Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aarfontein Karoo Hoogland

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Anna N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Asemrowende Roggeveld. Dis moeilik om in woorde te beskryf hoe spesiaal hierdie plek is. Die pad van Sutherland tot op die plaas is asemrowend mooi. Die uitsig van die Glashuis, die ongereptheid van die natuur. Om die wind en die koue vanuit 'n snoesige glaskas met 'n lekker vuurtjie te aanskou. Gasvryheid. Regtig 'n belewenis. Ons gaan definitief terug!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Wonderful! It was a very nice experience. Wonderful!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Benny O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Diep lekker en moer aangenaam! Dit was heerlik afgesonder en die uitsig was ongelooflik. Die geriewe was meer as voldoende, behalwe miskien die badkamer wat 'n bietjie knap was. Die bestuurder was tops en hy het ons dadelik laat tuis voel. 'n Opvolg kuiertjie sal beslis ernstig oorweeg word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nelia T
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Would highly recommend this unique experience to everyone. Loved every minute! A magical and inspiring stay in a beautiful location. Aarfontein Karoo Hoogland was everything we hoped for, and we enjoyed the seclusion and silence. The host was wonderful and kind, and we loved Shiraz and Maggie (the dogs), as well as the ostriches.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlé V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Lovely, remote and peaceful. Our stay was so lovely, remote and peaceful. The journey there was scenic, and you are surrounded by beautiful landscapes the entire time. The little cottage was organised and had everything you might need to self-cater with loads of character. I would love another stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erina W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Gelukkig het ons 'n baie goeie 4x4 voertuig! Die pad is rof! Die plek was seker een van die mees asemrowendste plekke waar ons nog gebly het. Die uitsig, die konsep van die glashuis, die omgewing - alles slaan jou asem letterlik weg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Dit was 'n ongelooflike lekker ervaring. Ongelooflik mooi en unieke bestemming.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Les-lee T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Fantastic experience in a glass house on a cliff edge. Rustic cottage in the mountains far away from everything. Great location and we even got to experience a snow storm from inside the glass house with a cosy fire. Took our 2 old Labradors with for the weekend - enjoyed lots of walking all around the farm. The host was excellent - friendly and helpful throughout our stay. Only issue: They desperately need to change the sleeper couch to a proper bed. The frame is sagging in the middle and extremely uncomfortable. We resorted to using the other sleeper couch mattress underneath and sleeping on the floor to get any rest.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ronel V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jun 2024

Afgesonder, plek om jou kop skoon te maak, en te rus. Interessante plek! Omgewing is ongelooflik mooi en uniek. Die kaggelstofie binne die glashuis is 'n winter wenner, en as die wind so erg waai, is 'n mens knus binne. Die slaapbanke is nie regtig gerieflik nie!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joan-marie S
Kort verblyf
4.8
Jun 2024

Saligheid vir die siel. Dit was saligheid vir die siel op Aarfontein en veral by die Glas Huis! Dis 'n pragtige lêplek, maar wees bewus die pad is 4x4 tot daar! Ek sal beslis weer daar wil bly - die rustigheid en sterre in die aand was definitief hoogtepunte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Neeke Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aarfontein Plaas, Fraserburg, 6960, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0fa3e4eb45b0b2fcedcc46abe5b1a4cfd95111f73213c252831975599c1ffd88919e0b91884b97a6a56d5500c5ed46f06913?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 36 5 1 5 Aarfontein Farm Fraserburg 6960 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.388724661346 21.259182679038

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang