Abalone Villa
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Douw Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 4
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Chantal H - Aug 2019
Algehele gradering
Fantastic place in a great location.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Fantastiese plek en goeie ligging.
Ons het baie lekker gebly, skoon huis en groot genoeg vir 'n groot groep! Naby aan die strand, winkels en die gewilde Blue Peter wat dit die moeite werd gemaak het.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Abalone Villa se terugvoer
It was a pleasure hosting Johann, Chantal and their family. Communication was excellent and our property was well looked after. We will accommodate the family anytime and strongly recommend them to all other hosts.
Liezl B - Nov 2015
Algehele gradering
Gerieflik.
Abalone Villa se terugvoer
Beste Liezl,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer oor die woning, dit word opreg waardeer. Ons vertrou om julle spoedig weer in die Kaap te sien.
Groete,
Douw
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Moolmanstraat 20, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang