Aant Dorpseind
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Isabel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 127
Op LekkeSlaap 12 jaar
Opsomming van Resensie
Janine B - Sep 2024
Algehele gradering
Heerlike kuier.
Aant Dorpseind se terugvoer
Hi, Janine. Baie dankie vir die terugvoer, ons waardeer dit.
Julle (Girls) is baie oulik en is enige tyd welkom.
Mooi bly.
Groete,
Nic, Isabel en Maskam.
Ben K - Aug 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Aant Dorpseind se terugvoer
Hi Ben, many thanks for your kind review. It was a pleasure and is appreciated that you stayed at Aan't Dorpseind B&B with us. Kind regards, Isabel & Nic
Sylvia R - Sep 2024
Algehele gradering
Heerlik gebly, dankie.
Aant Dorpseind se terugvoer
Dear Sylvia, many thanks for your kind review. It is most appreciated. It was a great pleasure having you and your friends stay with us, and you are always most welcome. Regards, Nic
Pierre D - Sep 2024
Algehele gradering
Rustige stil area. Mooi uitsig op die Maskam. Baie goed toegeruste blyplek.
Aant Dorpseind se terugvoer
Hi Pierre,
Many thanks for your kind review. It was a pleasure and is appreciated that you stayed at Aan't Dorpseind B&B with us.
Kind regards,
Isabel & Nic
Martie V - Aug 2024
Algehele gradering
Heerlik.
Chris O - Aug 2024
Algehele gradering
Ervarings geniet en eienaars is puik gashere.
Aant Dorpseind se terugvoer
Baie dankie vir julle ook, Chris. Julle is altyd baie welkom. Groete, Isabel & Nic
Marius L - Jun 2024
Algehele gradering
Wonderlik.
Shane V - Apr 2024
Algehele gradering
Rustig, en aangename gasheer.
Aant Dorpseind se terugvoer
Baie dankie Shane. Julle is altyd welkom. Groete, Isabel
Wian V - Mrt 2024
Algehele gradering
Mooi, netjiese plek met vriendelike eienaars.
Aant Dorpseind se terugvoer
Middag Wian. Baie dankie, u is altyd welkom. Mooi bly. Groete, Nic
Eduard K - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker gebly.
Hanlie W - Aug 2024
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Aant Dorpseind se terugvoer
Hi Hanlie,
Many thanks for having stayed with us! You're always welcome.
Regards
Ingrid N - Sep 2023
Algehele gradering
Isabel and Nic are fantastic hosts and really helpful.
Aant Dorpseind se terugvoer
You are most welcome. All of the best. Kind regards Isabel & Nic.
Susan H - Aug 2023
Algehele gradering
Gerieflik. Stil. Als wat 'n oorbly die moeite werd kon maak.
Aant Dorpseind se terugvoer
Baie Dankie Susan, julle is altyd welkom. Mooi bly.
Groete
Isabel
Deon L - Aug 2023
Algehele gradering
Very comfortable and clean.
Aant Dorpseind se terugvoer
Thank you, Deon. You are most welcome. All of the best. Regards Isabel
Retha D - Jul 2023
Algehele gradering
Tweede keer daar oorgebly.
Aant Dorpseind se terugvoer
Thank you, Retha. You are most welcome. Keep well. Regards
Lillian B - Aug 2023
Algehele gradering
Lovely and quiet, clean and neat as a pin!
Aant Dorpseind se terugvoer
Thank you. You are most welcome. Keep exploring and always take care. Regards Isabel & Nic
Henk A - Jul 2023
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Aant Dorpseind se terugvoer
Baie dankie vir jul twee, jammer dat die weer onaangenaam was. Mooi bly. Groete Isabel & Nic
Ornette D - Mei 2023
Algehele gradering
Netjies en veilig.
Aant Dorpseind se terugvoer
Baie Dankie, Ornette Julle is altyd welkom. Mooi dag verder. Groete Isabel en Nic.
Angelique V - Mei 2023
Algehele gradering
Perfek vir oorslaap, pynlik netjies en baie skoon.
Aant Dorpseind se terugvoer
Baie Dankie Angelique. Julle is altyd welkom. Mooi Bly. Groete, Isabel.
Carinie V - Jan 2023
Algehele gradering
Vriendelike verwelkoming, plek netjies en kan aanbeveel word.
Aant Dorpseind se terugvoer
Dankie Carinie. Julle is altyd baie welkom. Groete Isabel, Nic en Maskam, ons troeteldier hond.
Angelique D - Sep 2023
Algehele gradering
100% ingerig vir gaste.
Aant Dorpseind se terugvoer
Baie dankie, Angelique. Julle is altyd welkpm. Mooi dag verder. Groete Isabel
Emmerentia S - Aug 2023
Algehele gradering
Beslis 'n plek om weer te bly.
Aant Dorpseind se terugvoer
Baie Dankie, Tia. Julle is altyd welkom. Mooi dag verder. Groete Isabel en Nic.
Cobus R - Mrt 2023
Algehele gradering
Pynlik netjies, rustig, veilig en pragtige sonsondergang.
Aant Dorpseind se terugvoer
Dankie Cobus. Julle is altyd baie welkom. Mooi Dag. Groete Isabel,
Amorette V - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie skoon en goeie diens.
Aant Dorpseind se terugvoer
Baie dankie, Amorette. Julle is altyd baie welkom. Beste Groete Isabel en Zelda
Suzaan M - Sep 2023
Algehele gradering
Baie netjiese skoon verblyf in Vanrhynsdorp.
Aant Dorpseind se terugvoer
Baie dankie Suzaan, julle is altyd welkom. Mooi bly en goed gaan. Groete Nic
Madél L - Aug 2023
Algehele gradering
Goed.
Aant Dorpseind se terugvoer
Dankie vir julle ook. Julle is altyd welkom. Groete Isabel & Nic
Robert A - Sep 2022
Algehele gradering
Very happy, fantastic hosts. Will stay again.
Aant Dorpseind se terugvoer
Thank you, you are most welcome.
Regards to Rose,
Isabel & Nic
Elna D - Sep 2022
Algehele gradering
Baie skoon en netjies - vriendelike personeel.
Aant Dorpseind se terugvoer
Baie dankie, julle is altyd welkom. Mooi Bly. Groete Isabel
Trish B - Aug 2022
Algehele gradering
We had the must enjoyable time, made to feel very welcome.
Aant Dorpseind se terugvoer
Thank you, Trish. You are most welcome. Keep well. Regards, Isabel and Nic.
Mannes N - Sep 2022
Algehele gradering
Was baie lekker gewees.
Aant Dorpseind se terugvoer
You are most welcome. It was a great pleasure having your children entertain us and Maskam. Keep well. Regards Isabel & Nic
Brigitte S - Aug 2022
Algehele gradering
Lovely accommodation to go and look at the flowers.
Aant Dorpseind se terugvoer
Thank you, Brigitte. Always most welcome. Keep well. Regards, Isabel and Nic.
Olga G - Aug 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Aant Dorpseind se terugvoer
Julle is altyd welkom. Mooi Bly.
Jothea H - Jun 2022
Algehele gradering
Uitstekend vir langpad-reisigers met alles wat 'n mens nodig het.
Aant Dorpseind se terugvoer
Dankie vir jul ook. Julle is altyd welkom. Groete, Isabel.
Retha D - Mei 2022
Algehele gradering
Goed toegeruste eenhede, vriendelike ontvangs.
Christie L - Mrt 2022
Algehele gradering
Heerlike oornagverblyf met swembad as lafenis in plaasatmosfeer.
Lees meerAant Dorpseind se terugvoer
Baie dankie vir jul twee, julle is altyd welkom.
Roseline T - Des 2022
Algehele gradering
Kwaliteit-kuier by familie.
Aant Dorpseind se terugvoer
Hi Roseline. Baie dankie, julle is altyd welkom. Groete vir die tweeling. Nic, Isabel & Maskam
Linda B - Aug 2022
Algehele gradering
Gerieflik en goed ingerig.
Neil R - Aug 2022
Algehele gradering
See below
Aant Dorpseind se terugvoer
Thank you Neil, breakfast is optional and at an extra cost. Unfortunately, we are a small establishment and with my surgery, it was not possible. My apologies Keep well.
Kind Regards Isabel
Sybrand D - Mrt 2022
Algehele gradering
Aangenaam en gemaklike huisvesting.
Anna-marie D - Sep 2022
Algehele gradering
Ten spyte van 'n kragonderbreking was dit 'n goeie oorblyplek. Alles was netjies, skoon en goed toegerus.
Aant Dorpseind se terugvoer
Dankie Anna-marie. Julle is altyd welkom. Mooi Bly. Groete, Isabel.
Mary Magdalene P - Sep 2022
Algehele gradering
Oorgeslaap vir een aand.
Aant Dorpseind se terugvoer
Hi Mary, I am sorry you had an unpleasant stay at Aant Dorpseind. Keep well. Kind Regards Isabel
Lizaan P - Des 2021
Algehele gradering
Heerlik.
Burns L - Okt 2021
Algehele gradering
Very nice.
Aant Dorpseind se terugvoer
Thank you.
You are always most welcome.
Take care & keep well.
Regards Isabel.
Liezl L - Okt 2021
Algehele gradering
Perfek vir oorslaap.
Aant Dorpseind se terugvoer
Baie dankie, Liezl. Julle is altyd wekom. Mooi bly. Groete, Isabel.
Bruce V - Okt 2021
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Aant Dorpseind se terugvoer
Thank you, Bruce. You are always most welcome. Keep well. Regards Isabel
Bruce V - Okt 2021
Algehele gradering
Die moeite en geld werd.
Aant Dorpseind se terugvoer
Thank you, Bruce. You are most welcome, will see you soon. Take care.
Andre M - Sep 2021
Algehele gradering
Perfekte verblyf vir oornagreisigers.
Alett D - Sep 2021
Algehele gradering
Great.
Alta C - Sep 2021
Algehele gradering
Derde keer lekker gebly!
Marius K - Sep 2021
Algehele gradering
Juweel van 'n plekkie.
Aant Dorpseind se terugvoer
Dankie vir julle ook. Julle is altyd welkom.
Groete
Isabel
Rietta M - Aug 2021
Algehele gradering
We had a very pleasant and comfortable overnight stay.
Aant Dorpseind se terugvoer
Thank you, you are most welcome. Keep well.
Regards,
Isabel
Richard B - Sep 2021
Algehele gradering
Uitstekend!
Aant Dorpseind se terugvoer
Baie Dankie, vir julle ook. Julle is altyd welkom. Beste Groete, Isabel, Nick & Maskam.
Marina L - Aug 2021
Algehele gradering
Gerieflik, ontspanne.
Aant Dorpseind se terugvoer
Baie Dankie, julle is altyd welkom.
Groete Isabel
Adele N - Aug 2021
Algehele gradering
Lovely and friendly hosts. Welcomed us and made great suggestions where to go and eat.
Aant Dorpseind se terugvoer
Thank you, you are always most welcome. Keep safe and have a lovely day. Regards, Isabel and Nic.
Maurits P - Aug 2021
Algehele gradering
Lekker ontspanne en veilig.
Aant Dorpseind se terugvoer
Baie dankie, Maurits. Julle is altyd welkom. Lekker dag verder. Groete, Isabel en Nic.
Ornette D - Aug 2021
Algehele gradering
Netjies, veilig en bed het heerlik geslaap.
Aant Dorpseind se terugvoer
Baie dankie, julle is altyd welkom. Lekker dag verder. Beste groete, Isabel en Nic.
Albe L - Jun 2021
Algehele gradering
Easy access and check-in.
Rika D - Apr 2021
Algehele gradering
Aangename ontvangs deur eienaar. Rustige omgewing aan die kant van die dorp.
Aant Dorpseind se terugvoer
Julle is altyd welkom. Baie dankie en lekke dag verder. Groete Isabel & Nic
Hester D - Mrt 2021
Algehele gradering
It was an exceptional stay.
Aant Dorpseind se terugvoer
You are most welcome, keep well.
Melissa M - Aug 2021
Algehele gradering
Rustig, netjies en goeie waarde vir geld.
Aant Dorpseind se terugvoer
Hi Melissa, Baie dankie jy is altyd welkom. Mooi naweek. Groetinis Aan't Dorpseind
Frans S - Aug 2021
Algehele gradering
Slegs oorgeslaap.
Aant Dorpseind se terugvoer
Baie dankie, julle is altyd welkom. Lekker dag verder. Groete, Isabel.
Malinda S - Apr 2021
Algehele gradering
Aangenaam.
Aant Dorpseind se terugvoer
Baie dankie. Julle is altyd welkom.
Joseph C - Sep 2021
Algehele gradering
Was baie aangenaam, rustig en veilig
Aant Dorpseind se terugvoer
Baie dankie, jul twee. Altyd welkom.
Gerhard W - Sep 2021
Algehele gradering
Rustige oornag.
Aant Dorpseind se terugvoer
Thank you and keep well. Regards, Isabel.
Gerrie D - Feb 2021
Algehele gradering
Uitstekend!
Aant Dorpseind se terugvoer
Baie dankie, julle twee. Julle is altyd welkom. Groete, Isabel.
Klaas E - Aug 2021
Algehele gradering
Lekker kamer.
Aant Dorpseind se terugvoer
Baie dankie, julle is altyd welkom. Lekker dag verder. Groete, Isabel.
Justus H - Okt 2020
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Aant Dorpseind se terugvoer
Hi Justus, Baie dankie jy is altyd welkom. Groete Isabel
Vera S - Okt 2020
Algehele gradering
Gemaklik, rustig en veilig
Aant Dorpseind se terugvoer
Dankie jul twee. Julle is altyd welkom. Groete Isabel & Nic, Aan't Dorpseind.
Linda B - Aug 2020
Algehele gradering
Pragtige skoon en gerieflike kamers met ekstra aandag aan detail.
Jannie V - Aug 2020
Algehele gradering
Uitstekend.
Aant Dorpseind se terugvoer
Dankie jul twee. Julle is altyd welkom. Groete Isabel & Nic, Aan't Dorpseind.
Olga B - Des 2020
Algehele gradering
Plaasatmosfeer met heerlike swembad.
Pierre K - Des 2020
Algehele gradering
Gemaklik, netjies en waarde vir geld
Herman V - Aug 2020
Algehele gradering
Was lekker om blomme te kon gaan kyk.
Aant Dorpseind se terugvoer
Dankie jul twee. Julle is altyd welkom.
Groete
Isabel
Aan't Dorpseind
Trudi V - Nov 2019
Algehele gradering
Pragtige, veilige opset.
Aant Dorpseind se terugvoer
Baie Dankie, Trudi. Julle is altyd welkom. Voorspoedige nuwe jaar!
Groete,
Isabel
Rudolph K - Sep 2019
Algehele gradering
Baie nice plekkie, die eienaars het moeite gedoen om die plek gerieflik te maak vir gaste.
Aant Dorpseind se terugvoer
Baie dankie, julle is altyd welkom.
Beste groete
Isabel
Tania D - Jul 2019
Algehele gradering
Uitstekend.
Aant Dorpseind se terugvoer
Baie dankie, julle is altyd welkom.
Groete,
Isabel
Gideon B - Aug 2019
Algehele gradering
Beautiful guesthouse with excellent finishes.
Aant Dorpseind se terugvoer
Thank you, you are always welcome.
Regards,
Isabel
Alinda S - Jul 2019
Algehele gradering
Aangenaam.
Aant Dorpseind se terugvoer
Baie Dankie, dat julle by ons kom oornag. Ons waardeer dit.
Beste Groete,
Isabel
Even B - Nov 2018
Algehele gradering
Aangenaam!
Aant Dorpseind se terugvoer
Dankie, mooi dag verder. Groete Isabel
Barbara N - Okt 2018
Algehele gradering
In al my behoeftes voorsien.
Aant Dorpseind se terugvoer
Baie dankie dat julle by ons oornag het. Beste Groete, Isabel
Hanlie B - Sep 2018
Algehele gradering
Dis 'n pragtige oornagplekkie aan die einde van die dorp - lekker stil.
Aant Dorpseind se terugvoer
Baie Dankie, julle is altyd welkom. Isabel
Bouke S - Sep 2018
Algehele gradering
Vergelykbaar met die beste.
Aant Dorpseind se terugvoer
Baie dankie, mooi bly.
Beste Groete, Isabel
Johan Z - Sep 2018
Algehele gradering
Die kamers was absoluut perfek. Heerlik gebly.
Aant Dorpseind se terugvoer
Baie dankie dat julle by ons kom bly. Groete Isabel & Nic
Linda V - Aug 2018
Algehele gradering
Gerieflik en baie netjies.
Aant Dorpseind se terugvoer
Dankie julle twee. Beste groete, Isabel.
Salim M - Aug 2018
Algehele gradering
Nice and clean and a warm/friendly welcome.
Aant Dorpseind se terugvoer
Thanking you both for staying with us. Regards Isabel
Lucia S - Aug 2018
Algehele gradering
Perfekte plek op perfekte oomblik!
Aant Dorpseind se terugvoer
Baie Dankie, julle is altyd welkom.
Groete Isabel
Helen V - Aug 2018
Algehele gradering
Pragtige huisie met al die noodsaaklikhede in.
Aant Dorpseind se terugvoer
Glad you both enjoyed your stay with us, thank you too.
Isabel
Adele P - Aug 2018
Algehele gradering
Salig!
Aant Dorpseind se terugvoer
Baie dankie, julle is altyd welkom. Groete, Isabel.
Stephanie R - Aug 2018
Algehele gradering
Goeie verblyfopsie en ligging om die omgewing te verken.
Aant Dorpseind se terugvoer
Baie dankie, julle is altyd welkom.
Groete Isabelle en Nic
Chris B - Okt 2018
Algehele gradering
Gawe eienaars wat 'n netjiese verblyf-fasiliteit bedryf.
Aant Dorpseind se terugvoer
Baie dankie, julle is altyd welkom.
Groete, Isabel
Pieter H - Sep 2018
Algehele gradering
Skoon, rustig, classy, ruim.
Aant Dorpseind se terugvoer
Baie Dankie Pieter.
Mooi bly!!
Dennis M - Sep 2018
Algehele gradering
Very good!
Aant Dorpseind se terugvoer
Thank you, Dennis. You always welcome. Regards Isabel
Jenny B - Apr 2018
Algehele gradering
Baie netjies, gerieflik en aangename verblyf.
Aant Dorpseind se terugvoer
Baie dankie.
Isabel
Chris E - Sep 2018
Algehele gradering
Baie aangenaam. Voldoen aan ons behoeftes.
Aant Dorpseind se terugvoer
Thank you Chris.
Franske W - Sep 2018
Algehele gradering
Uitstekende selfsorg-akkommodasie.
Aant Dorpseind se terugvoer
Baie dankie, julle is altyd welkom!
Groete
Isabel
Stephen B - Sep 2017
Algehele gradering
Presies alles wat ons verwag het en nodig gehad het.
Riaan H - Aug 2017
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam en Heila is baie behulpsaam.
Sonja B - Des 2017
Algehele gradering
Was aangenaam verras met wonderlike skoon geriewe en pragtige perseel.
Ld H - Aug 2017
Algehele gradering
Baie kompak en gerieflik.
Brenda K - Aug 2017
Algehele gradering
Dit was wonderlik.
Belia O - Sep 2017
Algehele gradering
Heila se vriendelikheid het jou onmiddellik tuis laat voel.
Robby N - Aug 2017
Algehele gradering
Baie lekker gewees. Aan te beveel!
Alicia R - Des 2016
Algehele gradering
Baie vriendelik, professioneel en stiptelik.
Donald F - Des 2016
Algehele gradering
Onverbeterlik!
Aant Dorpseind se terugvoer
You are very kind. Appreciated. H
Chris S - Okt 2016
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld.
Corrie Z - Sep 2016
Algehele gradering
Super lekker blyplek.
Janette L - Aug 2016
Algehele gradering
Dis 'n wonderlike plek.
Michael L - Jan 2016
Algehele gradering
Bitter netjies.
Willie V - Sep 2016
Algehele gradering
Pragtige, ruim kamers en goedhartige gasvrou.
Aant Dorpseind se terugvoer
Baie dankie v jul baie mooi resensie, ek waardeer dit uit die hart en maak dit lekker om nuwe gaste te ontvang. Vanrhynsdorp groete
Magda F - Sep 2016
Algehele gradering
Goed toegeruste, baie netjiese en gerieflike verblyf.
Joan A - Sep 2016
Algehele gradering
Happy, friendly and homely and comfortable stay.
Lees meerEtienne M - Des 2016
Algehele gradering
Baie netjies en skoon. Waarde vir geld.
Aant Dorpseind se terugvoer
Appreciated. Many thanks.
Arina M - Des 2015
Algehele gradering
Netjies, skoon, vriendelik, waarde vir geld.
Jannie D - Nov 2015
Algehele gradering
Ontvangs baie vriendelik. Verblyfgeriewe modern, netjies en skoon.
Even B - Sep 2015
Algehele gradering
Uitstekend!
Christene K - Aug 2015
Algehele gradering
Dit was uitstekend. Voorsien aan al mens se behoefte en jy kan sien daar is moeite gedoen.
Pieter D - Sep 2015
Algehele gradering
Baie goeie oornagplek op pad na die Noorde.
Juan B - Aug 2015
Algehele gradering
Netjiese verblyf!
Aant Dorpseind se terugvoer
Juan, baie dankie in die eerste plek dat julle by ons oorgebly het. Ek vra om verskoning vir die ongerief wat jy noem. Dit het nog nooit eens by ons opgekom dat iemand meer as net die bed sou wou he nie. Jy sen mens raak so gewoond aan hoe dit is dat jy baie "gemaklik" raak. Baie dankie ons sal daaraan werk. Ek wil darem net noem dat die bed slegs een honderd rand ekstra kos, as dit sal help om die verskoning "sagter" te maak . Nogmaals dankie en ons gaan werk maak daarvan.
Lekker week.
Heila Brand
Uranda N - Sep 2014
Algehele gradering
Dit was heerlik om tuis te kom in 'n netjies versorgde plekkie.
Lees meerHector M - Aug 2014
Algehele gradering
Fantastic hospitality, have no problem in recommending Aant Dorpseind
Elize S - Apr 2014
Algehele gradering
Uitstekend! Heila is 'n wonderlike gasvrou! Baie vriendelik en behulpsaam!
Etienne M - Apr 2014
Algehele gradering
Waarde vir geld!
Lester R - Des 2013
Algehele gradering
Baie nice, skoon, gerieflik en ruim met baie vriendelike personeel. Sal dit beslis aanbeveel!
Anita F - Sep 2013
Algehele gradering
Baie lekker en rustig en aan alles wat nodig is word voorsien. Uitstekend!
Michael L - Aug 2013
Algehele gradering
Very comfortable with excellent hostess.
Rita V - Aug 2013
Algehele gradering
Baie lekker!
Chris Ac D - Aug 2013
Algehele gradering
Pragtig, netjies en gesellig.
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat 65, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang