Abalone Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Malinda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 183
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Jackie K - Apr 2024
Algehele gradering
Het baie ontspan. Dit is 'n baie rustig en goed vir jou siel.
Konrad L - Mrt 2024
Algehele gradering
Fantastiese ligging, privaat en baie goed toegerus!
Tanya M - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie goeie ligging.
Derek M - Feb 2024
Algehele gradering
Ons lekkerste verblyf ooit!
Lees meerLorraine N - Jan 2024
Algehele gradering
Lieflike uitsig en "cozy" plekkie.
Coenie B - Jan 2024
Algehele gradering
Absolutely wonderful! Nice MTB routes.
Willemien K - Mrt 2024
Algehele gradering
Heerlik, sal weer vir meer dae wil kom kuier op Jacobsbaai.
Sibelle F - Des 2023
Algehele gradering
Netjiese akkommodasie met 'n pragtige uitsig en vriendelike personeel.
Gerida M - Des 2023
Algehele gradering
Vreedsaam en verkwikkend.
Andro B - Des 2023
Algehele gradering
Dit was net wat ons nodig gehad het net om te ontspan.
Elaine S - Okt 2023
Algehele gradering
Abalone het 'n pragtige seeuitsig en is naby aan stappaadjies. Die beste plek vir stilte en rus en vrede en vriendelike mense.
Lees meerChristo L - Okt 2023
Algehele gradering
Pragtig geleë, met vriendelike personeel en fantastiese geriewe.
Marlise V - Sep 2023
Algehele gradering
Lekker rustige plek met 'n wonderlike uitsig.
Martin S - Sep 2023
Algehele gradering
Uitstekende blyplek.
Astrid A - Aug 2023
Algehele gradering
What a wonderful place and view. Friendly host and very comfortable, cosy place.
Tiaan B - Aug 2023
Algehele gradering
Puik, skoon, netjies, pragtig.
Lizanne B - Mrt 2023
Algehele gradering
Een van die lekkerste kuiers in 'n baie lang tyd.
Willie D - Feb 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Madelein V - Feb 2023
Algehele gradering
Beste plek in die Weskus!
Wiesie B - Okt 2023
Algehele gradering
Verblyf met pragtige seeuitsig.
Leon E - Aug 2023
Algehele gradering
Professionele diens, besonder netjiese kamers met 'n pragtige uitsig op die see.
Elaine S - Apr 2023
Algehele gradering
By Abalone Gastehuis kon ons siele weer by ons liggame uit kom.
Lees meerJurie D - Aug 2023
Algehele gradering
Asemrowend
Margaret H - Okt 2023
Algehele gradering
Die uitsig was pragtig vanaf die kamers.
Alicia F - Sep 2023
Algehele gradering
Comfortable and friendly.
Dewald D - Des 2022
Algehele gradering
Mooiste uitsig, lekker blyplek, vriendelike diens!
Lees meerJayson J - Aug 2022
Algehele gradering
Perfect.
Louis E - Sep 2022
Algehele gradering
Was heerlik.
Sakkie H - Sep 2022
Algehele gradering
Pragtige akkommodasie en uitsig!
Kobus B - Apr 2022
Algehele gradering
Uitstekende diens.
Cheryl V - Mrt 2022
Algehele gradering
Perfect!
Natalie V - Jan 2022
Algehele gradering
Oulike plekkie!
Jannetta L - Jan 2022
Algehele gradering
Veilig, gasvry en baie vriendelik.
Anita D - Feb 2022
Algehele gradering
Pragtig en gerieflike gastehuis.
Nelmarie T - Sep 2022
Algehele gradering
Rustig met 'n pragtige see-uitsig van alle kante. Ons kon heerlike ontspan.
Petrus S - Jun 2022
Algehele gradering
Die gasvrou was baie bekwaam en vriendelik.
Cheryl P - Jun 2022
Algehele gradering
It was lovely, peaceful and we were warmly welcomed by our host.
Charlene V - Feb 2022
Algehele gradering
Wonderlik gekuier en lekker rustig met die beste uitsig.
Hester O - Des 2021
Algehele gradering
Pragtige plek.
Stefan B - Des 2021
Algehele gradering
Vriendelik. Mooi uitsig. Lekker braai. Relaxing.
Christiaan D - Des 2021
Algehele gradering
Lekker en baie rustige verblyf.
Lizé G - Des 2021
Algehele gradering
Rustig by die see.
Gary L - Nov 2021
Algehele gradering
Amazing
Gary V - Okt 2021
Algehele gradering
Regtig awesome gewees, baie special en moeite ingesit.
Johan R - Sep 2021
Algehele gradering
Ek was tevrede dat dit wat ek bespreek het, gebied is.
Estie P - Sep 2021
Algehele gradering
Absoluut heerlik! Dink nie ons het al ooit so 'n uitsig gehad nie!
Johan J - Sep 2021
Algehele gradering
Lekker by die see geleë. Gawe vriendelike staff.
W S - Jul 2021
Algehele gradering
Heerlik, heerlik.
Aldrin W - Mei 2021
Algehele gradering
Kuier was absoluut fantasties.
Gert V - Mei 2021
Algehele gradering
Fantastiese gastehuis met 'n ongelooflike uitsig oor die see.
Tanya U - Apr 2021
Algehele gradering
Pragtige plek om net te rus.
Elsabe D - Mei 2021
Algehele gradering
Fantasties!
Ananda V - Apr 2021
Algehele gradering
Baie rustige en aangename ervaring.
Lynette B - Apr 2021
Algehele gradering
Verfrissend.
Marné O - Apr 2021
Algehele gradering
Baie rustige tuiste, pragtige uitsig, en fantastiese kliëntediens.
Rina P - Mrt 2021
Algehele gradering
Pragtige omgewing en dit voel soos huis.
Rene D - Mrt 2021
Algehele gradering
Heerlike kuier, sal beslis weer gaan.
Annalice S - Feb 2021
Algehele gradering
Ongelooflike naweek.
Andre V - Aug 2021
Algehele gradering
Die geriewe, diens en gasvryheid is 5 uit 5.
Elene P - Mei 2021
Algehele gradering
Ek en my ma was daar vir Moedersdag, dit was skoon, netjies en vriendelikste diens
Mynie H - Apr 2021
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly by Abalone.
Annette D - Nov 2021
Algehele gradering
Perfekte wegbreek by die see
Liezel D - Sep 2021
Algehele gradering
Perfekte plek. Klein stukkie hemel.
Maryka T - Jun 2021
Algehele gradering
Dit was baie netjies.
Lizette L - Des 2020
Algehele gradering
Net die wegbreek wat ons nodig gehad het na 2020!
Russell G - Nov 2020
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Danie V - Nov 2020
Algehele gradering
Ongelooflik aangenaam.
Yvette V - Okt 2020
Algehele gradering
Die gasvrou het ons regtig tuis laat voel. Dit is vir seker 'n plek wat ons weer sal besoek.
Jakkie B - Okt 2020
Algehele gradering
Heerlik om daar te ontspan en uit te rus
Heidi O - Okt 2020
Algehele gradering
Dit was fantasties.
Magda B - Aug 2020
Algehele gradering
Heerlike en gasvrye kuier. Ontbyt 5-ster.
Danielle T - Aug 2020
Algehele gradering
Weereens lekker by Abalone gebly!
Engela S - Mrt 2020
Algehele gradering
Lieflike kamer, ontbyt fantasties, goeie gasvrou, Juanita, baie dankie.
Estelle P - Sep 2020
Algehele gradering
Wonderlik.
Jenneken S - Nov 2019
Algehele gradering
Stel nooit teleur!
Magda B - Okt 2019
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Sandra K - Sep 2019
Algehele gradering
Rustig.
Leon E - Sep 2019
Algehele gradering
Uitstekend met die mees wonderlike diens en uitsig.
Peter V - Sep 2019
Algehele gradering
Great place to be.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Wonderlike plek om te wees.
Leefkamer en boonste vedieping het nie genoeg ligte nie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Ellie C - Jun 2019
Algehele gradering
Prentjiemooi met ongelooflike see-uitsig.
Anneke V - Mrt 2019
Algehele gradering
Fantasties!
Zelna D - Feb 2019
Algehele gradering
Rustig en vreedsaam.
Christiaan V - Mei 2019
Algehele gradering
Stil, skoon en asemrowend.
Frikkie B - Sep 2019
Algehele gradering
Heerlik.
Christo V - Aug 2019
Algehele gradering
Dit het ons verwagting oortref.
Karin N - Feb 2019
Algehele gradering
Stukkie van die hemel hier op aarde.
Janine B - Jul 2019
Algehele gradering
It satisfied our expectations.
Lees meerPieter B - Mrt 2019
Algehele gradering
Fantastiese verblyf.
Anton S - Des 2018
Algehele gradering
Kuier was aangenaam.
Bianca N - Des 2018
Algehele gradering
Ongelooflik lekker gewees!
Monique N - Nov 2018
Algehele gradering
Beautiful place.
Alta-mare L - Nov 2018
Algehele gradering
Beslis aan te beveel.
Moira H - Okt 2018
Algehele gradering
Salig!
Vernon O - Sep 2018
Algehele gradering
Dit was baie professioneel gedoen.
Rejeanne D - Sep 2018
Algehele gradering
Heerlik gebly in pragtige geriewe in 'n beeldskone omgewing!
Marius M - Aug 2018
Algehele gradering
Was goed geleë en alles wat jy nodig het.
Mareike V - Aug 2018
Algehele gradering
Alles wat mens nodig het en nog meer.
Kobus D - Jun 2018
Algehele gradering
Pragtige uitsig!
Mariaan E - Apr 2018
Algehele gradering
A very special experience from arrival to departing.
Lees meerSuzelle D - Apr 2018
Algehele gradering
Fantastiese rustige dorpie met baie voëllewe en mooiste uitsigte.
Deon D - Mrt 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
Anneke V - Mrt 2018
Algehele gradering
Fantasties!
Monica F - Feb 2018
Algehele gradering
Baie lekker gebly en elke oomblik geniet.
Lana F - Jan 2018
Algehele gradering
Dit was awesome!
Christiaan B - Okt 2018
Algehele gradering
Puik ligging, opregte gasvryheid, absolute waarde vir geld.
Francois V - Jul 2018
Algehele gradering
Heerlik, ontspanne en mooi omgewing.
Andre B - Mrt 2018
Algehele gradering
Heerlike ontspanning.
Grizelda B - Mei 2018
Algehele gradering
Ongelooflik mooi en rustig en heerlike ontbyt.
Renette C - Apr 2018
Algehele gradering
Vriendelike diens en lekker mense!
Anonieme gas - Sep 2018
Algehele gradering
Adriaan B - Des 2017
Algehele gradering
Fantasties.
Johan L - Des 2017
Algehele gradering
Awesome, awesome, awesome!
Raymond V - Jul 2017
Algehele gradering
Excellent Accommodation!
Emre F - Mei 2017
Algehele gradering
Kon nie 'n beter plek kies om vrede te vind nie.
Jeanine B - Apr 2017
Algehele gradering
Wonderlik
Johan V - Apr 2017
Algehele gradering
Heerlike blyplek met 'n lekker see-uitsig.
Linda D - Feb 2017
Algehele gradering
Onbeskryflike mooi uitsig met uitstekende gasvryheid.
Jako P - Feb 2017
Algehele gradering
Ek en my vrou het so lekker ontspan!
Leonie D - Feb 2017
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Chris L - Sep 2017
Algehele gradering
Pragtige uitsig met skoon, gerieflike kamer en vriendelike personeel.
Carol W - Okt 2017
Algehele gradering
A great quiet weekend-away place to stay.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Heerlike stil wegbreekplekkie vir die naweek.
Wonderlike gasvryheid - hulpvaardig en vriendelik, maar ook ons aan ons self oorgelaat. Jacobsbaai is klein en stil, maar daar is 'n pragtige strand om langs die kus te gaan stap. Perfek vir 'n rustige, ontspanne naweek weg.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Lombard B - Okt 2017
Algehele gradering
Ongelooflik!
Derik En Estelle P - Aug 2017
Algehele gradering
Rustieke luuksheid langs die gesuis van die branders.
Gert D - Feb 2017
Algehele gradering
Pragtige gastehuis met mooi uitsig oor see.
Bonnita G - Sep 2017
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
Erika P - Mrt 2017
Algehele gradering
Gerieflike kamers, goeie ligging met see-uitsig, uistekende en vriendelike diens, heerlike ontbyt.
David H - Mei 2017
Algehele gradering
Fantastiese uitsig oor die see!
Charles M - Nov 2016
Algehele gradering
The accommodation is first class, comfortable and very well situated.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Die akkommodasie is eersteklas, gemaklik en goed geleë.
Hoogs aanbeveelbaar. Dit is goed geleë in die dorp. Die verblyf is baie aantreklik en het al die geriewe vir gemaklike verblyf.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Nicoline L - Okt 2016
Algehele gradering
So netjies. Almal is behulpsaam en vriendelik. Die uitsig is onverbeterlik.
Ruida S - Mei 2016
Algehele gradering
Baie netjiese woon-eenheid en 'n heerlike ontbyt.
Whity S - Apr 2016
Algehele gradering
Ons het heerlik daar gebly- absoluut geen klagtes nie.
Gerda G - Feb 2016
Algehele gradering
Ons het baie lekker gekuier.
Niel B - Des 2016
Algehele gradering
Gemaklik, netjies en skoon. Daar is baie goeie kommunikasie vanaf beide LekkeSlaap personeel sowel as die eienaars.
Guillaume O - Okt 2016
Algehele gradering
'n Pragtige gastehuis, lieflike ligging en baie aangename gasheer en gasvrou.
Hennie S - Jul 2016
Algehele gradering
Pragtige plek en vriendelike personeel.
Kobus V - Mei 2016
Algehele gradering
Baie mooi, rustige plek en ontspanne atmosfeer!
Abra V - Des 2016
Algehele gradering
Ons kom beslis weer!
Ockert K - Apr 2016
Algehele gradering
Die verblyf was 'n heerlike ondervinding. Ons sal weer daarvan gebruik maak.
Natie V - Des 2016
Algehele gradering
Baie mooi en rustige omgewing.
Pieter H - Aug 2016
Algehele gradering
Baie netjies, skoon en rustig. Vriendelike ontvangs. Sal weer daarheen gaan.
Dalene V - Des 2016
Algehele gradering
Awesome.
Doret V - Sep 2016
Algehele gradering
Rustig.
Christie W - Mrt 2016
Algehele gradering
Uitstekend en sal die gastehuis weer besoek.
Maria Vittoria H - Aug 2016
Algehele gradering
Very relaxing and pleasant.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie ontspannend en lekker.
Die mense van Jacobsbaai is baie vriendelik.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Yvonne P - Apr 2016
Algehele gradering
Netjies, skoon, gasvry en die ontbyt uitstekend.
Alex B - Mrt 2016
Algehele gradering
Lekker huislike en warm gevoel.
Eugene S - Aug 2016
Algehele gradering
Baie oulike plekkie.
Lees meerIlse P - Apr 2015
Algehele gradering
Pragtige ligging en heerlike gasvryheid!
Gillian P - Mrt 2015
Algehele gradering
So peaceful. Units are well equipped and very comfortable.
Janeen V - Mrt 2015
Algehele gradering
Peace and tranquillity itself
Lees meerJohan E - Sep 2015
Algehele gradering
Lekker naby die see, heerlike ontbyt!
Flip G - Sep 2015
Algehele gradering
Uitstekend!
Linda B - Aug 2015
Algehele gradering
Goed!
Linda B - Aug 2015
Algehele gradering
Goed.
Rita M - Apr 2015
Algehele gradering
In kort: Dit was 'n FEES!
Abram C - Des 2015
Algehele gradering
Lafenis vir die siel!
Charl P - Mrt 2015
Algehele gradering
Doodrustig met 'n goeie uitsig op die see.
Susann O - Des 2014
Algehele gradering
Uitstekende diens en gasvryheid.
Pieter S - Des 2014
Algehele gradering
Dit was ongelooflik lekker, Nita het ons elke oggend bederf met 'n heerlike ontbyt en lekker koffie!
Theresa N - Sep 2014
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld: hierdie gastehuis het dit alles!
Gert D - Aug 2014
Algehele gradering
Sal beslis weer gaan.
Annette M - Aug 2014
Algehele gradering
Net die beste op ons blomtoer!
Louis E - Mei 2014
Algehele gradering
Alles was perfek, skoon, netjies en gerieflik. Definitief 'n plek om na terug te keer!
Yolande S - Jan 2014
Algehele gradering
'n Ongelooflike ervaring. Sal dit vir niks verruil nie.
Gert P - Apr 2014
Algehele gradering
Aangenaam, goeie diens en vriendelikheid.
Antoinetta V - Mrt 2014
Algehele gradering
'n Salige uitsig en goeie verblyf: goed vir die vlees en die gees.
Andre M - Apr 2014
Algehele gradering
'n Lekker stil en pragtige area en stylvolle plekkie.
Cheryl C - Jan 2014
Algehele gradering
Our stay was very enjoyable!
Cobus V - Jan 2014
Algehele gradering
Die mooiste plek! En vriendelikste mense!
Ben J - Jan 2014
Algehele gradering
Dis 'n awesome plek, met goeie diens en vriendelike mense.
Jacky S - Nov 2014
Algehele gradering
We stayed in Kreef cottage and were pleasantly surprised.
Karlien T - Aug 2014
Algehele gradering
Good
Bets S - Nov 2013
Algehele gradering
Baie geniet, ons sal definitief weer gaan!
Amanda W - Sep 2013
Algehele gradering
Ongelooflik! Onbeskryflik mooi en gasvry!
Lees meerCorinne H - Aug 2013
Algehele gradering
I enjoyed a wonderful weekend in a comfortable and relaxing environment.
Irma D - Okt 2013
Algehele gradering
Baie lekker en gerieflik gekuier!
Anton C - Okt 2013
Algehele gradering
Baie genotvol!
Barend V - Okt 2013
Algehele gradering
Het voldoen aan oorslaap vereistes.
Danny F - Aug 2013
Algehele gradering
Pragtige uitsig. Stil. Ontspanne ervaring.
Johannes Pg V - Okt 2013
Algehele gradering
Ons het voorwaar 'n juweel aan die Weskus ontdek.
Lyndon B - Sep 2013
Algehele gradering
A fantastic experience.
Alta V - Okt 2013
Algehele gradering
'n Baie mooi plek wat nie so maklik was om te kry nie.
Steyn V - Nov 2013
Algehele gradering
Baie goed ontvang en lekker gebly!
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 28 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sewende Keeromstraat, Jakobsbaai, Vredenburg, 3264, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang