Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aarfontein Karoo Hoogland

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Neeke Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 36 resensies vir Aarfontein Karoo Hoogland
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Anna N - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna N

Asemrowende Roggeveld.

Dis moeilik om in woorde te beskryf hoe spesiaal hierdie plek is. Die pad van Sutherland tot op die plaas is asemrowend mooi. Die uitsig van die Glashuis, die ongereptheid van die natuur. Om die wind en die koue vanuit 'n snoesige glaskas met 'n lekker vuurtjie te aanskou. Gasvryheid. Regtig 'n belewenis. Ons gaan definitief terug!

Johan B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Wonderful!

It was a very nice experience. Wonderful!

Benny O - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benny O

Diep lekker en moer aangenaam!

Dit was heerlik afgesonder en die uitsig was ongelooflik. Die geriewe was meer as voldoende, behalwe miskien die badkamer wat 'n bietjie knap was. Die bestuurder was tops en hy het ons dadelik laat tuis voel. 'n Opvolg kuiertjie sal beslis ernstig oorweeg word.

Nelia T - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelia T

Would highly recommend this unique experience to everyone. Loved every minute!

A magical and inspiring stay in a beautiful location. Aarfontein Karoo Hoogland was everything we hoped for, and we enjoyed the seclusion and silence. The host was wonderful and kind, and we loved Shiraz and Maggie (the dogs), as well as the ostriches.

Marlé V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlé V

Lovely, remote and peaceful.

Our stay was so lovely, remote and peaceful. The journey there was scenic, and you are surrounded by beautiful landscapes the entire time. The little cottage was organised and had everything you might need to self-cater with loads of character. I would love another stay!

Erina W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erina W

Gelukkig het ons 'n baie goeie 4x4 voertuig! Die pad is rof!

Die plek was seker een van die mees asemrowendste plekke waar ons nog gebly het. Die uitsig, die konsep van die glashuis, die omgewing - alles slaan jou asem letterlik weg.

Jan M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan M

Dit was 'n ongelooflike lekker ervaring.

Ongelooflik mooi en unieke bestemming.

Les-lee T - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Les-lee T

Fantastic experience in a glass house on a cliff edge.

Rustic cottage in the mountains far away from everything. Great location and we even got to experience a snow storm from inside the glass house with a cosy fire. Took our 2 old Labradors with for the weekend - enjoyed lots of walking all around the farm. The host was excellent - friendly and helpful throughout our stay. Only issue: They desperately need to change the sleeper couch to a proper bed. The frame is sagging in the middle and extremely uncomfortable. We resorted to using the other sleeper couch mattress underneath and sleeping on the floor to get any rest.

Ronel V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel V

Afgesonder, plek om jou kop skoon te maak, en te rus.

Interessante plek! Omgewing is ongelooflik mooi en uniek. Die kaggelstofie binne die glashuis is 'n winter wenner, en as die wind so erg waai, is 'n mens knus binne. Die slaapbanke is nie regtig gerieflik nie!

Joan-marie S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joan-marie S

Saligheid vir die siel.

Dit was saligheid vir die siel op Aarfontein en veral by die Glas Huis! Dis 'n pragtige lêplek, maar wees bewus die pad is 4x4 tot daar! Ek sal beslis weer daar wil bly - die rustigheid en sterre in die aand was definitief hoogtepunte.

Marais L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marais L

Panoramic Karoo stay.

The Aarfontein Karoo Hoogland was the perfect getaway. The remote location and quietness of the Karoo was exactly what we wanted for the weekend. The spectacular views from the Glashuis exceeded our expectations. Make sure to take a couple of walks during your stay; the panoramic views over the Karoo are amazing. The host was a great communicator and always ready to help. Just a mention - make sure you have an off-road vehicle when booking the Glashuis. You might need an elevated vehicle to reach Aarfontein farm, but from there it is another 6km, very close to a 4X4 road up the mountain to the Glashuis.

Hugo S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo S

Vreedsaam.

Fantastiese plekkie om na toe weg te breek vir rus en vrede. Baie vriendelike mense! Sal vir seker weer gaan.

Conrad D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Conrad D

Awesome place, horrible bed, bring extra food to share with rodent family.

The offering is absolutely incredible, no complaints except for two. A sleeper couch as the main bed should never be offered. It was so uncomfortable that we considered leaving early. Please put in a proper bed. Also, we had to share the house and our food with a family of rodents, which also kept us awake at night.

Altan U - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Altan U

Adventurous.

Ons het nie geweet dit is so ver in nie. So dit het ons reisplanne bietjie belemmer. Veral om by die glashuis uit te kom. Dit is natuurlik baie mooi. Die stort is nogal 'n gesukkel, as daar dalk meer aandag op dit kan gevestig word. Ons was baie nice en hy was regtig daar vir alles.

Linda D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda D

Sal beslis weer soontoe gaan.

Die ligging is perfek. Geen geraas, geen mense. Net ek en die natuur met die mooi son- en maanopkomste.

Anél J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anél J

Betowerend.

Dit was asemrowend. Die wind kom van 30 pole af partykeer, maar die uitsig is besonders en die moeite werd. Een ding is jy moet 'n 4x4 voertuig hê, of vooraf reël dat jy opgehaal word.

Wilma D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma D

Dis 'n uiters unieke plek vir as mens nodig het om stil te raak.

Dis ongelooflik en onbeskryflik mooi. Die uitsig, die stilte en die sterre. Was gaaf genoeg om ons op te neem met sy bakkie toe ons motor nie die pad kon ry nie. Ek kan dit regtig aanbeveel.

Yolandi B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi B

Rejuvenate in nature - an experience like no other!

What an absolutely amazing place! The wind was rough, but it definitely added to the experience. Just a warning with regards to the road, a high clearance vehicle is an understatement and fill up in Sutherland - the road is quite far in with no signal en route. But all in all, one of the best we've had. The host was wonderful; we missed the message about bringing wood, but the host sorted us out quickly! 10/10 would recommend.

Maryna P - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna P

Die hele ervaring het ons grootste verwagtinge oortref.

Die hele ervaring het ons grootste verwagtinge oortref. Dit was heerlik om uit die koue, die wind en die son te wees, maar nog steeds te voel asof ons buite was. Die stilte en afsondering was presies wat ons nodig gehad het. Die huis is goed toegerus, maar die bed slaap glad nie lekker nie. Ons sal volgende keer 'n ekstra matras saambring.

Lezanne V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezanne V

Ongelooflike avontuur!

Die glashuis is 'n plekkie uit die hemel, met die kranse en mooi natuurskoon reg onder jou voete. Die stilte en sterre in die aand is net onbeskryflik! Wees net gereed en gereed vir 'n lang grondpad en 4x4-roete tot by die huisie!

Helena P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena P

Naweekwegbreek.

'n Heerlike naweek van niksdoen en rus. Uitsigte en sterre om van te droom. Dit was voorwaar 'n heerlike ervaring. Wees net voorbereid dat die laaste stuk pad na die huisie toe verkieslik met 'n 4x4 of voertuig met hoë grondvry hoogte moet aangepak word. Annalene en Antonie, dankie vir julle gasvryheid en moeite met aanwysings.

Retha O - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha O

Die Glashuis is 'n plek van stilword en asemrowende uitsigte.

Ons was aangenaam verras met die Glashuis. 'n Pragtige skoon en netjiese 'huisie" met alles wat mens nodig het vir 'n paar dae se kuier. Hier bewonder mens nie net die pragtige uitsig nie, maar ook die stilte. Die binnebraai en die houtkaggel sorg vir heerlike warmte op yskoue wintersaande. Ons sal vir seker weer terugkom. Ons gasheer en gasvrou was vriendelik en baie behulpsaam.

Esme C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esme C

Die glashuis was 'n belewenis!

Ons het ons tyd in die glashuis vreeslik baie geniet! Dit is baie ver weg van alles, en wanneer jy daar bo is voel jy baie afgesonder (op 'n goeie manier). Die uitsig slaan jou asem weg! Die huisie self het alles wat jy nodig het en die kaggel maak dit sommer vinnig snoesig. Die gastehuisbestuurders, Annalene en Antonie, het uit hulle pad uit gegaan om ons te help - hulle bereidwilligheid was regtig besonders!

Liezl T - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl T

Lekkerste lekker!

Die mooiste kliphuisie. Ons het lanklaas so lekker ontspan. Die weer was nat, koud en winderig maar dit het ons nie gekeer om kaggel aan te steek, te braai en net gesellig te wees nie. Ons gashere was verskriklik oulik en het elke dag kom inloer of alles okay is. Sal dit beslis aanbeveel.

Michael P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael P

Special place.

Absolutely amazing and tranquil glasshouse on the top of a mountain in total solitude. Just what my wife and I were after. We loved our 4 days here and recommend it to everyone. Thanks to the hosts Annalene and Anthonie for hosting us.

Johan F - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan F

'n Unieke ervaring wat aanbeveel kan word.

Die feit dat die plaas afgeleë is en die reis daarheen 'n uitdaging is, ontneem niks aan die wonder van die Glashuis op die rand van die kloof nie. Gasvryheid en moeite om alles gerieflik te maak, is hoog!

Pieter S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S

Ongelooflik en onvergeetlik.

Lekker uitdagende roete tot daar. Offroad motorfietse kan daar uitkom. Baie mooi natuur. Rustig en genoeg stilte. Huis het alles wat jy nodig het.

Debbie K - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie K

Peace and tranquility. View priceless.

Beautiful location for quiet getaway.

Byron M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Byron M

Fantasties. Weg van almal en als. Net wat die hart nodig het.

Wonderlike, asemrowende views. Ver weg van enige mense. As mens 'n wegbreek van die besige lewe nodig het is die plekkie vir jou.

Kobie V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobie V

Ver Huisie was was skoon, netjies en knus teen die gure weer buite.

As jy hou van die ooptes en wegbreek van die besige stad, is dit die plek vir jou. Ons het heerlik voor die kaggel gekuier. Die takkraaltjie bied beskutting teen die wind en die braaiplek het 'n heerlike 'oondjie' gevorm vir broodbak. Daar was probleme met die sonkragsisteem, maar ons vriendelike gasheer het dit vinnig kom uitsorteer. Julle kan miskien net aandag gee aan die badkamer, want as mens stort, loop die water onderdeur die sinkplaat tot in die slaapkamer. (Al stel mens die stortkop heeltemal weg). Verder was alles heerlik!

Aarfontein Karoo Hoogland se terugvoer

Baie dankie, ons waardeur die terugvoer. Ons is bly julle het dit geniet. Kom gerus weer.

Aarfontein Karoo Hoogland
Anonieme gas - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Christelle L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christelle L

Gasvry, stilte en baie rus.

Ons het so lekker tuis gevoel en heerlik gekuier. Ons huisie het alles gehad wat ons nodig het en ons wou net rus en afpak. Die lapa was heeltemal windbeskut en ons het ure by die vuur gekuier.

Stiaan B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stiaan B

Besonderse natuurskoonheid.

Ek en my vrou het die naweek weg verskriklik geniet op Aarfontein. Ons het ons 3 honde saamgevat en was eers skrikkerig gewees vir Glaskas se hoë kranse, maar as jou honde gehoorsaam is en nie dwalers is nie, kan dit werk. Die afstand vanaf Sutherland via die grondpad tot op die plaas en dan vanaf die plaas self na die Glaskas-huis het ons wel bietjie onderskat. Dit neem beslis bietjie langer as wat Google maps voorstel, dit het ons tussen 3 tot 4 ure geneem vanaf Sutherland. As jy rustig ry op die grondpaaie omrede dit wel 4x4-paaie is. Neem in ag dat jou voertuig goeie grondklaring moet hê op die plaas self en jy dalk 'n spaarband gaan gebruik. As mens wel die ekstra reistyd in ag neem en voorsiening daarvoor maak, is hierdie nogsteeds 'n besonderse bestemming wat mens nie in woorde eintlik vir iemand kan beskryf nie. Dit is wel 'n belewenis wat ek enige tyd sal aanbeveel vir iemand en ons sal beslis wel weer gaan. Die huis gee jou sielsrus en die stilte is perfek met 'n Springbokkie of bokkie wat in die veld wei.

Elizma H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elizma H

Hemel bo-op aarde.

Stunning view en 'n romantiese opset.

Avuya M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Avuya M

A glass house with a view!

We thoroughly enjoyed our stay at Aarfontein. From the generous hospitality to the out of this world location, Aarfontein is a must for anyone looking for solitude and rest. We will be back!

Amanda K - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda K

Amazing, unforgettable.

What a hidden gem! The glass house is beyond amazing! You are on top of the world, not another human in sight. A wonderful place to reflect and unwind. Thank you to the host and hostess, for getting us up the mountain and for the friendly welcome. I will be back. Soon.

Aarfontein Karoo Hoogland se terugvoer

Thank you Amanda. We look forward to the next time.
Take care
Antonie and Annalene

Aarfontein Karoo Hoogland
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aarfontein Plaas, Fraserburg, 6960, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0fa3e4eb45b0b2fcedcc46abe5b1a4cfd95111f73213c252831975599c1ffd88919e0b91884b97a6a56d5500c5ed46f06913?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 36 5 1 5 Aarfontein Farm Fraserburg 6960 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.388724661346 21.259182679038

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang