Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aardts Cabins

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Marais K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Uniek, ideaal, rustig en ongelooflik. Wat 'n ongelooflike ervaring! Aardts is sonder twyfel een van die beste akkommodasies wat ons al beleef het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Savannah W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Amazing! It was absolutely stunning! All the little details, the creativity, the views, all of it. It was such a unique stay and we loved it so much!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joao G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Super chilled. Perfect place if you want to briefly escape from life's chaos.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Incredible. What an incredible place, we thoroughly enjoyed ourselves and loved the cabin. It is exactly what the pictures depicted and didn't disappoint at all.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vanessa D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Iets om self te beleef- uit die boeke! Stil, skoon, uniek, asemrowend mooi woning. Ons het 'n ongelooflike ervaring beleef tydens ons verblyf by die akkommodasie. Die gasheer was baie behulpsaam met aanwysings en vir seker was alles volgens ons voorkeur. Die huis is vreeslik uniek, bitter mooi en die konsep is besonders. Alles wat jy nodig het in een plek bymekaar. Die warm plonsbad en sterrehemel is bitter besonders. Ons sal vir seker terug wees en selfs die 2de woning kom probeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Abraham
Aardts Cabins
Baie dankie Vanessa. Ons waardeer jou resensie geweldig baie. Ons verwelkom julle enigetyd terug vir 'n volgende besoek.

Clarissa H
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Rustige wegbreek. 'n Wonderlike wegbreek as jy rus, stilte en die natuur nodig het. Hier wil jy jou foon eenkant sit, behalwe vir mooi sonsondergange afneem. Die toevoeging van WiFi is gerieflik om in kontak te bly as jy dit nodig het, aangesien daar nie selfoonopvangs is nie. Kunstige ontwerp en dekor, met aandag aan detail. In die somer was die buitestort 'n wenner! Al was die naweek baie warm, is die slaapkamer koeler in die aande, te danke aan die argitektuur. Die gasheer het lekker idees vir uitstappies gebied, en daar is genoeg om te doen en sien in die groter omgewing, maar ek was heel gelukkig om vir 5 dae net hier uit te span en af te skakel. Algehele gevoel van privaatheid. Baie goeie diens!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Abraham
Aardts Cabins
Dankie, Clarissa, vir jou pragtige resensie. Dit is vir ons so lekker om te hoor gaste waardeer die argitektuur van die 'cabin'.

Lelanie R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Puik! Dit was net 'n belewenis uit die boonste rakke, met puik diens op die koop toe. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Claire P
Kort verblyf
4.8
Aug 2024

Had a short stay of 2 nights - would book longer next time. Had a lovely time there, very relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Cobus G
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Karoo magic. We had a great night out in the Klein Karoo.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Abraham
Aardts Cabins
Thank you Cobus We are so glad you and Ilze could enjoy the 'magic' of the Klein Karoo.

Neil H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2024

Private & tranquil getaway in the Karoo, luxe and rustic at the same time! Tucked away in the koppies of De Rust, you'll find a peaceful "earth ship" style home. However, this one comes with an artistic flair, reflecting the rustic lifestyle of the Karoo but also curated with well-crafted furniture and decor. You'll get plenty of sun and quiet out here. Amenities are great, so once you've stocked up on groceries and sunscreen you'll be happy to stay relaxing on the porch, bathing in the jacuzzi or chatting around the fireplace. Expect to share the kitchen/dining-room area with the field mice who come through the gaps in the walls, but if you pack any foodstuffs away into the cupboards they're not a bother. The sleeping quarters (inside a repurposed shipping container) can be completely sealed off from the wildlife. The staff on duty is super kind and always available. The gravel road to the house is quite long and rough, so be careful if you're bringing a low-ride car. We had an SUV and it did just fine. Loved the stay, felt like living on a movie set! Would definitely recommend this as a getaway for a couple or some close-knit friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Abraham
Aardts Cabins
Thanks Neil for your review. It gives us great joy when guests appreciate the work we've put in.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Abraham Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aardts Cabins, Klein-Karoo, De Rust, 6650, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA38c10d3d9d064db5412b5aee1e417773774a797927cb2bf16ad32c1d1b86019fd011992d736e7f9cc8f1a0dc4f33d7c41344?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 4) 45 5 1 5 Aardts Cabins Klein Karoo 6650 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.545088661764 22.490047209988

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang