Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aardvark Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Sonja Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 24 resensies vir Aardvark Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Michael F - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael F

Short comfortable stay.

Our stay with Sonja was lovely. She is highly personable and even went as far as giving my son a chalkboard with chalk to play with at breakfast time.

Aardvark Guest House se terugvoer

Thank you so much for your kind words!

Aardvark Guest House
Natasha G - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha G

Cozy, homey, lekke!

Ek het ongelooflik lekker gebly!

Aardvark Guest House se terugvoer

Dankie Natasha!

Julle was net 'n plesier!

Aardvark Guest House
Lizette C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette C

Sal beslis weer daar oorbly as ons in die omgewing is.

Wonderlike gasvrou wat al die tyd beskikbaar was. Heerlike ontbyt. Pragtige kamer met koffiestasie en yskas en badkamer.

Aardvark Guest House se terugvoer

Baie dankie, Lizette! Sien uit na julle volgende kuier hier by Aardvark Gastehuis.

Aardvark Guest House
Heinrich K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich K

Ons was goed behandel en lekker omgewing.

Vriendelik diens, heerlike ontbyt en rustige omgewing.

Aardvark Guest House se terugvoer

Dankie Heinrich

Dit was net n plesier om julle te akkommodeer.

Aardvark Guest House
Johan M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M

Uitstekend.

Goeie ontvangs. Vriendelike mense en goeie ontbyt.

Aardvark Guest House se terugvoer

Baie dankie Johan.

Aardvark Guest House
Zinaida T - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Zinaida T

Skoon, vriendelik en gemaklik.

Kamers is skoon en gemaklik. Sonja is 'n lieflike gasvrou en die ontbyt was heerlik.

Aardvark Guest House se terugvoer

Baie dankie Zinaida. Hoop om julle gou weer te sien.

Aardvark Guest House
Danie B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie B

Skoon, netjies, gemaklik.

Baie gemaklik ingerig, skoon en netjies. Heerlike ontbyt, en baie vriendelike gasvrou. Dankie vir die lekker kuier!

Aardvark Guest House se terugvoer

Baie dankie Danie, ek hoop om julle gou weer te sien.

Aardvark Guest House
Violet M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Violet M

Lovely lady, very kind.

Delicious breakfast and always on time.

Aardvark Guest House se terugvoer

Thank you Violet, for your kind words. We hope to see you again soon.

Aardvark Guest House
Henry B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry B

Baie lekker rustig met 'n baie vriendelike gasvrou.

Ons sal definitief weer by Aardvark in die toekoms en sal hulle beslis vir Sonja aanbeveel by ons vriende en familie. Sonja is baie behulpsaam en vriendelik.

Aardvark Guest House se terugvoer

Baie dankie Henry! Julle was wonderlike gaste.

Aardvark Guest House
Nicolette K - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette K

Vriendelike, professionele diens.

Sonja is 'n besonderse goeie gasvrou wat ons behoeftes in ag geneem het gedurende ons verblyf. En die baadjie wat agter gebly het is selfs vir ons gekoerier. Baie dankie, Sonja, vir die gesellige kuier ook om die ontbyttafel.

Aardvark Guest House se terugvoer

Hi Nicolette

Baie dankie! Dit was lekker om julle te ontmoet.

Aardvark Guest House
Helena W - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena W

Baie netjies. Waarde vir geld. Vriendelike diens.

Alhoewel Wifi beskikbaar was, het ons vergeet om daarvan gebruik te maak. Ons het heerlik gebly. Ontbyt was baie lekker en is met liefde en sorg voorberei. Die kamers is baie skoon en netjies en ons het baie lekker geslaap. Baie goeie waarde vir geld. Baie dankie.

Aardvark Guest House se terugvoer

Baie dankie Helena! Hoop om julle gou weer te sien.

Aardvark Guest House
Charmain S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmain S

Rustige atmosfeer met n pragtuin, vriendelike eienaar, netjies en skoon, privaat en voel sommer net soos jou eie huis.

Sal Aardvark verseker aanbeveel. Waarde vir geld, lekker ontbyt en tot die voorreg gehad om vir Ghapi te ontmoet wat familie is van tannie Sonja. Dierbare liefdevolle nederige mense. Dankie tannie Sonja vir die lekker blyplekkie wat jy met ons gedeel het.

Aardvark Guest House se terugvoer

Baie dankie Charmain! Altyd lekker om vriendelike gaste soos julle ontvang.

Aardvark Guest House
Driekie R - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Driekie R

'Home away from home'.

Sonja is die perfekte gasvrou, altyd seker gemaak ons het alles wat ons nodig het. Kamers smaakvol en gerieflik. Ontbyt heerlik! Sal definitief terugkom en langer bly.

Aardvark Guest House se terugvoer

Baie dankie Driekie! Maklik om wonderlike gaste soos julle te bedien. Sonja

Aardvark Guest House
Chris G - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris G

Absoluut wonderlike verblyf.

Sonja, die gasvrou, was uitstekend. Die akkommodasie was puik en die ontbyt baie aangenaam. Sal absoluut terugkeer soontoe as ek weer daar is en kan dit aanbeveel vir enige persoon.

Aardvark Guest House se terugvoer

Baie dankie Chris. Julle was wonderlike gaste.

Aardvark Guest House
Geraldine S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Geraldine S

Sien sterre.

Geen klagtes of probleme ervaar.

Aardvark Guest House se terugvoer

Baie dankie Geraldine.

Aardvark Guest House
Iris V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Iris V

Good value for money, peaceful stay.

Quirky and cool place! The bed was comfy and the room had everything we needed for our stay, a lovely area. Felt safe. Easy access to Rustenburg attractions.

Lizzette J - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizzette J

Netjiese, bekostigbare verblyf.

Die gesinskamer was baie gerieflik en netjies. Ons het baie lekker geslaap en die ontbyt was uit die boonste rakke. Baie dankie vir jul gasvryheid, sal Aardvark beslis aanbeveel.

Keaoleboga M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Keaoleboga M

Perfect.

All was up to standard.

Aardvark Guest House se terugvoer

Thank you Keaoleboga!

Aardvark Guest House
Christel B - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christel B

Opregte belangstelling en gasvryheid!

Lekker geslaap. Dankie.

Irmgardt W - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irmgardt W

Baie lekker gebly.

Ons het baie lekker gebly. Sonja was baie vriendelik. Die ontbyt was heerlik en sy was 'n goeie gasvrou.

Pj S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pj S

Home away from home.

Excellent service, very neat, clean and safe. Sonya is a great host and went out of her way to make us feel at home, wonderful place and will most definitely go there again.

Francois V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois V

Dis baie lekker gewees.

Die personeel gaan uit hul pad om dit lekker te maak, altyd bereid om te help, vroeg in die oggend of lank na donker. Lekker gebly en sal weer so maak. Dankie Aardvark.

Marlene S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene S

Baie lekker.

Baie vriendelik ontvang en op die hande gedra gedurende ons verblyf daar. Heerlike ontbyt gekry en lekker ontspan met ontbyt tyd. Wonderlike mense.

Carla D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla D

Netjies, gemaklik, gerieflik!

Heerlik gebly! Kraakvars beddegoed, skoon en netjiese kamer! Goeie matrasse, skoon en genoeg handdoeke en selfs sjampoe en conditioner gehad in ons badkamer wat hemels geruik het. Was vir seker vir ons die moeite werd om daar as 'n gesin te oornag!

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 241, Rustenburg, 0299, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU0OTkyMmNmLTc1MzgtNDhhZC05MzhiLWQ1MDM4MWVmZmE0Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 241 Kerk Street Rustenburg 0299 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.68164 27.22618

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang