Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aant Dorpseind

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 65, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Aant Dorpseind is in die ou deel van Vanrhynsdorp geleë, stapafstand van die wêreldbekende kokerboom en vetplantkwekery. Vanrhynsdorp is aan die Kaapse Weskus, in die Wes-Kaap, Suid-Afrika geleë.

Elke gaste-eenhede is volledig toegerus met alles wat jy nodig het vir selfsorg, en kan tussen 2 en 3 gaste per eenheid akkommodeer. Die eenhede beskik oor en suite-badkamers met slegs 'n stort en beskik oor 'n oopplan-kombuis wat volledig toegerus is vir selfsorg. Daar is ook 'n patio met braaigeriewe. Ander geriewe sluit elektriese komberse, lugversorging en verhitting, 'n haardroër en 'n TV met sekere DStv-kanale in.

Die eiendom is ommuur met 'n elektriese hek, en onderdakparkeerplek is beskikbaar. Gaste kan wonderlike uitsigte oor die Gifberg vanaf die voorkant van die eiendom geniet, en 'n plonspoel wat goed onderhou word is beskikbaar vir gaste se gebruik.

Aant Dorpseind is 20 km vanaf die Vredendal Lughawe en 24 km vanaf die Vredendal Hospitaal geleë.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 127 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Janine B
Saam met vriende
5.0
Heerlike kuier. Gerieflike en silwerskoon kamer met sy eie braai en mooi uitsig en veilige parkering binne die eiendom. Gasheer en gasvrou is lieflike...
Sien meer
Sep 2024
Ben K
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gebly. Baie dankie vir die gasvryheid en ondersteuning. Ons het baie lekker gebly en kan julle verblyf vir enige persoon aanbeveel. Skoon ...
Sien meer
Aug 2024
Sylvia R
Saam met vriende
5.0
Heerlik gebly, dankie. Dit was 'n heerlike verblyf, eenhede baie goed toegerus, en die gasheer was baie behulpsaam.
Sep 2024
Pierre D
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige stil area. Mooi uitsig op die Maskam. Baie goed toegeruste blyplek. Netjies. Waarde vir geld. Stil. Uitstekende gasheer en vrou. Selfs elektri...
Sien meer
Sep 2024
Martie V
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik. Baie lekker blyplek. Baie netjies.
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Isabel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 127

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Kerkstraat 65, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap
  • Gaste dink Aant Dorpseind het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vanrhynsdorp Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 65, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9f3f391e8437c9eea5e2d1cec5e21aadb2a34b0e92a61ae5047b1d8c6e59c272d4d84724d54063c70f51fe48685eeacea611?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 127 5 1 5 65 Church Street Vanrhynsdorp 8170 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -31.608820941361 18.750700950623

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang