Aarfontein Karoo Hoogland
Beskrywing
Hierdie klein klipgebou is net 100 m agter die ou plaashuis. Die oopplan-eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n leefarea met 'n dubbelbed, kaggel, 'n etenstafel met sitplek vir 2, 'n badkamer en 'n kombuisie met 'n gasstoof. Die badkamer het 'n stort. Daar is 'n klein stoep met 'n uitsig oor die velde.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Badkamer
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Kaggel
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Troeteldiere word teen 'n ekstra koste per hond per dag toegelaat en indien dit vooraf met die eienaars gereël word welkom.
Let asb. dat daar ‘n grondpad na die verblyf lei. Die eenheid kan slegs met 'n hoë-grondvryhoogte voertuig bereik word.
Glashuis is 45 minute vanaf die hoofhuis, teen die berg. 'n 4x4-voertuig word benodig om hierdie 6 km-rit te maak. 'n 4x4-voertuig kan teen 'n ekstra koste by die eienaars gereël word. Sleepwaens kan nie na die Glashuis geneem word nie.
Die verblyf word deur sonpanele aangedryf en elektrisiteitstoevoer kan deur ongunstige weerstoestande beïnvloed word.
Die verblyf is afgeleë en gaste moet hul kruideniersware, ys en vuurmaakhout saamneem.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie klein klipgebou is naby die plaashuis en bied 'n uitsig oor die skaapkraal en die alfalfaveld. Die oopplan-eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n dubbelbed, 'n badkamer met 'n stort en 'n kombuisie met 'n gasstoof en 'n ketel. Gaste kan lekker braai op die stoep buite.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
Badkamer
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Kaggel
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Stoof
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Troeteldiere word teen 'n ekstra koste per hond per dag toegelaat en indien dit vooraf met die eienaars gereël word welkom.
Let asb. dat daar ‘n grondpad na die verblyf lei. Die eenheid kan slegs met 'n hoë-grondvryhoogte voertuig bereik word.
Glashuis is 45 minute vanaf die hoofhuis, teen die berg. 'n 4x4-voertuig word benodig om hierdie 6 km-rit te maak. 'n 4x4-voertuig kan teen 'n ekstra koste by die eienaars gereël word. Sleepwaens kan nie na die Glashuis geneem word nie.
Die verblyf word deur sonpanele aangedryf en elektrisiteitstoevoer kan deur ongunstige weerstoestande beïnvloed word.
Die verblyf is afgeleë en gaste moet hul kruideniersware, ys en vuurmaakhout saamneem.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid is die grootste een op die perseel. Die klipgebou het spitsgrasdakke en is reg langs die groen alfalfavelde geleë. Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie het 'n gasstoof en die sitarea het gemaklike banke en 'n kaggel. Gaste kan lekker braai op die stoep buite.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Troeteldiere word teen 'n ekstra koste per hond per dag toegelaat en indien dit vooraf met die eienaars gereël word welkom.
Let asb. dat daar ‘n grondpad na die verblyf lei. Die eenheid kan slegs met 'n hoë-grondvryhoogte voertuig bereik word.
Glashuis is 45 minute vanaf die hoofhuis, teen die berg. 'n 4x4-voertuig word benodig om hierdie 6 km-rit te maak. 'n 4x4-voertuig kan teen 'n ekstra koste by die eienaars gereël word. Sleepwaens kan nie na die Glashuis geneem word nie.
Die verblyf word deur sonpanele aangedryf en elektrisiteitstoevoer kan deur ongunstige weerstoestande beïnvloed word.
Die verblyf is afgeleë en gaste moet hul kruideniersware, ys en vuurmaakhout saamneem.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid is op die platorand en bied pragtige uitsigte oor die vallei. Die oopplan-eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 dubbelslaapbanke, 1 badkamer met 'n stort, 'n kombuis en leefarea. Die kombuis is met 'n stoof, oond, ketel en yskas toegerus. Die leefarea het 'n kaggel en daar is ook 'n buitebraai en etenstafel met sitplek vir 4.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
Badkamer
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Kaggel
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Troeteldiere word teen 'n ekstra koste per hond per dag toegelaat en indien dit vooraf met die eienaars gereël word welkom.
Let asb. dat daar ‘n grondpad na die verblyf lei. Die eenheid kan slegs met 'n hoë-grondvryhoogte voertuig bereik word.
Glashuis is 45 minute vanaf die hoofhuis, teen die berg. 'n 4x4-voertuig word benodig om hierdie 6 km-rit te maak. 'n 4x4-voertuig kan teen 'n ekstra koste by die eienaars gereël word. Sleepwaens kan nie na die Glashuis geneem word nie.
Die verblyf word deur sonpanele aangedryf en elektrisiteitstoevoer kan deur ongunstige weerstoestande beïnvloed word.
Die verblyf is afgeleë en gaste moet hul kruideniersware, ys en vuurmaakhout saamneem.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Aarfontein Plaas, Fraserburg, 6960, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang