Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sundays Karoo Guesthouse

Gastehuis
Weeksdagaanbod 25% af

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 8 Nov 2024 tot 30 Nov 2024.

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Somersetstraat 69, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 000 R750 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Sundays Karoo Guesthouse spog met unieke dekor in elke deeltjie van hierdie verblyf wat in Graaff-Reinet, die juweel van die Karoo, geleë is. Dit is ideaal vir gaste wat deurry of vir 'n paar dae oorbly. Herdie ou Karoo-huis dateer uit 1856.

Dié gastehuis bied gesinsvriendelike verblyf met 'n privaat ingang en verskeie eenhede het 'n en suite-badkamer. Linne, handdoeke en toiletware word voorsien. Die kamers het eerlikheidskroegies, lugversorging, verwarmers, elektriese komberse en 'n platskerm-TV. Gaste kan die privaat en vreedsame stoep geniet.

'n Volledige ontbyt is ingesluit by die tarief en daar is tee- en koffiemaakgeriewe. Ander geriewe sluit middagetepakkies, piekniekmandjies, wasgoedgeriewe, ys op versoek, 3 kaggels, sakegeriewe en WiFi in. Daar is ook 'n swembad en braaigeriewe en veilige parkeerplek agter toesluithekke. Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.

Die gastehuis is baie sentraal geleë en slegs 'n klipgooi vanaf verskeie restaurante en winkelsentrums.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Cathleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Somersetstraat 69, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Gaste dink Sundays Karoo Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
R 1 000 R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 000
R 1 000 R 750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Somersetstraat 69, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA761482783d431e7c3d90eaf6769864ee6b841b90fe8ea95d41e17a166307e64c6d948f7949e4ae34a083af9a4b4189f9c782?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R750 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 69 Somerset Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.252193446902 24.532676017197

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang