Abaloo Woonstel 1
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Milkwood-straat 112, Mount Anderson, Sabie, 1260, Mpumalanga
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Abaloo Woonstel 1 bied gerieflike selfsorgverblyf met 'n aparte ingang op die eienaar se perseel in die hartjie van Mount Anderson, Sabie. Dit is die ideale opsie vir 'n gesinswegbreek aangesien dit naby besienswaardighede geleë is.
Die kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.
Die leefarea het 'n kombuis wat met 'n gasstoof en oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die sitarea het 'n gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is ook 'n etenstafel waar gaste hul maaltye kan geniet.
Buite is daar 'n privaat onderdakstoep met sitplek wat dit die ideale plek vir 'n skemerkelkie maak. Braaigeriewe en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die kothuis is naby die Krugerwildtuin, Pelgrimsrus en Kaapsehoop.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Forelhengel
- Groot 5
- Fietsry
- Wildritte
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Melanie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Milkwood-straat 112, Mount Anderson, Sabie, 1260, Mpumalanga
- Gaste dink Abaloo Woonstel 1 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Sabie Panoramaroete Mpumalanga
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Milkwood-straat 112, Mount Anderson, Sabie, 1260, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang