Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aark Guest Lodge

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 75 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Lisl P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Sal beslis aanbeveel vir enigiemand. Dit was fantasties. Die kamer ruik so lekker en vars as jy instap, en die diens van die ontbytpersoneel was fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Aark Guest Lodge
Altyd lekker om goeie terugvoer te kry, baie dankie!

Nolene T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Great service, friendly staff and a beautiful setting! A big shout out to the accommodation for a wonderful weekend’s stay. Great service, friendly staff and a beautiful setting! The Bonsai nursery was a special surprise!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ramo M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Amazing. Everyone came back rejuvenated and happy. The destination is absolutely gorgeous. The food was also top tier. I would absolutely recommend this place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryke B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mrt 2024

Baie lekker, stil area. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ken K
1 nag Besigheidsreis
4.0
Sep 2024

Vriendelik, doeltreffend en waarde vir geld. Baie vriendelike en behulpsame ontvangs gehad. Alles was netjies en skoon. Baie mooi tuine en bonsai-bome is pragtig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Millicent M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

Coming back again. We were well looked after. They lived up to their standards.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Matilda L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Baie mooi gastehuis, alles netjies en vriendelike diens. Sal vir seker aanbeveel. Baie mooi gastehuis en naby winkelsentrums, eetplekke en by Emerald Casino met baie om te doen vir oud en jonk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carien O
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2023

Attention given to detail. Loved our stay. There was a few noisy customers, but realised it is a Friday night and people had been "kuiering". The room is really nicely laid out, staff friendly, lovely breakfast and very special lady Aletta that served us with a smile.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette F
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jul 2023

Absoluut fantasties en baie lekker. Ontbyt was voortreflik. Personeel vriendelik en gasvry. Kamers heerlik en warm. Personeel is ongelooflik en behulpsaam. Jackie is amazing en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leandre M
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2023

Netjies en goeie bestuur. Diens was uitstekend. Die bestuurder het ons baie mooi gehelp al het ons funksie laat verloop. Ons kon nie ontbyt bywoon nie so 'n wegneem-ete was gereed in ons kamers. Kamers is netjies en skoon. Sal net melk in die yskas waardeer en WiFi was swak in die kamer. Beveel die gastehuis aan.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 75

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 44 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Groendoringstraat 7, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZiNGYyYWFhLTdmNDQtNGZiZi1iNDc0LWY0MjhlOGJhNTlhZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 75 5 1 5 7 Groendoring Street Vanderbijlpark 1911 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.74099464435 27.853426337242

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang