Abangane Gaste Lodge
- Kapasiteit: 10 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sabie-weg S10, Hazyview, 1242, Mpumalanga
- Vanaf R2 500 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Abangane Guest Lodge bied luukse verblyf in Hazyview, Mpumalanga. Hierdie toonaangewende gaste-lodge is net 1 km buite Hazyview op die Sabie-pad in die hartjie van Mpumalanga, die tuiste van die Krugerwildtuin, geleë.
Abangane Gaste Lodge bied ruim, smaakvol gemeubileerde, luukse kamers elkeen met 'n en suite-badkamer. Elke kamer het 'n leefhoekie waar jy kan ontspan en 'n aparte spieëltafel. Die kamers het elkeen muskietnette, 'n TV met sekere DStv-kanale, yskassies en koffie- en teemaakgeriewe. Elkeen van ons kamers bied ’n ongelooflike uitsig oor die beeldskone omgewing en het 'n ingang vanaf die groot stoep.
Die lodge is in 'n beeldskone tuin geleë en grens aan 'n makadamianeutplaas omring deur 22 hektaar-bosveld en asemrowende uitsigte. Gaste kan lngs die randvloeiswembad ontspan.
Skop jou dag af met 'n heerlike ontbyt in ons eetkamer. Ná 'n dag vol avonture omring deur ons natuurskoon, kan jy met 'n skemerkelkie ontspan. Die gastesitarea het 'n kaggel en gaste kan gerus die eerlikheidskroeg benut.
Komplimentêre koffie, tee en beskuit is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Margrit Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- Sabie-weg S10, Hazyview, 1242, Mpumalanga
- Gaste dink Abangane Gaste Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Hazyview Panoramaroete Mpumalanga
- Kapasiteit: 10 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sabie-weg S10, Hazyview, 1242, Mpumalanga
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang