Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aandvari Zeezicht

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Ulande D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Betse view. Was baie lekker. Die view was uit die boonste boekke. Kon nie vir 'n better view gevra het nie. Plek was netjies en skoon. Kort net 'n bietjie kleur teen die muur, maar anderins baie mooi plek. Goeie gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marco
Aandvari Zeezicht
Hi Ulandé, bly julle het dit geniet. Ons sien uit daarna om julle weer te sien

Natalie H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Stunning, calming, relaxing. The stay was amazing, the only downside is that there wasn't free WiFi. Having teenagers who are on their phones in the evenings, this did cost quite a bit. But otherwise all good!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marco
Aandvari Zeezicht
Hi Natalie, we're happy to hear that you enjoyed your stay and we look forward to seeing you again.

Marilize S
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Fantastiese plek! Het 'n baie lekker vakansie hier gehad! Blyplek is skoon en netjies en sal definitief in die toekoms weer teruggaan. Baie naby aan restaurante en winkels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marco
Aandvari Zeezicht
Hi Marilize, bly julle het dit geniet en ons hoop om julle weer te sien.

Elmien L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Awesome and beyond. Neat, clean, and tidy - and not to mention the warm hospitality from the hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marco
Aandvari Zeezicht
Hi Elmien, glad you enjoyed your stay! We hope to see you again soon

Jeanine R
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Lekker uitrus met pragtige uitsig! Baie lekker plekkie, skoon, netjies, sentraal geleë, puik verblyf wat ek vir elkeen sal aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marco
Aandvari Zeezicht
Dankie Jeanine, hoop julle kom kuier weer

Elna D
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Waarde vir geld. Fantasmagories gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marco
Aandvari Zeezicht
Hi Elna, ek is so bly om te hoor dat julle lekker gebly het en ek hoop om julle weer te sien.

Burger V
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Peaceful and carefree stay. The hosts were friendly at arrival and showed us around. When the TV broke, they brought a replacement while they got the other one fixed. They kept us up to date with the load-shedding schedule, and even have rechargeable lights in the flat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marco
Aandvari Zeezicht
Hi Burger, we are so glad to know that you enjoyed your stay and we hope to see you again

Jacqueline G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Goed geleë. Uitstekende uitsig. Eienaar was baie behulpsaam en vriendelik. Netjiese plek met mooiste see-uitsig. Naby aan winkels en restaurante.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marco
Aandvari Zeezicht
Dankie Jacqueline, bly om te hoor dat julle lekker gebly het.

Michelle G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Mooiste see-uitsig. Ons kan die plek vir enige iemand sterk aanbeveel. Daar was alles en meer wat mens nodig kry, met die mooiste see- en Tafelberg-uitsig. Ons wou nie huis toe gaan nie en sal definitief weer die plek besoek. Dit is baie gerieflik, veilig en loopafstand van restaurante, kuierplekke en winkels. Marco en Gavin het ons met ope arms ontvang, baie deeglik verduidelik waar alles is en hoe alles werk. Hul het ons dadelik tuis en welkom laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marco
Aandvari Zeezicht
Hi Michelle, bly om dit te hoor en ons sien uit daarna om julle weer te sien.

Sam H
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2023

Baie gerieflik. Die eienaars was vriendelik en hulpvaardig. Die woonstel is goed geleë. Daar is reeds fibre in die woonstel. Dit sal help as hulle dit koppel. Omtrent R10 per dag ekstra.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marco
Aandvari Zeezicht
Hi Sam, bly om te hoor dat julle het die woonstel geniet en hopenlik sien ons julle weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Marco Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 177

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zeezicht, Beach Boulevard 30, Blouberg, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb084c9941e2873925680fdb0d083391dfdb7093f23b78e9761bbfffecd634d6a744957c292fdc623da6a418729fac327d139?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 45 5 1 5 Zeezicht 30 Beach Boulevard 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -33.818224549377 18.474774062633

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang