Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Abalone Cottage

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cuttlefish-singel 4B, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Abalone Cottage is 'n semi-aangeskakelde eenheid in die gesogte Bloubergstrand Village, 20 minute se ry vanaf Kaapstad.

Die kothuis het 3 slaapkamers, elk met 'n en suite-badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed terwyl die ander 2 slaapkamers elk 2 enkelbeddens het. Ander kenmerke sluit 'n hoëspoed, onbeperkte internetverbinding, TV met 'n Premium DStv-boeket in. Die eenheid het sy eie swembad, braaigeriewe, 'n enkelmotorhuis en parkeerplek vir 1 bykomende voertuig. Die eiendom het 'n aparte ingang en uitstekende sekuriteit.

Abalone Cottage is naby die wêreldbekende vlieër- en windbranderryplekke, Big Bay en Table View Beach, andersins bekend as Dolphin Beach, en die kindervriendelike Small Bay geleë. Dit is naby verskeie winkelsentrums, uitstekende restaurante en ander eetplekke. Die MyCiti-roete na Kaapstad en V&A Waterfront is 50 m van jou drumpel af.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Douw Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 4

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Cuttlefish-singel 4B, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Abalone Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cuttlefish-singel 4B, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIyNTMxM2Y2LWM4NDEtNDQwMS04Y2QxLTliNDBjM2UwZWQ0NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 4B Cuttlefish Close Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.799625147622 18.461870966587

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang