Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Abalone Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sewende Keeromstraat, Jakobsbaai, Vredenburg, 3264, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Abalone Guest House is die perfekte plek om weg te breek van die gewoel van die stadslewe en om die luukshede van vrede en kalmte te ervaar. Dit is geleë in Jacobsbaai aan die Weskus van Suid-Afrika, halfpad tussen Saldanha en Vredenburg. Dit is 'n pragtige kusdorpie, wat soms na verwys word as die Namakwaland van die Weskus. Dit het 'n kuslyn van 2 km met rotsagtige en sanderige baaie wat teen 'n diepblou oseaan grens.

Abalone Guest House bied kamers op 'n selfsorgbasis. Ontbyt is opsioneel en beskikbaar teen 'n ekstra koste. Laat weet ons asseblief vooraf as jy ontbyt wil bespreek.

Al die kamers het wonderlike uitsigte oor die see.

Doendinge in die omgewing sluit swem, fietsry en voëlkyk in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 183 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Jackie K
Saam met lewensmaat
5.0
Het baie ontspan. Dit is 'n baie rustig en goed vir jou siel. Dit was baie lekker. Sal definitief weer die plek gebruik en aanbeveel.
Apr 2024
Konrad L
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastiese ligging, privaat en baie goed toegerus! Was fantasties, sal beslis weer gaan! Malinda was baie gasvry en die plek is baie goed toegerus.
Mrt 2024
Tanya M
Gesin met klein kinders
5.0
Baie goeie ligging. Was baie lekker en baie goeie uitsig.
Mrt 2024
Derek M
Saam met lewensmaat
5.0
Ons lekkerste verblyf ooit! Groot waardering vir julle hulp om ons verblyf met my vrou se beseerde voet so gerieflik moontlik te maak. Die kamer was s...
Sien meer
Feb 2024
Lorraine N
Saam met lewensmaat
5.0
Lieflike uitsig en "cozy" plekkie. Lieflike uitsig en "cozy" plekkie. Gasvrou is regtig 'n pragtige mens, baie dankie. Sal definitief weer in die plek...
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Malinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 183

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Sewende Keeromstraat, Jakobsbaai, Vredenburg, 3264, Wes-Kaap
  • Gaste dink Abalone Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sewende Keeromstraat, Jakobsbaai, Vredenburg, 3264, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc54e084be12a81d829ce57adb17cbfdfe84f208f14c8cc3cd57ff3b0ba39b48079124eb454fc3aa7f75ba79a44d0b3c454c3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 183 5 1 5 1 Sewende Keerom Street Jacobsbaai 3264 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.971403238356 17.887405157089

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang