Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aanhouwen Cottages

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 93 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Rosemary O
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

A pleasant, comfortable stay. I had a very pleasant stay. I was on a course in Grabouw. The cottages were within easy travelling distance from the venue. Some nights I came back late but always felt very safe. Thank you for a lovely stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annemarie
Aanhouwen Cottages
Thank you. You are always welcome.

Arie O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Perfect location in Elgin Valley feels remote from everything which is great. Lovely cottage with stunning views of the lake and surroundings. Peregrine farmstall/restaurant only 5 km away on N2 for amenities if needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annemarie
Aanhouwen Cottages
Always welcome.

Chante N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Rustig still lekker. Ja, ek het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chante N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Rustigheid, veilig en baie lekker. Ek het dit baie geniet. Sal definitief weer kom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Celeste L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Absolutely perfect. Stay was amazing. Relaxing, peaceful and just what we needed. Would love to have taken my doggie kids for walks through the orchids and mountains.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joran M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Lekker. Baie lekker, lekker, lekker, lekker, lekker, lekker, lekker, lekker, lekker, lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petrie H
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Al ons verwagtinge oortref. Baie lekker. Ons het net gesukkel met die warm water. Die gasbottel was omgeruil met 'n vol een, maar die water het steeds kort-kort koud geword. So, ons moes terwyl ons stort, eers uitklim, die wasbakkraan eers oopmaak, dan die stortkraan oopmaak en wag dat die water warm word. Verder het ons baie lekker gebly. Als baie mooi en netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roger J
1 nag Saam met vriende
4.6
Jun 2024

Very rustic and basic but comfortable for what we were looking for. All good. No issues at all.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Annemarie
Aanhouwen Cottages
Thank you, Roger. I'm glad you enjoyed your stay.

Marié V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2024

Lekker rustige naweek met die mooiste uitsig! Die huisie het redelik alles wat mens nodig het. 'n Rasper en eierspaan kan dalk voorsien word in die kombuis. Ons het lekker gekuier, net die weer het nie saamgespeel nie, so 'n binnebraai area sou lekker gewees het.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jaco S
1 nag Besigheidsreis
3.0
Mei 2024

Way over charged en onder standard vir R500 n nag in my opinion. Unfortunately not. Plek asook beddegoed het gestink na muf a. g. v die waterskade in die mure, die geyser is of kookend warm of ys koud so kon nie stort gebruik nie. In my opinion is dit nie R500 n nag werd nie.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0
Annemarie
Aanhouwen Cottages
Dankie vir die positiewe terugvoering.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Annemarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 93

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Viljoenshoop-pad, Elgin, 7180, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ5MzJiNTI5LWYxMDEtNGM4ZS05OWIxLTU3Yjg3MDM4NmQ5YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 93 5 1 5 Viljoenshoop Road Elgin 7180 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.2029590468 19.033839949952

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang