Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Abalone Villa

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Chantal H
Kort verblyf
5.0
Aug 2019

Fantastiese plek en goeie ligging. Ons het baie lekker gebly, skoon huis en groot genoeg vir 'n groot groep! Naby aan die strand, winkels en die gewilde Blue Peter wat dit die moeite werd gemaak het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Douw
Abalone Villa
It was a pleasure hosting Johann, Chantal and their family. Communication was excellent and our property was well looked after. We will accommodate the family anytime and strongly recommend them to all other hosts.

Liezl B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2015

Gerieflik. Die huis is pragtig en baie goed beplan ten aansien van wat benodig word op vakansie. Ons het die verblyf en uitsig terdeë geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Douw
Abalone Villa
Beste Liezl, Baie dankie vir die positiewe terugvoer oor die woning, dit word opreg waardeer. Ons vertrou om julle spoedig weer in die Kaap te sien. Groete, Douw

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Douw Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 4

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R5 750
per nag (plek vir 9)
Vanaf
R5 750
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moolmanstraat 20, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhLJY7OXA7cuSSAdGKxOPiVOmu3HU7AXJGaA0ViHBrp32PfXa1R?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 750 per nag (plek vir 9) 2 5 1 5 20 Moolman Road Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.799628222591 18.461600340614

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang