Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Abaco

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Bernhard Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 134

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 132 resensies vir Abaco
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Danielle B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle B

Fantasties.

Baie lekker blyplek, gasheer is baie vriendelik en behulpsaam. Sal beslis teruggaan.

Kaylin V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kaylin V

Peaceful, safe, beautiful and relaxing.

Absolutely lovely, was our second time at Abaco and we once again loved every second of it! Would definitely recommend if you're looking for a peaceful getaway, thank you so much to Abaco!

Ntombi A - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ntombi A

Safe with beautiful views.

What a peaceful place to spend your weekend on.

Beverley B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beverley B

Fabulous.

Dit was awesome gewees. Ons het die uitsig vreeslik geniet. Prentjie mooi.

Eugene V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene V

Mooi uitsig en stressverligting.

Het baie lekker gebly, baie rustige en kalme area.

Madeleine V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine V

Baie geniet.

Baie lekker gebly. Baie geniet.

Constance P - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Constance P

Sien asb. my kommentaar in die boonste vraag.

Ons het 'n fantastiese vakansie gehad by Abaco - die kamer was baie gerieflik ingerig met die balkon wat letterlik uitloop op die kanaal, en die uitsig was pragtig! Die gasheer en gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Ons het vriende onthaal by die gemeenskaplike braaiplek - ook reg langs die kanaal - en dit was 'n heerlike braai wat deur almal geniet was. Ons is ook voorsien van ys en yshouers deur die gasvrou. Gedurende ons verblyf het ons ook gebruik gemaak van die Abaco bootrit wat de gasheer aanbied, en ons vriende het ons vergesel. Dit was 'n fantastiese rit met asemrowende tonele van al die bruggies en uithoeke van die kanaal en die huise wat aan die oewers gebou is. Beveel dit werklik aan vir enige iemand wat op die Marina Martinique wil lekker kuier en slaap!

Ester S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ester S

Baie lekker.

Verblyf was fantasties en goeie gasvryheid.

Ronel C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel C

Fantasties.

Baie goeie host en ons was goed verwelkom deur Bernhard.

Heloise J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heloise J

Baie lekker.

Ons het baie lekker gebly by Abaco. Vriendelike eienaar en goeie diens. Pragtige plek, baie netjies en skoon. Sal definitief weer teruggaan.

Annetjie K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annetjie K

Baie rustige naweek weg gewees saam my man.

Baie lekker plekkie en die mense is baie vriendelik.

Colin S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colin S

Ongelooflik en rustig, net wat 'n mens nodig het as jy wil gaan rus.

Dankie aan die gasheer vir die opregte manier waarop ons verwelkom is. Baie professioneel en het ons dadelik gemaklik laat voel met ons aankoms. Sal definitief weer 'n draai by die verblyf gaan maak en hierdie keer met die hele gesin. Nou nie tyd gehad vir swem nie, maar verder het ons elke oomblik ten volle geniet.

Surina N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Surina N

Kamer is goed ingerig met lekker kaste vir genoeg pakplek.

Vreeslik lekker gebly.

André V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
André V

We will definitely go back!

We really enjoyed our stay, and the owners are really awesome and friendly people, who interact with the guests, which we appreciated.

Jos N - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jos N

Alles 100% in orde. Alles wat jy benodig is hier. Een aanrader.

Dit is 'n prachtige blyplek. Rustig. Die gasheer en gasvrou is ongelooflik vriendelik.

Jenny V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny V

Great stay.

Very comfortable, clean and great location.

Lutfiya A - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lutfiya A

Tranquility on the Marina.

So beautiful waking up to this amazing view. Very peaceful and tranquil. The water in the marina is so warm and pleasant to swim in. We also made use of the kayaks, which were included in our stay. I would love to return again.

Penny J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Penny J

Peaceful, great host (Bernhard) and fun.

Everything about the place was enjoyable - the host, the location, the place and the surroundings.

Happymore S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Happymore S

Exceeded our expectation.

Thank you for the stay. We enjoyed every moment at Abaco, boat cruising and hospitality were on another level. Again thank you, we have found our safe haven. See you on our next vacation.

Richard K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard K

Als was presies soos hulle dit beskryf het, sal vir seker weer daar gaan oorbly.

Ons is die heeltyd op hoogte wanneer ons moet inklok en wie ons moet kontak. Eienaar het ook self met ons kontak gemaak om seker te maak dat ons reg is met al die reelings. Baie vriendelik en het sommer baie tuis gevoel.

Share M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Share M

Very pleasant and safe. Excellent and friendly service from start to finish.

Very peaceful and calm environment, there was lots to do and see. Excellent service from security right through to our host. We felt safe and secure at all times. Beautiful surroundings!

Hennie L - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie L

Vriendelike diens en ervaring met heerlike verblyf by 'n juweel van 'n eenheid.

Goeie en vriendelike kommunikasie deur eienaar. Pragtige ligging met puik uitsig op waterweg. Eenheid smaakvol en baie goed toegerus. Stil en veilige omgewing met verskeie puik restaurante naby. Puik bed en beddegoed.

Annietjie B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annietjie B

Abaco akkommodasie is goed en netjies ingerig met 'n rustige atmosfeer.

Sien sterre.

Ovayo N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ovayo N

The best.

The place is amazing, great views, beautiful and neat. The community is so friendly. This should definitely be your next stay.

Cj V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cj V

Baie lekker.

Op die water, baie gesellig.

Reynier S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reynier S

Dit was wonderlik en rus vir my siel.

Lekker gebly. Dis so rustig langs die water. Ons het vriendelike ontvangs gehad. Kan dit enige tyd aanbeveel.

Donovan L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donovan L

Great.

Great stay, wonderful.

Desiré C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desiré C

Die goeie resensies was deurslaggewend vir my en dit was soos die ander gaste gesê het.

Naby strand om te gaan stap, maar binne die marina ook heerlik veilig en mooi te gaan stap of draf. Alhoewel die dek se uitsig so rustig en mooi was, dat mens jou koffietyd rek tot so lank as moontlik. Die watervoëls en rustigheid van die water is wat ek sal onthou en goeie gasvryheid.

Tamryn M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tamryn M

Wonderful experience!

Truly amazing stay at Abaco! Bernhard made us feel welcome and the accommodation was spotless!

Colette V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colette V

Fantasties.

Ons het die verblyf so geniet. Die gasheer was baie vriendelik en hulpvaardig. Die kamer was netjies en gerieflik. Die bootrit deur die kanale was 'n hoogtepunt. Dit was ook welkom dat daar koffie, tee, beskuit en melk was met ons aankoms. Die uitsig op die water vanaf ons bed was ook 'n pluspunt!

Henry P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry P

Waarde vir geld en asemrowend.

Die slaapgeriewe was bo my verwagting.

Eric D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eric D

Very friendly and private.

Very neat and beautiful view of the marina.

Chantell E - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantell E

Absoluut die moeite werd!

Mooiste view en vriendelikste ontvangs!

Ilse D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse D

Baie pragtige en lekker plek om te bly.

Ons het vreeslik lekker gebly en dis 'n pragtige plek. Bernard en sy span is so vriendelik en het ons dadelik laat welkom voel. Hulle het seker gemaak ons word goed na gekyk en alles is so mooi netjies en met alles toegerus wat mens kan nodig hê. Ons het 'n pragtige uitsig van die kanaal gehad waar ons heerlik kon boot ry saam met Bernard en die kinders kon swem en kano ry. Dit is veilig en daar is 'n speelarea vir klein kinders binne die omgewing waar ons gebly het. Dit was vreeslik lekker en ons sal hulle beslis aanbeveel.

Zelda S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda S

Lieflike, veilige en gerieflike verblyf teen die water.

Baie dankie Bernard vir die lekker kuier, jou gasvryheid, al die inligting oor die omgewing en eetplekke - dit was so waardevol! Bernard het uit sy pad gegaan sodat ons krag en water het tydens onderbrekings in dienste. Lieflike verblyf, goeie bed, genoeg kaste en 'n oulike kombuisie (met alles wat jy nodig het) en 'n heerlike ontbyt. Die uitsig oor die water is 'n groot bonus. Die bootrit was so mooi! Julle dorp is mooi, vol kuns en detail, met die lekkerste eetplekke. Veilige strande en stapplekke het ons baie geniet! Die groot bederf botteltjie Kerrie Pynappel was lip-leklekker - jy het my dag gemaak!

Gary G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gary G

Fantasties, alhoewel die weer nie van die beste was om te kan swem ens. nie, het ons die uitsig baie geniet.

Die uitsig was asemrowend. Nie stofie, voorsiening om eie kos voor te berei nie. Gepas as jy net wil uiteet. Daar is voorsiening vir ketel, mikogolfoond en yskas.

Jana-mari V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana-mari V

'n Heerlike wegbreek.

Ek het regtig geen klagtes nie. Dit was so lekker en rustig. En dis so veilig dat mense nie eers hul deure sluit nie. Ongelukkig was die weer sleg, maar ons het lekker Netflix en YouTube op die TV gekyk. Geen loadshedding want daar is 'n inverter. Bernhard is 'n baie aangename persoon en as jy gelukkig is, hoor jy dalk sommer pragtige klavierspel langsaan. 11 uit 10

Dylan G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dylan G

Best weekend ever.

A good place to relax and enjoy yourself with friends.

Khanyisa T - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Khanyisa T

It was absolutely beautiful.

This was one of the best places that I have stayed in and it's definitely worth a return trip. Everything from the people, the place, and the views were amazing.

Kaylin V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kaylin V

Amazing stay with great views!

A lovely place right on the water, with beautiful views of the canal. The room is spacious and the owner made sure to cater to our needs and is very friendly. The additional boat trip was spectacular and definitely worth it. Thank you, Abaco, for an amazing weekend, we'll definitely be coming back again!

Daryn S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daryn S

Bernhard was a super host.

We really enjoyed our short getaway. This unit was very comfortable and surprisingly warm considering it is on the water in the middle of winter. We felt very safe and would love to visit again in summer. Probably not ideal for those with toddlers as this unit is open to an unsecured waters edge. Lovely sunset to be had in winter! Thank you! PS. Bernhard had really good braai wood at a very reasonable price. Thank you Bernhard, you set a very good example in this regard.

Heidi S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi S

Heerlik gebly. Skoon, netjies en veilig.

Reg teen die water. Kon die eende al vroegoggend sien.

Izahn S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izahn S

Awesome.

Awesome place with incredible views, neat, clean, and spacious. The owner is kind and always attentive. Showed me and my partner around on a boat trip and showed us the scenery. It has a braai area, and they gave us extra parking for my motorcycle. Easy 10/10.

Petro M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro M

Gerieflike kamer met die beste uitsig.

Die kamer het alles wat mens nodig het om te oornag. Die uitsig vanaf die kamer is asemrowend en betowerend. Die eienaars het uit hul pad gegaan om dit vir ons gerieflik en gemaklik te maak. Die boottrip was 'n hoogtepunt, wat teen so 'n billike prys per persoon, vir ons 'n uur lange genot op die water op die kanaal gegee het.

Carmen M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen M

Peaceful.

I will defiantly go back. The owners were friendly and very accommodating. It was my birthday and they celebrated it with me. How amazing. Thank you for an amazing week end.

Manie P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manie P

Baie lekker ontspan.

Ons het 'n baie lekker rustige vakansie gehad en baie lekker gerus in Jeffreys. Ek sal verseker Abaco voorstel vir enige iemand. Bernhard se gasvryheid was tops en hy het 'n solar-sisteem en watertenke, so die beurtkrag het glad nie gepla nie en ons kon regtig net rustig wees en goed uitrus. Sien uit vir ons volgende kuier in Jeffreys by Bernhard.

Altea V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Altea V

Ongelooflike lekker plekkie.

Dit is 'n ongelooflike mooi plekkie en soveel ekstra waarde gekry. Kan die plekkie beslis aanbeveel!

Tasha K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tasha K

Fantasties.

Dit is soveel beter en mooier as op die foto's. Jy kry regtig waarde vir jou geld. Jy's by die water met 'n baie mooi dek. Ons was selfs 'n boottrip aangebied. Daar was bederfies Soos tee, kofffie, beskuit en chocolates. Oom Bernhard het selfs aangebied om ons tasse te help dra. Sal dit vir enigiemand aanbeveel en sal definitief weer van Abaco gebruik maak as ons verblyf in Jeffrey's soek.

Zarika E - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zarika E

Pragtige, rustige plekkie.

Die kamer was net verskriklik warm in die nag, stel voor om dalk net 'n waaier beskikbaar te hê, anders is dit die perfekte plekkie vir 'n wegbreek.

Christiaan Philippus L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan Philippus L

Gasvryheid, gasvryheid, gasvryheid. Uitsig, uitsig.

Bernhard en Karen is stoere Afrikaner-mense wat net die beste vir hulle gaste wil gee. Die kamers is pragtig met die mooiste uitsig oor die marina. Sy boot is altyd beskikbaar vir 'n plesierrit. Hoogs aanbevole. Dankie julle!

John S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John S

Dit was heerlik.

Heerlik. Sal beslis aanbeveel en verseker weer gaan.

Christiaan V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan V

Kort vakansie.

Kort vakansie en kyk na wonings in die mark.

Abigail R - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abigail R

Awesome place.

Will definitely go back. Perfect view and friendly hosts. The boat ride was just amazing!

David D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David D

Pragtig.

Sal enige tyd weer daar spandeer. Beplan reeds om daar tuis te gaan. Bernhard en vrou die vriendelikste en aangenaamste wat jy kan kry. Fantastiese plek om te bly.

Hansie R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hansie R

Rustig en veilig. Heerlik gebly.

Pragtige plek. Netjies skoon. Vriendelik ontvang. Goed toegerus. Veilig.

Bryan M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bryan M

A lovely stay in a beautiful Marina.

We needed to be in the area for a family occasion and chose to book at Abaco via LekkeSlaap and I am so pleased we did. A well-equipped and comfortable flatlet with beautiful views and lovely hosts. I will stay there again if in the area.

Thozamile Y - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thozamile Y

Stay was very good.

Need to install a sink in the kitchen, they do supply water, but when it is finished you have to get some in the toilet. And you also have to wash dishes in the toilet sink. That's the only problem.

Cyndie P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cyndie P

Rustige waterfront-ervaring in moderne ontwikkeling.

Enigste nadeel is die toegangsroete met minder aantreklike hoë-digtheid bewoning aan albei kante.

Jaydene H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jaydene H

Beautiful location, great view and very clean.

The place is absolutely amazing. Great view overlooking the canal. It's very clean. Great to get away and relax.

Cobus S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cobus S

Kort maar lekker gerus.

Ons het lekker gebly. Naby aan als. Mooi uitsig.

Tashreeqa R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tashreeqa R

Peaceful weekend away.

Lovely, neat room with a spectacular view.

Jantjie J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jantjie J

Lekker stil en rustig.

Lekker plek om die dorp te verken. Veilig en mense by die hek is baie behulpsaam.

Dante N - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dante N

Vriendelike mense, baie skoon.

Baie vriendelike hulp van eienaars. Baie netjies. Baie goeie waarde vir geld. Ons het baie lekker gebly. WIFI baie goed en Netflix.

Maryke G - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke G

Ongelooflik.

Was nou regtig 'n baie lekker plek gewees om te bly. Sal definitief weer daar gaan bly. Bernard julle is tops.

Angelique O - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique O

Heerlike naweek.

Bernhard en Karin is baie vriendelik en gasvry. Skoon, netjies en rustig met 'n pragtige uitsig. Ons het heerlik gebly.

Leana K - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leana K

Wonderful.

Lovely place and we really enjoyed it. Highly recommended.

Claval W - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claval W

Amazing.

Everything was absolutely amazing.

Tevin F - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tevin F

Amazing stay!

What we liked: Great private space. Separate entrance. Amazing bathroom. Great sized beds. Very clean. Fruits, yoghurt and water were provided. The unit had most essentials such as am iron, fridge, kettle etc. I would definitely recommend staying here. Friendly hosts and the location is amazing. We stayed very comfortably.

Nombulelo M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nombulelo M

Nice place. I would like to book again.

Owners were so friendly. Thank you very much. It was so nice to meet them. They are very friendly to their guests.

Christelle N - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle N

Baie lekker gebly. Vriendelike en gasvrye mense, dadelik welkom laat voel.

Uitstekende plekkie️.

Shadine D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shadine D

Dit was fantasties.

Die boat ride, die oggend view, die stilte - als was net perfek.

Monica O - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica O

Veilig, rustig.

Perfekte wegbreekplekkie. Gasheer baie vriendelik en behulpsaam. Dankie Bernard. Sien jou binnekort weer.

Clinton N - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clinton N

Baie goeie waarde vir geld.

Was bo my verwagting.

Raulden S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raulden S

Baie mooi, rustig en aangenaam.

Definitief is dit een van ons volgende kuierplekke langs die kus.

Mornay E - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mornay E

Al ons verwagtinge is oortref.

Ons sal vir seker weer van Albaco gebruik maak. Ons sal dit ook met vrymoedigheid aan ander voorstel. Welgedaan aan die eienaars om 'n stukkie van hulle juweel met ander te deel.

Johan B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Amazing location.

Amazing location with a beautiful view and the host was very friendly and helpful.

Donovan D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donovan D

Absolutely amazing.

What a view to wake up to. Excellent host. Could not ask for more.

Tammy G - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tammy G

Perfect.

Our stay here was better than expected. The location is amazing. Step out of your bedroom into the water of the canals. Great and gracious hosts. I feel this is amazing value for money and would highly recommend.

Marius D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius D

Fantastiese naweekwegbreek.

Ons het ons kuiertjie verskriklik geniet. Ons is baie vriendelik ontvang deur Bernhard en gratis opgegradeer na die groter woonstel. Alles is pynlik netjies en die geriewe nommerpas. Ons sal beslis weer daar kuier en sonder twyfel aanbeveel.

Lin-mari W - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lin-mari W

Wonderlike ervaring.

Baie lekker gebly hier. Vriendelike diens, veilig, op die water en baie rustig. Netjiese gastekamer. Presies soos op foto's. Sal enige tyd weer daar bly en beslis vriende aanbeveel om daar te bly.

Christine Stander S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine Stander S

An amazing experience with the most friendly host.

Thank you Bernhard and Karen we had an amazing time.

Michael H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael H

Great accommodation, very peaceful and relaxing.

See stars.

Jeanice S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanice S

Beautiful views and establishment.

See stars.

Madelaine M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelaine M

Fantastiese uitrusplek.

Die ligging is wonderlik. As jy iemand is wat van stilte hou en so nou en dan mense sien/hoor, dan is hierdie die plek. Dis ook naby sentrale Jeffreysbaai en ook baie naby die strand. Die woning is noord geleë en kry nie die gereelde daaglikse winde. Gasheer en -vrou is vriendelik en laat mens baie tuis voel.

Annelie M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie M

Heerlike rustige kuier so op die water.

Ons het die lieflikste naweek gehad by ons "opi water pozzie". Rustige aande op die dek met 'n glasie in die hand. Heerlik gekuier om die vuurtjie saam nuwe vriende. Bernhard en Karen is die lieflikste plat-op-die-aarde gasheer en -vrou, en het gesorg dat ons niks kort gekom het tydens ons verblyf nie.

Edward H - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edward H

Nice and fine, everything I want.

Beautifully and nice.

Carmen E - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen E

Dit was baie lekker gewees ons het elke oomblikkie geniet.

Kamer is baie netjies die eienaar was baie vriendelik.

Mellisa V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mellisa V

Fantasties en rustig.

Netheid is uitstekend en baie gasvry.

Reinette En Pierre V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinette En Pierre V

Pragtige plek, lekker bed en stort, baie rustig en veilig. Uitstekende gasheer en gasvrou.

Ons wou aanvanklik St. Francisbaai toe gaan, maar hierdie is beslis 'n baie beter keuse. So skoon en netjiese sekuriteitskompleks. Die bootritte wat Bernard aanbied is 'n onvergeetlik belewenis. Goeie eetplekke en nodige kruideniers is naby, so jy hoef nie in te ry Jeffreysbaai toe nie. Kitsontbytpakkies was ook uitgesit.

Linda J - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda J

Perfekte wegbreek.

Die eienaar is vriendelik en behulpsaam. Die eenhede is skoon en netjies. Ek sal definitief weer daar bespreek.

Susan V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Susan V

Dit was 'n baie lekker ontspanningskeuse van blyplek, baie netjies, rustige plek met 'n mooi uitsig.

Uitstekende keuse van blyplek.

Sanjo K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanjo K

Pragtig, netjies en skoon.

Pragtig, netjies en skoon. Ons het baie lekker gebly met aangename gasheer. Sal enige tyd aanbeveel, sal verseker teruggaan na die plekkie.

Jenny V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny V

Great, comfortable and beautiful location on the canals.

Clearer indication of the breakfast supplied. Whilst adequate for us, perhaps not so much for others.

Shadley S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shadley S

Great location.

Great location in Jeffreys Bay.

Melissa W - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa W

It was the most amazing stay we had in a long while.

We booked in on Friday and was greeted by a very friendly owner. The place was so clean and neat and homely. We were even given a little bed for our little yorkie. The place was clean and comfortable. We had such a relaxing time. We are definitely going back.

Annet T - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annet T

Baie lekker, unieke ervaring, baie veilig.

Ababco gee gestalte aan die term "op die water". Jy is letterlik so naby die water, jy is "op die water". Die gasheer is baie vriendelik en gewillig om navrae te hanteer. Sal dit beslis weer besoek.

Naasirah A - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naasirah A

It was a great stay.

We enjoyed our stay at Abaco. Friendly environment, beautiful site-seeing and friendly staff. It's like home away from home, we will visit soon again. Thank you once again for your great hospitality.

Fahmida S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fahmida S

Peaceful and relaxing.

We enjoyed a peaceful and relaxing few nights at Abaco. The service was great and the host was very helpful and friendly. Will definitely visit again.

Hanlie F - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie F

Baie lekker gekuier.

Dis die vriendelikste mense. Ons het baie lekker gekuier. Sal almal soontoe aanbeveel. Baie billikke pryse.

Rusdien L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rusdien L

Very pleasant.

The place could do with a stove, pan, reason being it's self-catering and we brought food. Could not eat most of the food we brought with: eggs , viennas and savoury items. But otherwise very nice place.

Charmaine V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine V

Heerlik rustig, vriendelike diens. Great.

Alles was lekker rustig netjies skoon. Beste gasheer.

Cayden D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cayden D

Amazing and value for your money.

Great room, excellent service, good views.

Andri O - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andri O

Hemel op aarde

Perfekte plek vir afskakel en wegkom van die daaglikse gejaag. Ons sal vir seker weer gaan!

Carla S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla S

Pragtige uitsig. Baie oulike, vriendelike en gawe hosts.

Kamers is baie netjies en skoon. Pragtige uitsig oor die water, veral met sonsondergang. Gasheer en sy vrou is vreeslike oulike mense. Ons het baie lekker daar gebly en sal graag weer wil gaan kuier.

Joan P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joan P

Excellent!

Friendly place with awesome people.

Bronwyn B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwyn B

An amazing birthday weekend. Will definitely be booking again soon.

Friendly service. Very helpful. Made it easy to book online. The place was amazing, clean, affordable, absolutely beautiful.

Marinda S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda S

Baie aangenaam.

Ons was vriendelik ontvang. Ontbyt was 'n bonus. Sal dit beslis aanbeveel.

Jan C - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan C

Stunnig plekkie, lekker klein en gesellig.

Regtig 'n pragtige plek en baie veilig, beddens slaap baie lekker.

Alta N - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta N

Fantastiese verblyf.

Dit was so mooi, ek het langer gebly. Bernhard en sy vrou se vriendelikheid het die ervaring soveel beter gemaak. Veilig en naby alles wat jy nodig het. Die yskas was vol met jogurt, muesli en vrugte en ek is seker hulle bied vir almal 'n bootrit op die pragtige marina aan. Ek kon ook die kajak gebruik het om te gaan verken. Sal Abaco beslis aanbeveel.

Alvene E - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alvene E

Puik bestemming met die vriendelikste gashere.

Die vriendelikste gasheer en -vrou wat ek ooit beleef het. Alles is perfek. Die kamer is pragtig en netjies. Vrugte, joghurt, graankos, beskuit en koffie/tee vir oggend bederfies. Die natuurskoon is asemrowend mooi. Ek beveel Abaco met graagte aan.

Johanna G - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna G

Aangenaam en besonderse ervaring.

Bernard was 'n goeie gasheer en het ons goeie aanbevelings vir eetplekke gegee. Ons het ons tyd by Abaco baie geniet.

Peter J - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter J

Gerieflik, bekostigbaar, luuks.

Baie dankie aan ons gasheer wat ongelooflik tegemoetkomend was om ons as groep te ontvang en te akkommodeer. He went above and beyond what we could have expected and turned a visit with my sons into a memorable one.

S E - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
S E

Peaceful vacation with a view of the Marina Channels.

We loved our stay and our highlight was the boat cruise on the channels! We really appreciated the little touches like the ice and the milk. Very thoughtful touches throughout the apartment. The apartment was tastefully decorated and had all the amenities needed and more, and we thoroughly enjoyed our cooking experiences! Our hosts, Geraldine and her Mom, were the epitome of gracious and kindness! I can highly recommend the Abaco apartment!

Marelize S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize S

Uitstekende plek. Die eienaars is die mees beleefde, gasvrye mense wat ek al tee gekom het. Ons sal beslis aanbeveel en teruggaan.

Die wagte by die estate se ingang was bietjie traag, die hekkode het nie gewerk nie en elke keer het 'n nuwe wag baie vrae gehad en 'n ophoud veroorsaak. Maar die verblyf self was puik.

Kevin A - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin A

Tranquil beautiful safe and will definitely go back there soon.

The host was very friendly, place was very clean. Thank you so much for the lovely time.

Anoesjka V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anoesjka V

Wonderful experience.

Great view, host is wonderful, peaceful environment, just what we needed to unwind and relax.

Robin S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robin S

Baie vriendelike eienaar.

Ons tyd daar was baie lekker. Hulle het uit hul pad gegaan om ons welkom te laat voel. Sal beslis weer terug gaan. Beste vakansie ooit by Abaco Marina Martinique.

Revonne V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Revonne V

Fantasties, beautiful.

Dit is regtig 'n asemrowende plekkie. Die water is 'n klipgooi weg van die kamer. Waarde vir geld, die eienaar is baie gasvry en het dadelik welkom gevoel. Sal dit aanbeveel. Ons gaan definitely weer kom.

Carmen Venter V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen Venter V

Uitstekende!

Abaco lewer uitstekende diens! As jy eers daar was sou jy nêrens ander wil bly nie. Dit is die mooiste woonbuurt en veilig omgewing. Sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Coenraad V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coenraad V

Fantasties, amazingly beautiful!

Dis regtig 'n asemrowende plekkie wat vergelyk kan word met Venice, ja ek het so ver gegaan! Definitief waarde vir geld, jy kan 'n bootreis reël terwyl jy jou oggendete geniet. Die eienaar is baie gasvry en het lekker stories om te vertel en is baie insiggewend oor als wat mens kan doen en sien in Jeffreysbay. Ons gaan definitely weer kom!

Sue G - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sue G

You will not find better value for money or friendlier hosts.

I can’t fault the venue it delivered and more. Comfortable bed. Smart TV, good cell reception. Very prettily decorated and plenty of towels. The fridge had fruit and yoghurt and the coffee section had rusks and muesli. The hosts went out of their way to make my stay comfortable and even offered me a designated driver service to a wedding reception. They have a canal boat too which is very much part of the pret in the Marina. Can’t wait to go back again.

Antoinette G - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette G

Vriendelik en baie rustig.

Baie vriendelik ontvang en ons het dadelik welkom gevoel. Ons het heerlik gekuier. Sal dit aanbeveel.

Clive K - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clive K

Akkommodasie uitstekend!

Miskien moet 'n klein kombuis in sommige van die eenhede aangebring word.

Karel M - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karel M

Ons is baie vriendelik ontvang en sal beslis weer van Abaco gebruik maak.

Beslis die moeite werd.

Mingy M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mingy M

It was fantastic, privacy, very clean. Hospitality was awesome.

We really enjoyed and still wanna go back.

Marietjie V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie V

Kan nie beter nie!

Beste diens, mooiste uitsig en vriendelikste en behulpsaamste gasheer en gasvrou! Ons gaan beslis weer daar kuier.

Jannie A - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie A

Had an awesome stay. Clean and well looked after flat. Received a very friendly welcome and felt like this for the full duration of our stay. Everything needed was on hand, including DStv and flawless WiFi. Will definitely return if I am on that side again.

The owner (Ouma and her daughter) and administrator (Bernhard) is really doing a great job. We were pleasantly surprised by the warm welcome and the immaculate condition of the place. The boat trip was an added extra and we loved that.

Chris M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris M

Baie aangename verblyf met baie aangename mense.

Ons bespreek altyd deur LekkeSlaap omdat die diens en gehalte van hulle verblyf so goed is. Abaco was so 'n plek, pynlik netjies wat spreek van gehalte van elke item. 'n Hoogtepunt was 'n rit op die marina. Ons sal weer terug wees, baie dankie Abaco.

Ronce J - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronce J

Excellent service

Very neat and tidy accommodation with friendly service at its best. Would definitely recommend them.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Uitstekende diens.

Baie netjiese akkommodasie met die beste vriendelike diens. Sal definitief hulle aanbeveel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Nathon A - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nathon A

It was a fantastic stay.

I would recommend Abaco to anyone looking for a peaceful getaway , the hosts are awesome people with a great sense of humour. The rooms are neat and fully equipped and the boat trip is a must, it is a beautiful hour long trip just as the sun sets.

Mari P - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mari P

Baie vriendelike en rustig atmosfeer by Abaco. Ons het in Abaco B gebly en is glad nie spyt nie!

Daar was ’n goeie atmosfeer. Mens kry definitief waarde vir jou geld! Die bootrit was amazing en vol gees - ons sien so uit om weer te gaan kuier. Alles is netjies en voel so luuks. Die water is letterlik ’n klipgooi weg van jou kamer en jy word wakker met die mooiste uitsig. Daar is ’n lekker gesellige braaiplek reg langs jou kamer. 100% aanbeveel.

Tim N - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tim N

Great place.

Baie mooi op die water, baie geniet.

Vanaf R750
R750 R563
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
R750 R563
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Valencia-keeromstraat 1435, Marina Martinique, Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA89fcc5aa3648ec233b1602c03c1b6fcd2b178e3026cf4c7b638d962a822a72c6600160f15a4bf0a892aa6e201cd8e075f2fa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R563 per nag (plek vir 2) 132 5 1 5 1435 Valencia Close Marina Martinique 6332 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.072483901837 24.914986815662

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang