Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Abalone Hotel

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Flip D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Bly tussen vriende en word bedien! Wat 'n wonderlike tydjie. Ons was vriendelik ontvang en het deurentyd puik diens ervaar. Dankie, dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annie C
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Pragtige gesellige plek, uitstekende diens en vriendelike personeel. Heerlike kuier by Abalone geniet. Pragtige fasiliteit. Nuwe kamer gehad, met klein irritasies wat oorgedra is aan personeel. Op bespreking is aangedui dit was slegs vir kamer, geen etes, maar ontbyt was wel ingesluit - verwarrend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Mooiste plek. Kamers is baie groot en word netjies gehou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicky V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

From start to finish, a wonderful experience. Highly recommended! From start to finish, a wonderful experience. The staff are very friendly and professional. The rooms and common areas are beautifully appointed and spotlessly clean. The food is delicious and breakfast was very generous. We loved our stay and will certainly be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Etienne B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2023

Rustig. Baie oulike boutique hotel - persoonlike diens. Pragtige uitsig oor die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marianna S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Goeie ligging, stiller area in Paternoster. Die swembad is in die sentrale gedeelte en veroorsaak dat daar nogal meer geraas in die kamers is as wat verkies is. Die restaurant is pragtig, maar ons het dit nie gebruik nie, want daar is soveel ander restaurant-opsies in Paternoster.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Uitstekend, was heerlik. Ligging is so mooi, geriewe is uitstekend en die staff so vriendelik en behulpsaam. Heerlike ontbyt en aandete.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindsey F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Gorgeous. Beautiful decor and lovely staff and the views were incredible from the patio.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sushil K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2023

Excellent & relaxing. From the moment we walked in, the service was great, friendly & helpful staff. Beautiful place with a great view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marilie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2023

Die diens was goed en die personeel was vriendelik. Baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Abalone Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 419
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 2 419
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 38 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kriedoringstraat, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA589ed180cbbd72e6dcc6bfbe0a9f3e7d5ad2635aecde256280b427746eb3d78ce443dcb1a25873c0ba85791759dbdfa91735?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 419 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 Kriedoring Road Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.811027687865 17.884878390611

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang