Aardvark Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Sonja Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Michael F - Sep 2024
Algehele gradering
Short comfortable stay.
Aardvark Guest House se terugvoer
Thank you so much for your kind words!
Natasha G - Aug 2024
Algehele gradering
Cozy, homey, lekke!
Aardvark Guest House se terugvoer
Dankie Natasha!
Julle was net 'n plesier!
Lizette C - Des 2023
Algehele gradering
Sal beslis weer daar oorbly as ons in die omgewing is.
Aardvark Guest House se terugvoer
Baie dankie, Lizette! Sien uit na julle volgende kuier hier by Aardvark Gastehuis.
Heinrich K - Apr 2023
Algehele gradering
Ons was goed behandel en lekker omgewing.
Aardvark Guest House se terugvoer
Dankie Heinrich
Dit was net n plesier om julle te akkommodeer.
Johan M - Mrt 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Aardvark Guest House se terugvoer
Baie dankie Johan.
Zinaida T - Apr 2023
Algehele gradering
Skoon, vriendelik en gemaklik.
Aardvark Guest House se terugvoer
Baie dankie Zinaida. Hoop om julle gou weer te sien.
Danie B - Okt 2022
Algehele gradering
Skoon, netjies, gemaklik.
Aardvark Guest House se terugvoer
Baie dankie Danie, ek hoop om julle gou weer te sien.
Violet M - Aug 2022
Algehele gradering
Lovely lady, very kind.
Aardvark Guest House se terugvoer
Thank you Violet, for your kind words. We hope to see you again soon.
Henry B - Aug 2022
Algehele gradering
Baie lekker rustig met 'n baie vriendelike gasvrou.
Aardvark Guest House se terugvoer
Baie dankie Henry! Julle was wonderlike gaste.
Nicolette K - Jul 2022
Algehele gradering
Vriendelike, professionele diens.
Aardvark Guest House se terugvoer
Hi Nicolette
Baie dankie! Dit was lekker om julle te ontmoet.
Helena W - Jun 2022
Algehele gradering
Baie netjies. Waarde vir geld. Vriendelike diens.
Aardvark Guest House se terugvoer
Baie dankie Helena! Hoop om julle gou weer te sien.
Charmain S - Mrt 2022
Algehele gradering
Rustige atmosfeer met n pragtuin, vriendelike eienaar, netjies en skoon, privaat en voel sommer net soos jou eie huis.
Aardvark Guest House se terugvoer
Baie dankie Charmain! Altyd lekker om vriendelike gaste soos julle ontvang.
Driekie R - Feb 2022
Algehele gradering
'Home away from home'.
Aardvark Guest House se terugvoer
Baie dankie Driekie! Maklik om wonderlike gaste soos julle te bedien. Sonja
Chris G - Jan 2022
Algehele gradering
Absoluut wonderlike verblyf.
Aardvark Guest House se terugvoer
Baie dankie Chris. Julle was wonderlike gaste.
Geraldine S - Sep 2022
Algehele gradering
Sien sterre.
Aardvark Guest House se terugvoer
Baie dankie Geraldine.
Iris V - Sep 2021
Algehele gradering
Good value for money, peaceful stay.
Lizzette J - Mrt 2021
Algehele gradering
Netjiese, bekostigbare verblyf.
Keaoleboga M - Des 2021
Algehele gradering
Perfect.
Aardvark Guest House se terugvoer
Thank you Keaoleboga!
Christel B - Feb 2020
Algehele gradering
Opregte belangstelling en gasvryheid!
Irmgardt W - Jul 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Pj S - Apr 2019
Algehele gradering
Home away from home.
Francois V - Okt 2018
Algehele gradering
Dis baie lekker gewees.
Marlene S - Apr 2018
Algehele gradering
Baie lekker.
Carla D - Des 2017
Algehele gradering
Netjies, gemaklik, gerieflik!
- Kapasiteit: 13 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat 241, Rustenburg, 0299, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang