Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aasvoëlnes

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.5/5

Salomé Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 16

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

3.2 uit 5van 10 resensies vir Aasvoëlnes
Netheid
3.2/5
Diens
2.7/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
3.5/5
Waarde vir geld
2.9/5
Mari B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mari B

Lekker mooi en veilig.

Ons het dit baie geniet. Dit is mooi en netjies. Ons het egter gesukkel met die netwerk, en daar het ook 'n fout ingekom met die krag. Die krag het kort-kort getrip, maar die gasvrou het gehelp om dit vinnig reg te stel. Baie dankie vir die lekker rus.

Christa O - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christa O

In die bos kuier saam familie. Heerlik!

Ons het heerlik gebly. Oulike plekkie, sal dit regtig aanbeveel. Sal lekker wees as daar 'n (splash pool) was vir die ekstra warm weer.

Alan W - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alan W

Great location for Kruger visits.

One toilet not working properly but otherwise all good.

Frederick L - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Frederick L

Eenvoudig, baie diere en gerieflik.

Het baie lekker gebly. Die een toilet werk nie, en daar is ligte in die huis wat nie werk nie.

Carol W - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Carol W

Horrible and uncomfortable.

Filthy and grimy. Request to be cleaned went unheeded.

Janine W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Janine W

It was enjoyable except for problems with the unit.

The place was okay but the state of the place isn't. Needs maintenance done.

Hennie L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Hennie L

Highly disappointed.

We arrived at Aasvoëlnes on Monday, 2nd October in the evening and were disappointed to find that one of the bedroom doors leading to the braai area could not lock as there was no key. We phoned the owner for assistance in locking the door, but she was unhelpful and claimed that there was a key for the door when they were last there. I even took a picture of the chalet key set and sent it to her. I insisted that the door had to be locked because our son would be sleeping in this room, or else the owner must arrange alternative accommodation for us. She merely said it was not her problem and abruptly ended the call. We then called Field Security Services and the guard brought a spare key for the door. However, when we turned the key in the lock, it broke. So there was no way we could use this room and had to lock the other door from the inside to keep ourselves and our belongings safe.

Elize D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elize D

Ons het dit baie geniet. Aasvoëlnes was perfek vir dit wat ons nodig gehad het.

Ons sal beslis weer na Aasvoëlnes toe gaan. Rus vir die siel en al die welkome besoekers rondom jou huis het dit net nog meer gasvry gemaak. Ons het nie eens nodig gehad om in te ry na die Wildtuin toe nie, als wat ons graag wou sien het ons by die rivier gesien. Bederf met leeus, leeus en nogmaals leeus! Marloth Park is vir seker 'n opsie in die toekoms.

Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Soeniestraat 3646, Marlothpark, 1340, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdoOphpvArCZ7rXUICxXEfZ43SaMcQjCKivbG1hPzJHCWtXQjVJ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 10 5 1 4 3646 Soenie Street Marloth Park 1340 Mpumalanga 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -25.346279253838 31.806240966973

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang