Sundays Karoo Guesthouse
Beskrywing
Hierdie kamer spog met 'n ekstra lang koninggrootte-hemelbed en 'n moderne en suite-badkamer met stortgeriewe, toiletware en 'n haardroër. Die kamer het lugversorging, elektriese komberse, 'n TV en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a room-only basis.
Huisreëls
'n Volledige Engelse ontbyt met vrugte en jogurt is teen R150 per persoon beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer sal gaste laat voel of hulle in kleurvolle Marrakesj is. Hierdie kamer beskik oor Marokkaanse lanterns, 'n gekerfde kist, geboë deure, mosaïek en 'n koningingrootte-hemelbed. Die badkamer het 'n Marokkaanse styl en 'n hoekbad. Die kamer het ook lugversorging, 'n TV en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a room-only basis.
Huisreëls
'n Volledige Engelse ontbyt met vrugte en jogurt is teen R150 per persoon beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié klassieke enkelkamer het tradisionele eikehoutmeubels. Die en suite-badkamer het 'n stort, haardroër en toiletware. Daar is ook lugversorging, 'n TV en tee- en koffiemaakgeriewe. Hierdie kamer het sy eie ingang vanaf die parkeerarea.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a room-only basis.
Huisreëls
'n Volledige Engelse ontbyt met vrugte en jogurt is teen R150 per persoon beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer het 'n Franse deur en 2 enkelbeddens. Die pragtige, rolstoelvriendelike en suite-badkamer het 'n stort en 'n Victoriaanse bad. Hierdie kamer het 'n privaat ingang vanaf die parkeerarea en is volledig toegerus.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a room-only basis.
Huisreëls
'n Volledige Engelse ontbyt met vrugte en jogurt is teen R150 per persoon beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer het 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n TV en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a room-only basis.
Huisreëls
'n Volledige Engelse ontbyt met vrugte en jogurt is teen R150 per persoon beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer herinner aan die Middeleeuse tydperk van die Franse Hugenote. Dit het 'n koningingrootte-hemel-gietysterbed. Die badkamer het 'n bad en 'n stort. Dit het ook 'n privaat ingang vanaf die parkeerarea.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a room-only basis.
Huisreëls
'n Volledige Engelse ontbyt met vrugte en jogurt is teen R150 per persoon beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer het 2 koningingrootte-beddens en die badkamer het 'n bad en stort. Dié eenheid beskik oor 'n TV en het tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a room-only basis.
Huisreëls
'n Volledige Engelse ontbyt met vrugte en jogurt is teen R150 per persoon beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Somersetstraat 69, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang