Aangrensende Binneland
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Seduan-plaas, Modderrivier, 8700, Noord-Kaap
- Vanaf R1 570 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Aangrensende Binneland is 'n selfsorg-eenheid op 'n plaas langs die Rietrivier. Dié plaas is in die Noord-Kaap, sowat 3,6 km buite Modderrivier en sowat 40 km van Kimberley af.
Dié eenheid beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die kamer het 'n dubbel- en enkelbed, en daar is 3 enkelbeddens in die sitarea.
Die kombuis het 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, tweeplaatstoof, lugbraaier, eetgerei, breekware en 'n ontbythoekie. Die sitarea het lugversorging, rusbank en 3 enkelbeddens.
Die eenheid lei na 'n stoep met 'n ingeboude braai en 'n uitsig oor die Rietrivier. Daar is ook 2 dubbel-kayakke op versoek. Die verblyf het ook 'n omsetter wat die ligte tydens beurtkrag aanhou.
Trekpleisters in die omgewing sluit Magersfontein Memorial Gholflandgoed, Mokala Nasionale Park en Kimberley Diamantbrouery in.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Leefarea
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Adriaan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Seduan-plaas, Modderrivier, 8700, Noord-Kaap
- Gaste dink Aangrensende Binneland het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Seduan-plaas, Modderrivier, 8700, Noord-Kaap