Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aan't Kanaal B&B

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Esté Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 27 resensies vir Aan't Kanaal B&B
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Sarel E - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel E

Mooi en lekker.

Een van die beter B&B's wat ons in gebly het. Alles in die kamer het gewerk, die bed is lekker groot en die stort ook. Este is baie gaaf en bedien 'n lekker ontbyt. Ons sal graag weer daar oornag.

Aan't Kanaal B&B se terugvoer

Dankie, Sarel. Julle is welkom. Kom gerus weer.
Groete. Este

Aan't Kanaal B&B
Cobus V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus V

'n Huis weg van die huis.

Baie dankie aan ons gasvrou. Ons het waarde vir ons geld gekry en lekker gebly. Die plek is ruim en gerieflik en het alles gehad wat ons nodig gehad het.

Charnikah L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charnikah L

Very good and nice.

It was awesome and really nice. Would come back again.

Leida S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leida S

Gemaklike, netjiese verblyf.

Die addisionele bonus — wonderlike versameling voëls in die tuin rondom die eenheid. Ons het ook die onafhanklikheid van load shedding waardeer.

Ansie T - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie T

Persoonlike aandag van gasvrou. Keurige, netjiese plek met warm komberse en heerlike ontbyt!

Ons eerste keer hier. Alle boksies word getik. Gasvryheid, keurige, goedversorgde kamer, veilige parkering. In teenstelling met talle plekke is hier hoë kwaliteit matras en beddegoed. Estee maak self die heerlike ontbyt wat sy bedien.

Naomi D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi D

Gerieflik en gemaklik.

Ons het oorgebly vir een aand op pad na Namibië. Ons het bietjie later aangekom as wat haar inklokvoorkeur was, maar dit was geen probleem nie en sy het 'n plan gemaak. Dis lekker sentraal naby eetplekke. Veilige parkering wat 'n boswa kan akkommodeer. Die woonstel is heerlik ruim met alles wat jy nodig kan he vir so oornag. Die ontbyt was heerlik en ons het lekker gesels met ons gasvrou. Happy om aan te beveel.

Annelize K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize K

'n Diep waardering vir die gasvryheid en lekker slaapgeriewe.

Ons kon nie vir beter vra nie. Het heerlik geslaap in 'n ruim kamer met luukse geriewe. Die gasvrou het uit haar pad gegaan om ons te ontvang en gemaklik te maak. Ons kan net weereens dankie sê vir die website! Sal die plek definitief aanbeveel. Rustige ligging langs die kanaal en grens aan 'n boord en 'n groot parkie. Die slaapkamer kyk uit oor 'n pragtige tuin. Ontbyt was uitstekend!

Aan't Kanaal B&B se terugvoer

Baie dankie Annalize. Dit was n plesier om julle te ontvang. Kom gerus weer hier verby.

Aan't Kanaal B&B
Belinda F - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda F

Esti het ons vriendelik ontvang.

Dis 'n groot bonus dat dit so naby aan die parkrun is. Sal definitief weer daar slaap. Die lugversorging in die huisie was wonderlik.

Aan't Kanaal B&B se terugvoer

Baie dankie Belinda. Sien julle graag weer.

Aan't Kanaal B&B
Stefan S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan S

Lieflike, rustige plek met goeie diens.

Baie lekker plek en baie privaat.

Aan't Kanaal B&B se terugvoer

Dankie Stefan. Kom gerus weer.

Aan't Kanaal B&B
Cos D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cos D

Lovely setting, magnificent garden, friendly and helpful hostess and staff.

A perfect stopover for a couple of nights on our trip. Well appointed flatlet in a quiet peaceful setting.

Alta C - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta C

Ideale oornagplek vir parkrunners.

Ons het vir die tweede keer hier oorgeslaap en dan die volgende oggend die parkrun gedoen. Dis 'n pragtige roete en daarna is genoeg tyd om op te pak en betyds die kamer te ontruim.

Aan't Kanaal B&B se terugvoer

Dankie Alta. Kom gerus weer.

Aan't Kanaal B&B
Marios J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marios J

Very pleasant and comfortable surroundings.

Friendliness and interaction with staff was very good and informative. Facilities were also excellent. Security and comfort were also good. Attention to detail was outstanding.

Aan't Kanaal B&B se terugvoer

Thank you Marios. It is much appreciated. Please visit again.

Aan't Kanaal B&B
Ida J - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ida J

We had a great stay!

Perfect place to spend the night. Spacious, clean and very well equipped.

Aan't Kanaal B&B se terugvoer

Thank you Ida. Please visit again.

Aan't Kanaal B&B
Chrisna M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Chrisna M

Pragtige omgewing.

Rustige atmosfeer.

Alta C - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta C

Luuks en bekostigbaar!

Ns het heerlik gebly! Die plek is nie net funksioneel nie, maar ook vreeslik mooi.

Aan't Kanaal B&B se terugvoer

Baie dankie Alta.
Ek is bly julle het lekker gebly. Ek waardeer die terugvoering.
Kom gerus weer!

Aan't Kanaal B&B
Hermien P - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermien P

Pragtige plek.

Aan't Kanaal se tuine is pragtig, selfs wanneer die kanaal nie water het nie. Verskeie voëlspesies en skoenlappers was te sien van die grasperk af. Ons honde het heerlik gespeel op die veilige, omheinde perseel. Die selfsorgwoonstel is goed ingerig, met lugreëling wat kort werk maak van die Upington-somerhitte. Ek kan beslis die plek aanbeveel, veral vir reisigers met honde!

Aan't Kanaal B&B se terugvoer

Baie dankie Hermien. Ek is bly julle het lekker gebly en altyd dankbaar vir positiewe terugvoer. Kom gerus weer verby.

Aan't Kanaal B&B
Neels G - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Neels G

Baie netjiese plek.

Baie netjiese plek, baie goeie diens ontvang en baie goeie waarde vir geld.

Aan't Kanaal B&B se terugvoer

Dankie Neels. Waardeer jou terugvoer.

Aan't Kanaal B&B
Van Heerden V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Van Heerden V

Rustige privaat omgewing.

Die dame was baie vriendelik en het heerlike ontbyt bedien ons het die park en roomystrokkie daar naby baie geniet.

Aan't Kanaal B&B se terugvoer

Dankie Naomi. Hoop ek sien julle weer.

Aan't Kanaal B&B
Johan S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan S

Gerieflik, netjies en skoon.

Vriendelik.

Andrea W - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea W

Het aan al ons verwagtinge voldoen. Baie dankie!

Die vars blomme het dit nog meer spesiaal gemaak!

Petrus V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus V

Uitstekende verblyf en top diens in 'n lieflike woning.

Ons het ons 4 dagverblyf terdeë geniet by Aan’t Kanaal. Dis ‘n lieflike en veilige woning en Este het uitstekende diens verskaf. Ons het die pragtige skaduryke stoep en mooi tuin met die lekker swembad baie geniet. Die kamers was ruim met gerieflike badkamers en gemaklike beddens. Die boekrak het ook baie interessante brosjures oor die streek gehad. Ons beveel Este se Aan’t Kanaal bed en ontbyt verblyf ten sterkste aan vir alle besoekers.

Esta S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Esta S

Waarde vir geld.

Baie privaat, rustige atmosfeer, netjies.

Neels P - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Neels P

Voldoende.

Lekker grasperk en mooi tuin vir kinders om in te speel.

Dirk K - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk K

Beste vriendelikste gastehuis met pragtige uitsig en kamers, biblioteek en besondere gasvrou.

Altyd 'n plesier om by Aan't Kanaal te bly. Die ligging is pragtig en maklik bereikbaar met 'n mooi uitsig oor die landerye langs die rivier. Die kamers is netjies en gerieflik en ruim. Die tuin is pragtig en stoep die moeite werd om te gaan sit en geniet. Die ontbyt in die oggend is heerlik, met eie keuses vir ete. Die honesty bar yskas is 'n goeie toevoeging vir 'n laataand dors! Die gasvrou is besonder vriendelik en het ons ontvang by aankoms en keuse van kamers gegee. Dis een gastehuis wat ek van harte kan aanbeveel.

Aan't Kanaal B&B se terugvoer

Baie dankie Dirk vir die gawe woorde. Waardeer opreg. Is ook altyd lekker om bekendes te ontvang. Mooi bly.

Aan't Kanaal B&B
Yolande S - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yolande S

Netjies, gemaklik en skoon kamers.

Ons het laat die aand aangekom, maar die eienaar het moeite gedoen om te sorg dat ons ontvang word. Kamer was netjies en skoon. Sal beslis aanbeveel.

Aan't Kanaal B&B se terugvoer

Baie dankie Yolande. Kom gerus weer.

Aan't Kanaal B&B
Magda B - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda B

Fantastiese plek!

Was baie moeg toe ons daar aangekom het en Este het ons onmiddellik welkom laat voel. Sy het 'n spaar bedjie gehad vir my seuntjie om in te slaap. Die ligging is mooi en die plekkie is stil. Sal aanbeveel en elke keer teruggaan wanneer ons daar deurry.

Erika S - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erika S

Heerlike "tuiskoms" na 'n lang dag se reis.

Baie dankie vir 'n vriendelike ontvangs. Ons het heerlik gekuier en gemaklik geslaap na 'n lang dag se reis.

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Liebenbergstraat 1, Upington, 8801, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZmM2VlOGY4LTE4ZjQtNDA1OS1iNDZkLTAzZjEzNTM1NTk3MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 1 Liebenberg Street Upington 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -28.447190050173 21.268943846226

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang