Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aardvark Guest House

Gastehuis

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Michael F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Short comfortable stay. Our stay with Sonja was lovely. She is highly personable and even went as far as giving my son a chalkboard with chalk to play with at breakfast time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonja
Aardvark Guest House
Thank you so much for your kind words!

Natasha G
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Cozy, homey, lekke! Ek het ongelooflik lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonja
Aardvark Guest House
Dankie Natasha! Julle was net 'n plesier!

Lizette C
1 nag
5.0
Des 2023

Sal beslis weer daar oorbly as ons in die omgewing is. Wonderlike gasvrou wat al die tyd beskikbaar was. Heerlike ontbyt. Pragtige kamer met koffiestasie en yskas en badkamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonja
Aardvark Guest House
Baie dankie, Lizette! Sien uit na julle volgende kuier hier by Aardvark Gastehuis.

Heinrich K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Ons was goed behandel en lekker omgewing. Vriendelik diens, heerlike ontbyt en rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonja
Aardvark Guest House
Dankie Heinrich Dit was net n plesier om julle te akkommodeer.

Johan M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Uitstekend. Goeie ontvangs. Vriendelike mense en goeie ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonja
Aardvark Guest House
Baie dankie Johan.

Zinaida T
1 nag Gesin met tieners
4.8
Apr 2023

Skoon, vriendelik en gemaklik. Kamers is skoon en gemaklik. Sonja is 'n lieflike gasvrou en die ontbyt was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Sonja
Aardvark Guest House
Baie dankie Zinaida. Hoop om julle gou weer te sien.

Danie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Skoon, netjies, gemaklik. Baie gemaklik ingerig, skoon en netjies. Heerlike ontbyt, en baie vriendelike gasvrou. Dankie vir die lekker kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonja
Aardvark Guest House
Baie dankie Danie, ek hoop om julle gou weer te sien.

Violet M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Lovely lady, very kind. Delicious breakfast and always on time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonja
Aardvark Guest House
Thank you Violet, for your kind words. We hope to see you again soon.

Henry B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Baie lekker rustig met 'n baie vriendelike gasvrou. Ons sal definitief weer by Aardvark in die toekoms en sal hulle beslis vir Sonja aanbeveel by ons vriende en familie. Sonja is baie behulpsaam en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonja
Aardvark Guest House
Baie dankie Henry! Julle was wonderlike gaste.

Nicolette K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2022

Vriendelike, professionele diens. Sonja is 'n besonderse goeie gasvrou wat ons behoeftes in ag geneem het gedurende ons verblyf. En die baadjie wat agter gebly het is selfs vir ons gekoerier. Baie dankie, Sonja, vir die gesellige kuier ook om die ontbyttafel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonja
Aardvark Guest House
Hi Nicolette Baie dankie! Dit was lekker om julle te ontmoet.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Sonja Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 241, Rustenburg, 0299, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU0OTkyMmNmLTc1MzgtNDhhZC05MzhiLWQ1MDM4MWVmZmE0Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 241 Kerk Street Rustenburg 0299 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.68164 27.22618

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang