Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Abba Game Lodge And Camping Site

Wildsplaas
Winteraanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 31 Mei 2024 tot 31 Jan 2025.

  • Kapasiteit: 292 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Vaalkop 405, Modimolle, 0510, Limpopo
  • Vanaf R350 R315 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Abba Game Lodge is in die Waterberge, net 17 km noord van Modimolle, Nylstroom af geleë. Ons bied gerieflike selfsorgverblyf in pragtig ingerigte grasdak-chalets. Daar is ook karavaan- en kampeerstaanplekke. Die lodge en kampterrein word via 'n 11 km grondpad bereik.

Die lodge is al 'n geruime tydjie gevestig in hierdie rustige omgewing. Al die selfsorg-eenhede is volledig toegerus vir selfsorg met yskaste, mikrogolfoonde, stowe, oonde, eetgerei en breekware. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie bad- en strandhanddoeke saambring. Die karavaan-staanplekke bied toegang tot 'n grasdak-lapa, braaigeriewe, elektrisiteit en 'n gemeenskaplike ablusieblok.

Geriewe by die lodge sluit die volgende in 'n dam om jou hengel-vernuf te beproef, 'n konferensielokaal, 'n oord-winkel, 'n kroeg, 'n swembad, 'n staproete en wildritte. Daar is 24 uur-sekuriteit by die ingangshek so gaste kan op hul gemak rondwandel. Die lodge is ongeveer 11 km vanaf die hoof-teerpad, so daar is geen verbygaande verkeer om die rus en vrede te versteur nie.

Gaste kan 'n hele rits aktiwiteite by die lodge geniet soos: watersport, visvang, vlugbal, pooltafels, putt-putt en buitemuurse skaak. Die lodge het nie 'n kragopwekker nie, so gaste moet hul eie ligte saambring vir kragonderbrekings.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 184 resensies

Goed

Netheid
3.8
Ligging
3.8
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.9
Veiligheid
4.3
Wat gaste dink
Lesly B
Saam met lewensmaat
5.0
Relaxing. Peaceful and quiet. Relaxing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024
Karin B
Gesin met klein kinders
5.0
Relaxing and joyful. It was awesome. The staff are very friendly. Didn't want to go home. Can't wait to go there again. Everything was ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024
Bianca L
Gesin met klein kinders
4.8
Baie rustig en lekker. As jy 'n plek soek waar jou kinders lekker kan speel en rondloop sonder dat karre konstant op en af jaag, is dit die perfekte p...
Sien meer
Des 2023
K & K Hardware T/a B
Saam met lewensmaat
4.8
Dis 'n heerlike rustige omgewing en almal wat daar werk behandel jou met respek. Ons het voorgestel dat hulle ligte by die braaiers by die chalets op ...
Sien meer
Mrt 2023
Elode B
4.2
Ontspannende kuier! Het baie lekker gebly. Die bestuurderes het uit haar pad gegaan om te help en ons welkom te laat voel.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Chantelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 184

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Vaalkop 405, Modimolle, 0510, Limpopo
  • Gaste dink Abba Game Lodge And Camping Site het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R350
R350 R315
per nag (plek vir 6)
Vanaf R350
R350 R315
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 292 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Vaalkop 405, Modimolle, 0510, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk5ZDFlODAzLTkxYmMtNDI1YS1iYzU0LWFmZDY5MjMwNTY0NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R350 nouVanaf R315 per nag (plek vir 6) 184 5 1 4 Vaalkop 405 Modimolle 0510 Limpopo 021 201 8901 14:00-00:00 11:00 -24.679918846888 28.274090588093

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang