Hi Burger, we are so glad to know that you enjoyed your stay and we hope to see you again

Aandvari Zeezicht
Jacqueline G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline G

Goed geleë. Uitstekende uitsig.

Eienaar was baie behulpsaam en vriendelik. Netjiese plek met mooiste see-uitsig. Naby aan winkels en restaurante.

Aandvari Zeezicht se terugvoer

Dankie Jacqueline, bly om te hoor dat julle lekker gebly het.

Aandvari Zeezicht
Michelle G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle G

Mooiste see-uitsig.

Ons kan die plek vir enige iemand sterk aanbeveel. Daar was alles en meer wat mens nodig kry, met die mooiste see- en Tafelberg-uitsig. Ons wou nie huis toe gaan nie en sal definitief weer die plek besoek. Dit is baie gerieflik, veilig en loopafstand van restaurante, kuierplekke en winkels. Marco en Gavin het ons met ope arms ontvang, baie deeglik verduidelik waar alles is en hoe alles werk. Hul het ons dadelik tuis en welkom laat voel.

Aandvari Zeezicht se terugvoer

Hi Michelle, bly om dit te hoor en ons sien uit daarna om julle weer te sien.

Aandvari Zeezicht
Sam H - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sam H

Baie gerieflik.

Die eienaars was vriendelik en hulpvaardig. Die woonstel is goed geleë. Daar is reeds fibre in die woonstel. Dit sal help as hulle dit koppel. Omtrent R10 per dag ekstra.

Aandvari Zeezicht se terugvoer

Hi Sam, bly om te hoor dat julle het die woonstel geniet en hopenlik sien ons julle weer.

Aandvari Zeezicht
Albert M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert M

Baie lekker kuier.

Goeie ligging en loopafstand van winkels en restaurante.

Aandvari Zeezicht se terugvoer

Hi Albert, ons is bly om te hier dat julle lekker gekuier het.

Aandvari Zeezicht
Magda C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Magda C

Was heerlik, net baie koud, sal verhitting aanbeveel.

Gasvry en baie vriendlik.

Aandvari Zeezicht se terugvoer

Dankie Magda

Aandvari Zeezicht
Santie C - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santie C

Onvergeetlike mooi uitsig op Tafelberg en see, geen hindernisse.

Die woonstel is baie mooi skoon en gerieflik geleë. Eienaars is gasvry en laat mens voel jy is by jou eie huis.

Aandvari Zeezicht se terugvoer

Hi Santie, ek is bly om te hoor dat julle lekker gekuier het.

Aandvari Zeezicht
Cornel P - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornel P

Asemrowend.

Ongelooflike see-uitsig en 'n pragtige woonstel. Ons is met ope arms ontvang en was elke dag op hoogte gebring van die beurtkrag. Sal die plek aanbeveel vir enige iemand.

Aandvari Zeezicht se terugvoer

Hi Cornel, bly om te hoor dat julle lekker gekuier het en ons hoop om julle weer te sien.

Aandvari Zeezicht
Catherine K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catherine K

Stil, lekker, gerieflik.

Ons het heerlik gekuier, Marco en Gavin was amazing en het ons vreeslik gehelp. Die woonstel is loopafstand van alles af en die uitsig is asemrowend. Kan nie wag om weer te gaan nie! Highly recommended!

Aandvari Zeezicht se terugvoer

Hi Catherine, ek is bly julle het lekker gekuier en ons sien uit daarna.

Aandvari Zeezicht
Odette E - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Odette E

Wonderlike verblyf met die mooiste uitsig.

Die woonstel was baie netjies en goed toegerus. Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Dit is veilig met toesluit motorhuis. Sal beslis weer daar bly.

Aandvari Zeezicht se terugvoer

Bly om te hoor dat julle lekker gekuier het.

Aandvari Zeezicht
Helena D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Helena D

Ruim en netjies, met pragtige uitsig!

Ons het ons verblyf geniet. Die woonstel is baie sentraal, naby sentrums en restourante. Baie gerieflik.

Aandvari Zeezicht se terugvoer

Hi Helena, ek is baie bly om te hoor dat julle die verblyf geniet het.

Aandvari Zeezicht
Willem C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem C

Vriendelike ontvangs en 'n pragtige uitsig.

Ons sal beslis die plek aanbeveel.

Aandvari Zeezicht se terugvoer

Dankie Willem en ons is bly dat jy daarvan gehou het.

Aandvari Zeezicht
Martin N - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin N

Just wow.

This is a single flat in the building Seaview on Beach Boulevard. The owner is extremely professional and welcomes you personally to the apartment. There are two bedrooms, of which the main bedroom has a sea view. The second bedroom has two single beds. The bathroom has a single tub and toilet, but the bath can double as a shower. An fully furnished open plan kitchen caters for all your self-catering needs. The living area as a four seater table and stylish sofas and the whole apartment as gloss finished ceramic tiles, giving it a touch of class. Soon there will be fiber going live in the area. I can definitely recommend this unit, as it has astonishing views of Table Mountain and you see the sunset over Robben Island. Accessible on the first floor via a mere two flights of stairs with a single car garage in the parking lot, makes it the perfect choice for small families. Would I visit again? Yes yes yes. Conveniently close to beach. Neat and stylish. The view. Self-catering needs met. Child friendly. Cleaning aids stocked. Complimentary coffee. Quality of bedding/beds. DStv and 42” TV. There are so many reasons for giving this apartment/domicile a 5 star rating, just go and experience it for yourself!

Aandvari Zeezicht se terugvoer

Hi Martin, thanks for the kind words and I'm really happy to hear that you enjoyed your stay.

Aandvari Zeezicht
Inge C - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inge C

Skoon en netjies en goed geleë.

Plek netjies en skoon. Mooiste uitsigte en sal beslis weer kom.

Aandvari Zeezicht se terugvoer

Hi Edith, bly om te hoor dat jy lekker gekuier het en ons sien uit na die volgende kuier.

Aandvari Zeezicht
Jason S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jason S

Baie mooi en pragtige uitsig.

Perfekte ligging en uitsig. Die eienaars was baie vriendelik en behulpsaam. Die enigste ding wat dit beter sou maak is WiFi.

Aandvari Zeezicht se terugvoer

Hi Jason, ek is bly julle het dit geniet.

Aandvari Zeezicht
Daleen E - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen E

Kort verblyf, maar het dit baie skoon, netjies en veilig ervaar.

Marco en Gavin is baie gaaf en vriendelik. Sal beslis die plek aanbeveel.

Aandvari Zeezicht se terugvoer

Dankie Daleen - ons hoop jy kom kuier weer :)

Aandvari Zeezicht
Talita M - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talita M

Uitstekende verblyf in 'n perfekte ligging.

Ons het heerlik gebly by Aandvari Zeezicht. Alles het aan ons behoeftes voldoen, vanaf die duidelike aanwysings, vriendelike ontvangs, pragtige skoon woonstel, tot die perfekte ligging en uitsig. Aandvari Zeezicht is sentraal geleë, gerieflik naby aan restaurante en die strand, en ook binne maklike bereik van besienswaardighede en interessante plekke om te besoek, soos wynlandgoedere en die Waterfront. Ek kan die verblyf met graagte aanbeveel en sal verseker in die toekoms weer daarvan gebruik wil maak.

Aandvari Zeezicht se terugvoer

Hi Talita, ek is bly om te hoor dat jy dit geniet het en ons sien uit na die volgende kuier.

Aandvari Zeezicht
Ria H - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ria H

Dit was voldoende aan die doel waarvoor ons gegaan het.

Dalk 'n voorstel vir vandag sy tye: gratis WiFi en opgedateerde DStv.

Aandvari Zeezicht se terugvoer

Hi Marlene, Dankie vir die terugvoering.

Aandvari Zeezicht
Marleen S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marleen S

Puik ligging vir 'n vakansie in die Kaap.

Aandvari Zeezicht is geleë in 'n puik ligging wanneer jy Kaap besoek vir vakansie. Dis sentraal van al die besienswaardighede soos Kirstenbosch Botaniese Tuin, Kaappunt, Simonstown, Melkbosstrand, winkelsentrums, restaurante en 'n fantastiese Italiaanse koffiewinkel 350 m vanaf verblyf met die lekkerste gebak en koffie. Jy het 'n wonderlike uitsig op Tafelberg elke dag wanneer jy die gordyne ooptrek. Die strand is oorkant die pad. Jy het ook 'n pragtige uitsig van die see elke dag en kan sonsondergang geniet oor die see. Die woonstel is op die eerste vloer van die gebou. Die gebou het trappe en hysbak. Pragtige woonstel gebou en stil. Skoon en netjies binne woonstel. Puik beddens, DStv met sekere kanale, mikrogolf. Marco was behulpsaam regdeur ons bespreking, gedurende ons verblyf en na ons uitgeklok het. Baie dankie vir die puik kliëntediens. Verblyf was fantasties.

Aandvari Zeezicht se terugvoer

Hi Marleen, dis altyd lekker om te weet dat besoekers van die woonstel hou en baie dankie vir die positiewe terugvoering. Hopenlik sien ons julle weer.

Aandvari Zeezicht
Lize F - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize F

Pynlik skoon en netjes, voldoende toegerus.

Eienaars vriendelik en behulpsaam. Uitsig en ligging onverbeterlik.

Aandvari Zeezicht se terugvoer

Hi Lize, bly om te hoor dat julle van die woonstel gehou het.

Aandvari Zeezicht
Jaco D - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco D

Fantastiese ligging en uitsig.

Wonderlike ontvangs van Marco en Gavin, eenheid is perfek geleë en silwerskoon. Baie dankie vir julle mooi plekkie en ons sien julle beslis weer.

H M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
H M

Verblyf was uitstekend.

Ons is baie vriendelik ontvang. Die woonstel was baie skoon en netjies. Die uitsig onverbeterlik. Van ons bespreking tot by die terugbetaling van deposito het Marco met ons gekommunikeer. Ons het tot 'n detailed roete ontvang om by Aandvari te kom. Aandvari kan vir seker aanbeveel word en gaan ons gesin elke keer in die Kaap by Aandvari tuis gaan.

Lance A - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lance A

Excellent customer service, from the start to the end.

Very impressive welcome and exit by Marco and Gavin. Well equipped.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Uitstekende kliëntediens van begin tot einde.

Baie beïndruk met die verwelkoming en vrek deur Marco and Gavin. Goed toegerus.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Wilma S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma S

Dit was heerlik!

Die eienaars was fantasies en het ons so welkom laat voel. Die plekkie is baie gerieflik ingerig, skoon, netjies en ons elke oomblik veilig gevoel. Stunning uitsig van ons pragtige ou Tafelberg. Baie dankie! Julle sien ons beslis weer!

Farhana V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Farhana V

Amazing.

The place was absolutely amazing, my family loved it.

Johannie B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannie B

Fantastiese uitsig en puik woonstel!

Wat 'n belewenis! Pragtig, minimalisties, silwerskoon en 'n hemelse uitsig! Met 2 uiters vriendelike en behulpsame gashere! Sal beslis weer gaan en mense daarheen aanbeveel!

Juan-pierre R - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan-pierre R

Wonderlike, netjiese woonstel met alle nodige geriewe.

Ons het baie lekker gebly by Aandvari Zeezicht. Die woonstel is baie netjies en 'n ongelooflike uitsig op die see.

Ben D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben D

Netjiese, bekostigbare akkommodasie vir n gesin in 'n goeie sentrale ligging naby restaurante en winkels.

Vanaf die bespreking, betaling en kry van die sleutels was 'n aangename ervaring. Marco was op tyd met die sleutel en daar was selfs koffie en melk in die eenheid, iets wat mens min kry. Die eenheid was skoon en netjies en 'n plesier om in te bly. Ons was baie hartseer om die sleutels te oorhandig na ons aangename verblyf. Selfs die terugbetaling van die sleuteldeposito was vinnig, ons het nie eers nodig gehad om Marco te kontak nie. Hy het ons gekontak en die deposito was dadelik terugbetaal. Ons sal weer hier bly en beveel die eenheid aan met die grootste vrymoedigheid.

Willem V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem V

Die woonstel is baie netjies en goed geleë met 'n pragtige uitsig oor Kaapstad en die see.

Met ons aankoms is ons hartlik verwelkom deur Marco. Die woonstel is baie goed geleë en binne loopafstand van winkels, restaurante en die strand. Die woonstel het 'n pragtige see-uitsig en uitsig oor Kaapstad. Die woonstelkompleks is toegerus met 'n swembad en braaigeriewe vir 'n lekker ontspanningstyd saam met die gesin.

Jennifer K - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jennifer K

Comfortable accommodation with an amazing view.

Greeting was friendly and everything was explained clearly. The apartment is clean and comfortable with the necessary requirements. The view is stunning from the lounge and main bedroom.

Martin W - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin W

Ongelooflike uitsig.

Baie mooi skoon en netjiese eenheid met maklike toegang tot die strand en naby aan restaurante. En die uitsig is asemrowend, sal nooit moeg raak vir die uitsig op Tafelberg nie.

Marion V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marion V

Clean and comfortable apartment with an amazing view.

Marco and Gavin gave us a very warm welcome. The apartment was neat and clean, stunning view from the apartment.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Skoon en gerieflike woonstel met 'n pragtige uitsig.

Marco en Gavin het ons vriendelik verwelkom. Die woonstel was netjies en skoon, pragtige uitsig van die woonstel af.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Sarna K - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarna K

Ons verblyf was fantasties!

Die woonstel is pragtig, skoon en gerieflik. Die uitsig is asemrowend!

Len R - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Len R

Dit was 'n aangename ervaring.

Die ontvangs was vriendelik en hulpvaardig. Die woonstel was netjies en skoon. Ons sal beslis weer gaan.

Marianne N - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marianne N

Ons het ontsettend lekker gebly, die uitsig en ligging is fantasties en die woonstel ruim.

Die woonstel is naby aan winkels, resturante en so naby aan die strand en see, dat dit 'n absolute plesier was met ons 2 jarige seuntjie. Die woonstel is ruim en netjies en daardie uitsig is 'n wenner!

Ds Deon B - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ds Deon B

Heerlik!

Ons sal beslis weer van hierdie fassiliteit gebruik maak!

Sunelle V - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunelle V

Heerlik, sal definitief weer terugkom.

Die woonstel is baie netjies, skoon en ruim. Mooiste uitsig oor die see en Tafelberg. Baie vriendelik ontvang en ons het baie lekker gekuier. Sal definitief weer terugkom.

Mahlogonolo M - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mahlogonolo M

I like Aandvari Zeericht as it's a self-catering apartment and along the beach. The tenants at the apartment are also friendly people.

Our welcoming at Aandvari Zeezicht was very nice and Marco (our host) waited for us at the apartment and give us an orientation of the apartment and the surrounding area. It was really a kind gesture as we were new in that area of Bloubergstrand. Of course is not the first time I visited Cape Town in specific the suburb I visited for the first time. I will obviously visit again in future for a holiday.

Jo N - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo N

Mooi area. Goeie beddens.

Alles was sommer net reg gewees. Daar's geen klagtes nie. Ons het heerlik gebly.

Vanaf R975
R975 R878
per nag (plek vir 4)
Vanaf R975
R975 R878
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zeezicht, Beach Boulevard 30, Blouberg, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb084c9941e2873925680fdb0d083391dfdb7093f23b78e9761bbfffecd634d6a744957c292fdc623da6a418729fac327d139?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R975 nouVanaf R878 per nag (plek vir 4) 45 5 1 5 Zeezicht 30 Beach Boulevard 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -33.818224549377 18.474774062633

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang