Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aardvark Bioreserve

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R323 Ladismith, Aardvark Bioreserve Plaas, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Aardvark Bioreserve is die ideale plek om van die stad te ontsnap en die sterre en natuurskoon te bewonder. Dit is naby Ladismith in die Wes-Kaap geleë en perfek vir gesinne en vriende wat wil ontspan.

Hierdie kothuise is onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk en het privaat houtvuurwarmbaddens, luukse linne en 'n volledig toegeruste kombuis. Gaste kan die wildreservaat met stap- en bergfietsroetes verken en skemerkelkies op die wildrit geniet terwyl die son oor die Swartberge sak.

Gaste kan plaashoender, eiers, vye, granaatsap, asook lams-, wilds-, en volstruisvleis bestel, maar dit is onderhewig aan beskikbaarheid. 'n Groente- en vrugtemandjie is ook onderhewig aan beskikbaarheid. Wild op Aardvark Bioreserve sluit springbokke, eland, koedoe, gemsbokke, kameelperde, volstruise, blesbokke, sebras en erdvarke in. Hiér kan gaste ontspan en die besienswaardighede en klanke van die Klein Karoo geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Begeleide Wildritte Ingesluit
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir Aardvark Bioreserve
Netheid
4.3/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Nicolaas Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 11 maande

Ligging

  • R323 Ladismith, Aardvark Bioreserve Plaas, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
  • Gaste dink Aardvark Bioreserve het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Klein-Karoo Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R323 Ladismith, Aardvark Bioreserve Plaas, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4662e8a8136062ddde6ccbc4f8245715892be254d4806ce36bf0be6670960c375b782834b25e3eaa007565124bc5b3467e97?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 R323 Ladismith Aardvark Bioreserve Farm 6655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -33.82118 21.14738

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang