Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Abalone Villa

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moolmanstraat 20, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 750 per nag (plek vir 9)

Beskrywing

Abalone Villa is 'n luukse selfsorghuis in die gesogte Bloubergstrand Village, 20 minute se ry vanaf Kaapstad.

Die huis bied 4 slaapkamers, elk met 'n en suite-badkamer, 2 gastetoilette, en 2 volledige kombuise, een op die boonste verdieping en die ander en die onderste verdieping. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde en vierde slaapkamers elk met 2 enkelbeddens ingerig is. 'n Addisionele enkelbed kan in 'n gemeenskaplike area op die perseel gevind word. Ander kenmerke sluit 'n hoëspoed, onbeperkte internetverbinding en 'n TV met 'n Premium DStv-boeket in. Daar is ook binne- en buitebraaigeriewe, 'n swembad, 2 motorhuise en bykomende stoorplek vir branderplanke, vlieërbranderrytoerusting en fietse. Die eiendom het uitstekende sekuriteit.

Abalone Villa is naby die wêreldbekende vlieër- en seilplankryplekke, Big Bay en Table View Beach, ook bekend as Dolphin Beach, en die kindervriendelike Small Bay geleë. Dit is naby verskeie winkelsentrums, uitstekende restaurante en ander eetplekke. Die MyCiti-roete na Kaapstad en V&A Waterfront is 50 m van jou drumpel af.

Kamer-opset

Kapasiteit: 9 Aantal kamers: 5 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet met bidet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 4
En-suite  - Slaapkamer 4
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Douw Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 4

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Moolmanstraat 20, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Abalone Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 750
per nag (plek vir 9)
Vanaf
Vanaf R5 750
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moolmanstraat 20, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhLJY7OXA7cuSSAdGKxOPiVOmu3HU7AXJGaA0ViHBrp32PfXa1R?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 750 per nag (plek vir 9) 2 5 1 5 20 Moolman Road Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.799628222591 18.461600340614

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang