Abalone Lodges
Beskrywing
DiĆ© eenheid het ān koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens. Die badkamer het ān spabad en 'n handstort. Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n balkon met 'n strandmeer-uitsig. Braaigeriewe is in die agtertuin beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Spa-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
DĆt is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreƫls
Geen musiek of partytjies word toegelaat nie.
Rook in die eenhede is verbode.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
DiĆ© eenheid is geskik vir 2 gaste en het ān koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook ān kombuisie met 'n mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Die eenheid het ook 'n TV met sekere DStv-kanale en ān balkon met ān strandmeer-uitsig. Braaigeriewe is in die agtertuin beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
DĆt is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreƫls
Geen musiek of partytjies word toegelaat nie.
Rook in die eenhede is verbode.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
DiƩ semi-losstaande houthuis bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n instapstort. Daar is ook lugversorging en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die eenheid het 'n kombuisie wat met 'n gasstoof, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus is.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
DĆt is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreƫls
Geen musiek of partytjies word toegelaat nie.
Rook in die eenhede is verbode.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
DiƩ kothuis het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, en 'n solderarea met 'n matras. Die badkamer het 'n spabad. Die kombuisie is met 'n mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging en 'n balkon met 'n strandmeer-uitsig. Braaigeriewe is in die tuin beskikbaar. Die kothuis is geskik vir gesinne met klein kinders.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kindermatras vir 1
Spa-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
DĆt is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreƫls
Geen musiek of partytjies word toegelaat nie.
Rook in die eenhede is verbode.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid het 'n slaapkamer op die boonste verdieping met ān dubbelbed en ān en suite-badkamer met ān spa-bad. Daar is ook ān TV met sekere DStv-kanale en ān balkon met ān strandmeer-uitsig. Die onderste verdieping beskik oor ān sitarea met ān dubbelslaapbank en die tweede badkamer het ān stort. Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, yskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Braaigeriewe is in die tuin beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Spa-bad, Toilet
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
DĆt is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreƫls
Geen musiek of partytjies word toegelaat nie.
Rook in die eenhede is verbode.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
DiƩ huis se hoofslaapkamer op die boonste verdieping het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n spabad. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n spa-bad. Daar is ook 'n oopplan-kombuis met 'n stoof, yskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Daar is 'n slaapbank is in die sitarea en 'n ekstra badkamer met 'n stort.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Spa-bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Spa-bad, Toilet
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
DĆt is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreƫls
Geen musiek of partytjies word toegelaat nie.
Rook in die eenhede is verbode.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die huis bied slaapplek aan 4 gaste en het 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Daar is ook 'n kombuisie met 'n mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware, sowel as 'n sitarea en 2 badkamers. Die een badkamer het 'n spa-bad en die ander een het 'n stort.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Spa-bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
DĆt is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreƫls
Geen musiek of partytjies word toegelaat nie.
Rook in die eenhede is verbode.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie huis het 3 slaapkamers, elk met 'n en suite-badkamer met 'n spabad. Die kombuisie is volledig toegerus met 'n stoof, mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n oopplan-sitarea en -eetarea en 'n slaapbank is in die sitkamer. Daar is 'n ekstra badkamer met 'n stort. Ander geriewe sluit 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n balkon met 'n uitsig oor die strandmeer in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Spa-bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Spa-bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Spa-bad, Toilet
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
DĆt is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreƫls
Geen musiek of partytjies word toegelaat nie.
Rook in die eenhede is verbode.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 28 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Heronsweg 20, Lower Old Place, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ān profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang