Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Abba Game Lodge And Camping Site

Wildsplaas

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 184 resensies

Goed

Netheid
3.8
Ligging
3.8
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.9
Veiligheid
4.3
Lesly B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Relaxing. Peaceful and quiet. Relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Relaxing and joyful. It was awesome. The staff are very friendly. Didn't want to go home. Can't wait to go there again. Everything was perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bianca L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2023

Baie rustig en lekker. As jy 'n plek soek waar jou kinders lekker kan speel en rondloop sonder dat karre konstant op en af jaag, is dit die perfekte plek. Ons het baie lekker gekuier. Die kinders het lekker geswem en geswing. Die kampplek met die lapa is baie oulik en is nie so opmekaar nie. Jy het jou eie spasie en die ablusieblokke was mooi skoon. Daar is selfs 'n oulike lapa-blok met warm water waar jy jou skottelgoed kan gaan was. Die diere wat vrylik op en af loop, is 'n hoogtepunt vir die kinders. Ek het gelees mense kla oor die grondpad, maar dis nou maar hoe dit is! Die hele wereld kan nie geteer wees nie. As jy wil kampeer, moet jy kampeer! Dit was regtig die volle buite, wild, weg van jou selfoon af ervaring. Die mense is behulpsaam en vriendelik. Ons sal beslis weer gaan kuier.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elode B
Kort verblyf
4.2
Mrt 2024

Ontspannende kuier! Het baie lekker gebly. Die bestuurderes het uit haar pad gegaan om te help en ons welkom te laat voel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Chantelle
Abba Game Lodge And Camping Site
Baie dankie dat julle by Abba Game Lodge gebly het. Dit is altyd 'n groot plesier. Ons hoop om julle weer te sien.

K & K Hardware T/a B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2023

Dis 'n heerlike rustige omgewing en almal wat daar werk behandel jou met respek. Ons het voorgestel dat hulle ligte by die braaiers by die chalets op sit. Alles was mooi skoon toe ons by die chalet aankom. Die warm swembad se pyp het ongelukkig opgepak terwyl ons daar was. Ek hoop dit sal reg wees wanneer ons weer gaan kuier. Ons het 'n toilet gehad wat onder by die pyp gelek het en dit gerapporteer. Toe ons by ons chalet instap toe is Lucas daar met sy spanner om dit te herstel. Die dame by die kantoor het genoem dat daar nie WiFi tot by die chalets is nie, maar ons is gereeld opvangs gehad. Ons sal Abba Game Lodge verseker aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riandi P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.2
Jan 2023

Worst experience I’ve ever had! Firstly there’s no maintenance done, our unit wasn’t able to lock, no airconditioning, Wi-Fi is not working, no signal. Restaurant is out of service as well as the bar. Only limited stuff available. 3 years ago because of no rain the dam dried out so unfortunately only small fish is available. Water plants everywhere and the jetties are broken, jittery and very unsafe. The lady working there tried her best to do whatever she can to assist, just unfortunate that this place with so much potential is being managed like this. Definitely not worth your money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Xolile M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.2
Jan 2023

We enjoyed the bush. We went out to buy groceries, it rained and the bridge to the lodge was flooded, we went looking for an alternative road and we then got stuck in the mud. We informed the lodge, they were not prepared to assist me and my children. We were in the wilderness from 16:00 until 19:00, when eventually a couple who stays in the area found us on their way home and they waited with us while they were calling around for assistance. The lodge had said there's nothing that they can do for us. The lodge should improve ways of being reachable by WhatsApp and actually respond. I sent them sms, WhatsApp and email to inform them that we were stuck and needed their help, they never bothered to respond or even acknowledge us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Chantelle
Abba Game Lodge And Camping Site
Good day, Hope you are well. The rain we can't do anything about. We did not receive anything from you and the landline is not WhatsApp-friendly and email. We did not get an SMS also, we did not get and we did try our best to make a plan so that people can cross the bridge that washed away. I am really sorry you feel that way but we did try our best to help.

Anonieme gas
Kort verblyf
1.4
Sep 2023

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Nicky K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
1.4
Apr 2023

Geen waarde vir geld. Dit is glad nie 'n gesinsoord nie. Ons het op resensies gelees die warm water swembad werk nie en ons het hulle gekontak om uit te vind of dit sal werk vir as ons gaan en dit was bevestig dat dit wel werk. Die foto's en die werklikheid stem glad nie ooreen nie. Daar word nie toiletpapier uitgesit vir gaste nie. Die gras is lank en die jungle gym is geroes en daar is so te sê niks verf meer op nie. Dit is so klein dat een kind per slag daarop kan gaan. Die puttputt-bane kort werk en die gaatjies is toe met vuil water. Die gras by die kampplekke is so lank en die badkamers en toilette kon wragtig doen met 'n ordentlike skoonmaak. Die feit dat jy so baie per staanplek betaal en so bitter min uitkry is verstommend. Die warm water swembad is besig om af te dop en glad nie aan nie al was dit nie loadshedding nie. Die buite-swembad se fontein is gekraak en dop af en die water se kleur is glad nie reg nie. Die winkel binne het nie eens die nodige goed, soos water nie. Ons het een aand gebly en die volgende dag gery.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Sylvi N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Rustig en kommerloos. Was verbaas oor hoe 'n wonderlike plek dit is. Sal beslis weer terug gaan. Vriendelike ontvangs, en instandhouding van infrastruktuur is puik. Het regtig lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Chantelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 184

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R350
R350 R315
per nag (plek vir 6)
Vanaf R350
R350 R315
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 292 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Vaalkop 405, Modimolle, 0510, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk5ZDFlODAzLTkxYmMtNDI1YS1iYzU0LWFmZDY5MjMwNTY0NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R350 nouVanaf R315 per nag (plek vir 6) 184 5 1 4 Vaalkop 405 Modimolle 0510 Limpopo 021 201 8901 14:00-00:00 11:00 -24.679918846888 28.274090588093

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang