Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Abaco

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 132 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Danielle B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Fantasties. Baie lekker blyplek, gasheer is baie vriendelik en behulpsaam. Sal beslis teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kaylin V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Peaceful, safe, beautiful and relaxing. Absolutely lovely, was our second time at Abaco and we once again loved every second of it! Would definitely recommend if you're looking for a peaceful getaway, thank you so much to Abaco!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ntombi A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Safe with beautiful views. What a peaceful place to spend your weekend on.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beverley B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Fabulous. Dit was awesome gewees. Ons het die uitsig vreeslik geniet. Prentjie mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eugene V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Mooi uitsig en stressverligting. Het baie lekker gebly, baie rustige en kalme area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madeleine V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Baie geniet. Baie lekker gebly. Baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Constance P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Sien asb. my kommentaar in die boonste vraag. Ons het 'n fantastiese vakansie gehad by Abaco - die kamer was baie gerieflik ingerig met die balkon wat letterlik uitloop op die kanaal, en die uitsig was pragtig! Die gasheer en gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Ons het vriende onthaal by die gemeenskaplike braaiplek - ook reg langs die kanaal - en dit was 'n heerlike braai wat deur almal geniet was. Ons is ook voorsien van ys en yshouers deur die gasvrou. Gedurende ons verblyf het ons ook gebruik gemaak van die Abaco bootrit wat de gasheer aanbied, en ons vriende het ons vergesel. Dit was 'n fantastiese rit met asemrowende tonele van al die bruggies en uithoeke van die kanaal en die huise wat aan die oewers gebou is. Beveel dit werklik aan vir enige iemand wat op die Marina Martinique wil lekker kuier en slaap!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ester S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Baie lekker. Verblyf was fantasties en goeie gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Fantasties. Baie goeie host en ons was goed verwelkom deur Bernhard.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heloise J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Baie lekker. Ons het baie lekker gebly by Abaco. Vriendelike eienaar en goeie diens. Pragtige plek, baie netjies en skoon. Sal definitief weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Bernhard Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 134

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R750
R750 R563
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
R750 R563
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Valencia-keeromstraat 1435, Marina Martinique, Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA89fcc5aa3648ec233b1602c03c1b6fcd2b178e3026cf4c7b638d962a822a72c6600160f15a4bf0a892aa6e201cd8e075f2fa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R563 per nag (plek vir 2) 132 5 1 5 1435 Valencia Close Marina Martinique 6332 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.072483901837 24.914986815662

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang