Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Abalone Self-Catering

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandstraat 56, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 600 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Abalone Self-Catering is 'n lieflike vakansiewoonstel in Lambertsbaai, Wes-Kaap. Perfek vir 'n groep vriende of 'n gesin wat gerieflike verblyf met wonderlike see-uitsigte in 'n rustige omgewing wil hê.

Die woonstel bestaan uit 3 slaapkamers waarvan 2 van die kamers dubbelbeddens het en die ander slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke slaapkamer het sy eie en suite-badkamer wat óf 'n aparte bad en stort óf 'n stort, wasbak en toilet het. Die kombuis en sitkamer is oopplan, en geriewe in die kombuis sluit 'n yskas en vrieskas, 'n mikrogolfoond en 'n stoof met oond asook 'n wasmasjien en oorgenoeg ingeboude kaste in om enige breekware en eetgerei te bêre.

Die sitkamer het gemaklike rusbanke en bied 'n duidelike 180-grade-uitsig oor die see deur groot vensters, en 'n groot platskerm-TV is teen die muur gemonteer wat volledige DStv het vir kykvermaak. Abalone Self-Catering het ook binne- en buitebraaigeriewe en 1 toesluitmotorhuis is beskikbaar vir 'n voertuig.

'n Paar meter van die woonstel af sal gaste rotspoele vind om te verken. 'n Kort entjie se ry weg bied die skilderagtige kusdorpie restaurante, verskeie watersporte en vele ander doendinge om 'n onvergeetlike vakansie te maak.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 70 resensies vir Abalone Self-Catering
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Theunette Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 90

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Strandstraat 56, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Abalone Self-Catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 600
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R3 600
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandstraat 56, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE0OTRlN2U2LTc0MzMtNGNiNC1hNzA5LTliMzI1ZWE5MDg1Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600 per nag, vir 6 mense 70 5 1 5 56 Strand Street Lambert's Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.096932 18.3030459

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang