Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aan't See House and Apartment

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandstraat 121, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Aan’t See House and Apartment is in die stil kusdorpie Lambertsbaai geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerhuis en 'n eenslaapkamerwoonstel. Beide die huis en die woonstel bied lieflike see-uitsigte.

Die dubbelverdiepinghuis is op die rotse gebou, en het 'n klein hekkie wat die huis van die see skei. Die huis beskik oor 2 en suite-slaapkamers op die eerste verdieping en het lieflike uitsigte deur die hoekvensters. Gerieflikheidshalwe word linne en badhanddoeke voorsien. Die oopplan-leefarea en -kombuis is volledig toegerus vir selfsorg, asook 'n skottelgoedwasser, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die leefarea het 'n binnebraai-area en maak oop op 'n patio.

Die privaat woonstel is rolstoelvriendelik en bied slaapplek aan 2 gaste. Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer en het 'n en suite-badkamer met 'n lae stort met 'n sitplek en gryprelings. Gerieflikheidshalwe word linne en badhanddoeke voorsien. Die oopplan-leefkombuis is goed toegerus vir selfsorg, en die leefarea maak oop op 'n patio met braaigeriewe.

Parkeerplek is beskikbaar in die afstandbeheerde motorhuis, en die eiendom het 'n elektriese heining met 'n elektriese hek.

Lambertsbaai bied gaste 'n verskeidenheid opelugrestaurante, en doendinge soos sandplankry, swem, branderplankry, visvang, 4x4-roetes en veerbote om Bird Island te besoek kan bespreek word, of gaste kan die dolfyne of migrerende walvisse tussen Augustus en November kyk. .

Kenmerke

Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 228 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Nollie P
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik gekuier met die mooiste sonsondergange. Lieflike plek, baie ruim, mooi uitsig, skoon en netjies.
Sep 2024
Katja S
Saam met lewensmaat
5.0
A very comfortable home in a splendid setting. A spectacular coastal setting. The house was very comfortable with all the mod cons.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Sylvia R
Saam met vriende
5.0
Die regte huis vir 'n lekker gemaklike seevakansie. Die huis het die mooiste uitsig oor die see, is modern en smaakvol gemeubileer en baie goed toeger...
Sien meer
Sep 2024
Fred V
Saam met vriende
5.0
Rustig en verfrissend. Alles was perfek, net die weer het Saterdagmiddag skielik van heerlike sonskyn na bewolk en mistig verander. Behalwe dit het on...
Sien meer
Sep 2024
Carien D
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik gekuier in 'n pragtige plek. Baie mooi plekkie met alles wat jy nodig het. Pragtige uitsig.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Loura Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 240

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Strandstraat 121, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Aan't See House and Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandstraat 121, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk5YjVkNjQxLTZlMmItNGNmMi1iMmZjLTdmMjI0YWUxNDljOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 228 5 1 5 121 Strand Street Lambert's Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.103618 18.304497

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang