Aark Guest Lodge
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Johan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 75
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Lisl P - Jun 2024
Algehele gradering
Sal beslis aanbeveel vir enigiemand.
Aark Guest Lodge se terugvoer
Altyd lekker om goeie terugvoer te kry, baie dankie!
Nolene T - Jun 2024
Algehele gradering
Great service, friendly staff and a beautiful setting!
Ramo M - Jan 2024
Algehele gradering
Amazing.
Maryke B - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie lekker, stil area.
Ken K - Sep 2024
Algehele gradering
Vriendelik, doeltreffend en waarde vir geld.
Millicent M - Des 2023
Algehele gradering
Coming back again.
Matilda L - Okt 2023
Algehele gradering
Baie mooi gastehuis, alles netjies en vriendelike diens. Sal vir seker aanbeveel.
Carien O - Aug 2023
Algehele gradering
Attention given to detail.
Mariette F - Jul 2023
Algehele gradering
Absoluut fantasties en baie lekker.
Leandre M - Apr 2023
Algehele gradering
Netjies en goeie bestuur.
Johan L - Apr 2023
Algehele gradering
Gemaklik en rustig.
Tshepo M - Sep 2022
Algehele gradering
Good.
Lucinda R - Jun 2022
Algehele gradering
Netjies.
Annah M - Des 2021
Algehele gradering
Very neat and accommodating.
Serina N - Des 2021
Algehele gradering
Amazing!
Patricia K - Sep 2021
Algehele gradering
Very accommodating and clean place.
Ray M - Jan 2021
Algehele gradering
Onderskeiding! Stil en rustige omgewing, ruim kamers, 3-4-6-8 bedkamers, veilige afgemerkte parkering met dieselfde naam as die eenheid, bv. olifant of luiperd. Die sleutels van die eenheid het ook 'n afstandsbeheerde drukskeutel om die toegangshek oop en toe te maak vir voertuie.
Lees meerAark Guest Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, dit is altyd lekker om te hoor as gaste lekker gebly het en die omgewing geniet het. Hoop om jou gou weer te sien.
Sunette D - Des 2021
Algehele gradering
Kamer baie netjies gewees, diens baie goed.
Jakes C - Des 2020
Algehele gradering
Uitstekend!
Aark Guest Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, dit is altyd lekker om te hoor as gaste lekker gebly het. Hoop om jou gou weer te sien.
Groete
Marlise
Aark Guest Lodge
Johannes M - Des 2020
Algehele gradering
Verwelkom deur vriendelike personeel. Baie aangename vriendelike en veilige omgewing.
Aark Guest Lodge se terugvoer
Hi Johannes
Baie dankie vir die terugvoer, dit is altyd lekker om te hoor as gaste lekker gebly het.
Hoop om jou gou weer te sien.
Voorspoed vir die nuwe jaar.
Groete
Marlise
Aark Guest Lodge
Lucy Nombulelo M - Des 2020
Algehele gradering
I wanted to rest and I did exactly that.
Aark Guest Lodge se terugvoer
Hi Lucky
Thank you for your riview. Dinner can be served , but Guests must arrange with reception in the mornings.
Hope to see you soon again.
Kind regards
Jakkie
Keabetswe M - Nov 2020
Algehele gradering
It was an amazing experience.
Aark Guest Lodge se terugvoer
Good Day
Thank you for the positive feedback, we highly appreciate it.
Kind Regards
Marlise
Lizl A - Des 2020
Algehele gradering
Heerlik gebly. Die plek is skoon en netjies. Personeel is vriendelik.
Aark Guest Lodge se terugvoer
Hi Lizl
Baie dankie vir die terugvoer, dit is altyd lekker om te hoor as gaste lekker gebly het. Hoop om jou gou weer te sien. Voorspoed vir die nuwe jaar.
Groete, Marlise Aark Guest Lodge.
Llona E - Okt 2020
Algehele gradering
Lekker oornag wegbreek.
Goodman M - Mrt 2020
Algehele gradering
It was wonderful. Thanks to complimentary WiFi and other amenities.
Reneir J - Des 2019
Algehele gradering
Hartlik verwelkom. Skoon en netjies geriewe.
Alma V - Jun 2019
Algehele gradering
Netjiese rustige plek, ruim kamers, vriendelike diens, heerlike ontbyt.
Gisela P - Jun 2019
Algehele gradering
Baie rustig en waarde vir geld.
Letitia G - Feb 2019
Algehele gradering
Awesome.
Theunis D - Okt 2019
Algehele gradering
Baie rustig en aangenaam.
Nico P - Sep 2019
Algehele gradering
Very neat.
Mark B - Jun 2019
Algehele gradering
Dit was baie gerieflik, netjies en skoon.
Anonieme gas - Feb 2019
Algehele gradering
Juanita P - Jan 2019
Algehele gradering
Nice little place.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Nice klein plekkie.
Nice klein plekkie, benodig 'n bietjie onderhoud, krane lek.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Sumari P - Okt 2018
Algehele gradering
Aangenaam en gemaklik. Voel tuis.
Aark Guest Lodge se terugvoer
Hallo
Baie dankie.
Ons hoop ons sien julle gou weer.
Groete
Ronel
Elzanne N - Sep 2018
Algehele gradering
Peaceful and safe environment.
Ncumisa G - Aug 2018
Algehele gradering
Rooms are quite spacious and clean.
Tanya V - Jan 2018
Algehele gradering
Fantasties rustig en gasvry.
Aark Guest Lodge se terugvoer
Baie dankie vir julle goeie terugvoer. Ons hoop om julle gou weer te sien. Aark-groete
Steph V - Mei 2018
Algehele gradering
Wat 'n wonderlike plek.
Dewald A - Aug 2018
Algehele gradering
Bo verwagting.
Marinda E - Mei 2018
Algehele gradering
Baie netjies.
Hano B - Mrt 2018
Algehele gradering
Rustig, maar dit waarvoor jy vra is buite werking.
Aark Guest Lodge se terugvoer
Hallo,
Baie jammer daar oor maar ons het 24 uur diens en jy kon net geskakel het dan sou ons julle kom wys het hoe werk dit.
Alles is in werkende toestand daar was dalk net iets wat jy nie reg gedoen het nie maar ons sou kon help.
En met ons vreeslike mooi bebosde tuin is daar maar altyd n ou onwelkome gas in van die kamers.
Ek verseker jou ons maak ons kamers elke dag baie mooi skoon, soos jy kon sien.
Ek het ook nerens n boodskap gekry dat jy n Jacuzzi gevra het nie.
Wil julle graag weer nooi vir n aand as julle die kant toe kom.
Skakel gerus.
Lekker naweek
Ronel
Alta G - Nov 2017
Algehele gradering
Pragtige plek baie rustig!
Aark Guest Lodge se terugvoer
Beste Alta,
Baie dankie vir die goeie terugvoer. Ons is baie bly dat julle dit geniet het en hoop om julle gou weer te sien.
Groete,
Aark Guest Lodge
Sonja D - Sep 2017
Algehele gradering
Gerieflik, skoon, veilig.
Aark Guest Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoer. Ons hoop om julle weer te sien.
Aark Groete
Carine P - Mrt 2017
Algehele gradering
Lekker gebly, bonzais pragtig.
Yoraldi B - Aug 2017
Algehele gradering
Husbands 50th Birthday Celebration.
Aark Guest Lodge se terugvoer
Thank you for the great review.
We hope to see you again soon.
Aark greetings
Anonieme gas - Sep 2017
Algehele gradering
Linda E - Des 2016
Algehele gradering
Wonderlik, sal definitief weer by Aark Guesthouse gaan aanklop!
Reneir J - Nov 2016
Algehele gradering
Lekker rustig en naby alles.
Gerrit D - Nov 2016
Algehele gradering
Home from home.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Huis weg van die huis af.
Ons was in Vanderbijlpark vir 'n besigheidsvergadering.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Aark Guest Lodge se terugvoer
Thank you for the great review. We hope to see you again soon!
Wayde G - Nov 2016
Algehele gradering
Peaceful and great service!
Aark Guest Lodge se terugvoer
Thank you, we are glad you enjoyed it. We hope to see you again soon!
Marelize S - Okt 2016
Algehele gradering
Stunning!
Aark Guest Lodge se terugvoer
Hallo Marelize
Dit was n voorreg om julle hier te he en te weet dit was alles reg vir julle.
Hoop ons sien julle gou weer.
Groete
Ronel
Anene J - Jul 2016
Algehele gradering
Baie veilige blyplek met vriendelike personeel en mooi omgewing.
Aark Guest Lodge se terugvoer
Hallo Anene
Baie dankie vir jou terugvoer.
Hoop ons sien julle gou weer.
RONEL
Estelanie G - Mei 2016
Algehele gradering
Gerieflik.
Aark Guest Lodge se terugvoer
Hallo Estelani
Baie dankie, vir julle ook.
Hoop julle het julle bestemming veilig bereik.
Groete.
RONEL
Wicus B - Nov 2016
Algehele gradering
Eerste indrukke, blywende indrukke.
Karin V - Feb 2015
Algehele gradering
Pragtige plek en rustige area.
Daniel D - Nov 2015
Algehele gradering
Baie goed, vriendelike diens, modern, keurig gemeubileer en ruim, netjiese tuine.
Suzette S - Apr 2015
Algehele gradering
Heerlik!
Nelda V - Nov 2014
Algehele gradering
Aark Guest Lodge was veilig, netjies en pragtig mooi versorg.
Nombuso K - Aug 2014
Algehele gradering
Very nice place to rest
Jackie K - Apr 2014
Algehele gradering
'n Pragtige plek, goeie diens en heerlike atmosfeer!
Jevanda S - Apr 2014
Algehele gradering
Dit was 'n fantastiese ervaring.
Avril B - Mrt 2014
Algehele gradering
Fantastic.
Seriska M - Mrt 2014
Algehele gradering
Uitstekend!
Marthie D - Mei 2014
Algehele gradering
Dit is voorwaar 'n baie netjiese gastehuis en naby aan alle besienswaardighede en besighede!
Manie Vd Merwe V - Mrt 2014
Algehele gradering
Unbelievable
Suzette V - Mei 2014
Algehele gradering
Dit was "great" gewees!
Elsie V - Mrt 2014
Algehele gradering
Baie lekker gebly, lieflike plek en goeie diens ontvang!
Gert S - Feb 2014
Algehele gradering
Goed.
Nelly M - Jan 2014
Algehele gradering
Good
Dineo N - Feb 2014
Algehele gradering
Good
Nico V - Des 2013
Algehele gradering
Maklik een van die beste gastehuise ooit!
Collette M - Nov 2013
Algehele gradering
Absolutely stunning, quiet location, friendly service
Ruth S - Nov 2013
Algehele gradering
Wonderful stay, beautiful set up.
- Kapasiteit: 44 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Groendoringstraat 7, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang