Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aasvogelkop

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aasvogelkop Plaas, 49,7 km vanaf Hopetown, 8750, Noord-Kaap
  • Vanaf R3 200 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Aasvogelkop bied gerieflike oornagverblyf op 'n plaas net 49,7 km buite Hopetown.

Die eenheid het slaapplek vir 8 gaste. Die eerste slaapkamer het 4 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en gebruik hul eie en suite-badkamer.

Die kombuis is toegerus met basiese verhit- en eetgeriewe insluitend 'n vierplaatgasstoof, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Die kombuis lei na die leefarea waar daar 'n sessitplek-eetkamertafel, gemaklike rusbanke en 'n stapelbed vir addisionele gaste is.

Skuifdeure lei na 'n stoep met buitesitplek en braaigeriewe.

Let asb. dat hierdie instansie gebruikmaak van sonkrag en dus 'n gas-geiser en gasyskas gebruik.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 4 mense
4 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Privaat ingang

Dienste

  • Kamer daagliks skoongemaak

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Stoof

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Riaan En
Marietjie ...

Eiendomme 3

Resensies 30

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Aasvogelkop Plaas, 49,7 km vanaf Hopetown, 8750, Noord-Kaap
  • Gaste dink Aasvogelkop het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bo-Karoo Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R3 200
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R3 200
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aasvogelkop Plaas, 49,7 km vanaf Hopetown, 8750, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3572beacd7831e57f2656111081a4109effac194f0b52ae5ce99da2640f74882fa0ae48ee49fefcb2a5d71bc439c563534a6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag, vir 8 mense 1 5 1 5 Farm Aasvogelkop 49.7 km from Hopetown 8750 Noord-Kaap 021 201 8901 10:00-19:00 10:00 -29.977080292044 24.30157752538

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang