Aa'Qtansisi Guest House
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 69 Somerset Straat, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
- Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Aa'Qtansisi Gastehuis bied unieke dekor in elke deeltjie van hierdie instansie wat in Graaff-Reinet, die juweel van die Karoo, geleë is. Of jy nou net deurry en of jy bly vir 'n paar dae, wees gereed vir die bederf van 'n leeftyd met ons persoonlike aandag in hierdie ou Karoo huis wat dateer uit 1856.
Ons bied gesinsvriendelike verblyf, elkeen met 'n privaat ingang, in 8 slaapkamers met en suite-badkamers. Linne, handdoeke en toiletware word voorsien. Die kamers is ingerig met eerlikheidskroegies, lugversorging, verwarmers, elektriese komberse en 'n platskerm-TV. Gaste kan die privaat en vreedsame patio-area geniet.
'n Volledige ontbyt word ingesluit by die tarief en daar is tee- en koffiemaakgeriewe. Ander geriewe sluit die volgende in: middagetepakkies, piekniekmandjies, wasgoedgeriewe, ys op versoek, 3 kaggels, sakegeriewe en WiFi. Daar is ook 'n swembad en braaigeriewe en veilige parkeerplek agter toesluithekke vir jou voertuig. Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.
Die gastehuis is baie sentraal geleë, slegs 'n klipgooi vanaf verskeie restaurante en winkelsentrums.
Opsomming van Resensie
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Ria Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 69 Somerset Straat, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
- Gaste dink Aa'Qtansisi Guest House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Graaff-Reinet Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 69 Somerset Straat, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang