Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Abalone Guest House

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 183 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Jackie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Het baie ontspan. Dit is 'n baie rustig en goed vir jou siel. Dit was baie lekker. Sal definitief weer die plek gebruik en aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Konrad L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Fantastiese ligging, privaat en baie goed toegerus! Was fantasties, sal beslis weer gaan! Malinda was baie gasvry en die plek is baie goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Baie goeie ligging. Was baie lekker en baie goeie uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Derek M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Ons lekkerste verblyf ooit! Groot waardering vir julle hulp om ons verblyf met my vrou se beseerde voet so gerieflik moontlik te maak. Die kamer was skoon, alle fasiliteite was beskikbaar, die groot braai op die stoep was 'n wenner en die see-uitsig was absoluut uitsonderlik. Abalone was beslis een van die mooiste gaste huise waarin ons al gebly het! Baie dankie dat jy altyd beskikbaar was om te help wanneer ons vrae oor ons verblyf of Jacobsbaai in die algemeen gehad het. Ons kom beslis weer kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorraine N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Lieflike uitsig en "cozy" plekkie. Lieflike uitsig en "cozy" plekkie. Gasvrou is regtig 'n pragtige mens, baie dankie. Sal definitief weer in die plek slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Coenie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Absolutely wonderful! Nice MTB routes. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Willemien K
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2024

Heerlik, sal weer vir meer dae wil kom kuier op Jacobsbaai. Ons het een nag oorgebly by Abalone Gastehuis. Dit was baie lekker en gemaklik en het alles ingehad wat ons vir een aand nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Sibelle F
1 nag
5.0
Des 2023

Netjiese akkommodasie met 'n pragtige uitsig en vriendelike personeel. Heerlike vakansie in 'n pragtige en rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerida M
1 nag
5.0
Des 2023

Vreedsaam en verkwikkend. Dit was my eerste besoek aan Jacobsbaai en wat 'n heerlike ervaring - met Abalone gastehuis en bestuurderes die kersie op die koek. Baie baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andro B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Dit was net wat ons nodig gehad het net om te ontspan. Ons het van die inklok tot uitklok elke sekonde geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Malinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 183

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sewende Keeromstraat, Jakobsbaai, Vredenburg, 3264, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc54e084be12a81d829ce57adb17cbfdfe84f208f14c8cc3cd57ff3b0ba39b48079124eb454fc3aa7f75ba79a44d0b3c454c3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 183 5 1 5 1 Sewende Keerom Street Jacobsbaai 3264 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.971403238356 17.887405157089

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang