Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aant Dorpseind

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 127 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Janine B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Heerlike kuier. Gerieflike en silwerskoon kamer met sy eie braai en mooi uitsig en veilige parkering binne die eiendom. Gasheer en gasvrou is lieflike, warm en vriendelike mense en het seker gemaak ons het alles wat ons nodig het. Maskam, hulle Labrador, het ons net so welkom laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Isabel
Aant Dorpseind
Hi, Janine. Baie dankie vir die terugvoer, ons waardeer dit. Julle (Girls) is baie oulik en is enige tyd welkom. Mooi bly. Groete, Nic, Isabel en Maskam.

Ben K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Baie lekker gebly. Baie dankie vir die gasvryheid en ondersteuning. Ons het baie lekker gebly en kan julle verblyf vir enige persoon aanbeveel. Skoon en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Isabel
Aant Dorpseind
Hi Ben, many thanks for your kind review. It was a pleasure and is appreciated that you stayed at Aan't Dorpseind B&B with us. Kind regards, Isabel & Nic

Sylvia R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Heerlik gebly, dankie. Dit was 'n heerlike verblyf, eenhede baie goed toegerus, en die gasheer was baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Isabel
Aant Dorpseind
Dear Sylvia, many thanks for your kind review. It is most appreciated. It was a great pleasure having you and your friends stay with us, and you are always most welcome. Regards, Nic

Pierre D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Rustige stil area. Mooi uitsig op die Maskam. Baie goed toegeruste blyplek. Netjies. Waarde vir geld. Stil. Uitstekende gasheer en vrou. Selfs elektriese komberse op beddens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Isabel
Aant Dorpseind
Hi Pierre, Many thanks for your kind review. It was a pleasure and is appreciated that you stayed at Aan't Dorpseind B&B with us. Kind regards, Isabel & Nic

Martie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Heerlik. Baie lekker blyplek. Baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Ervarings geniet en eienaars is puik gashere. Gerieflik, goeie ligging en uiters netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Isabel
Aant Dorpseind
Baie dankie vir julle ook, Chris. Julle is altyd baie welkom. Groete, Isabel & Nic

Marius L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Wonderlik. Baie lekker gebly en sal weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shane V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Rustig, en aangename gasheer. Ons het baie lekker gebly nadat ons goed ontvang is. Die slaapplek was uitstekend. Die ligging van die verblyf, uit die dorp uit gee 'n rustige gemoedsrus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Isabel
Aant Dorpseind
Baie dankie Shane. Julle is altyd welkom. Groete, Isabel

Wian V
1 nag
5.0
Mrt 2024

Mooi, netjiese plek met vriendelike eienaars. Baie mooi, skoon en gemaklike plek. Sal definitief weer daar tuisgaan. Was baie vriendelik ontvang deur die gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Isabel
Aant Dorpseind
Middag Wian. Baie dankie, u is altyd welkom. Mooi bly. Groete, Nic

Eduard K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Lekker gebly. Die plek was skoon en ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Isabel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 127

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 65, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9f3f391e8437c9eea5e2d1cec5e21aadb2a34b0e92a61ae5047b1d8c6e59c272d4d84724d54063c70f51fe48685eeacea611?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 127 5 1 5 65 Church Street Vanrhynsdorp 8170 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -31.608820941361 18.750700950623

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang