Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Abalone Self-Catering

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 70 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Rua M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

N plek om te onthou! Gerieflik, veilig, luuks en sommer net lekker! Abalone is dié ideale vakansiewoonplek met die wonderlikste uitsig oor die see, by die see. Wonderlike verblyf! Ons het 'n warmwaterfles vergeet, en die eienaar het goedhartig dit vir ons huis toe gestuur per kourier. Fantastiese diens. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juliana T
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

Stunning view. Within walking distance of restaurants. Very clean and quiet. We were welcomed on arrival and shown around. The house has a stunning sea view in a quiet neighbourhood. It is within walking distance (less than 10 minutes) to the restaurants in town. It has absolutely everything that you will need (and more) for self-catering. The beds are comfortable with clean bedding and an electric blanket for cold winter nights. Thank you for a wonderful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peta A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Perfect holiday accommodation. We thoroughly enjoyed our 3-night stay at Abalone Self-Catering. The house was immaculate with all the necessary amenities. The view was spectacular, and the location was perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tracy V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jun 2024

Baie gemaklik en alles wat 'n mens benodig was beskikbaar. Alles was perfek, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

George O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2024

Fantastiese see uitsig. Baie mooi woonstel met 'n fantastiese uitsig.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Wanda J
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Apr 2024

Great weekend and value for money. We were 2 adults and one teenager. The location was great, as you can walk to restaurants, shops and are on the beach with rock pools.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jansie L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jan 2024

Sal weer kom. Was lekker rustig, sal weer kom.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anne-marie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Jun 2024

Pragtig goed geleë. Pragtige netjiese verblyf. Reg op die see.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Christel C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Heerlike ontspanning by die see. Definitief waarde vir jou geld. Mooiste uitsig! Ons het heerlik gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rosemary E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

If you want a sea view you'll never get a better one! The view is unsurpassed. Housekeeping is great, and we used the laundry service, which was excellent. There are a couple of restaurants within easy walking distance. Lambert's Bay is a curious mixture of small-scale industry, fabulous wildlife (Bird Island gannets), and an exciting coast. It really grew on us during our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Theunette Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 90

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 3 900
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 3 900
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandstraat 56, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE0OTRlN2U2LTc0MzMtNGNiNC1hNzA5LTliMzI1ZWE5MDg1Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 900 per nag, vir 6 mense 70 5 1 5 56 Strand Street Lambert's Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.096932 18.3030459

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang