Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Abbahuis

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Drickie E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Heerlik, dankie. Ons het baie lekker gebly. Die huis beskik oor alles wat benodig word en is goed geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shaun S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Ruim huis, perfekte ligging. Ons het 'n heerlike tyd gehad by Abbahuis. Die ligging is ideaal, binne loopafstand van die strand en rivier. Die huis het baie spasie met lieflike leef- en kuierareas. Ons het ook die opwasarea met 'n buitestort baie gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juanita V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2023

Die stoep van die huis is wonderlik. Die kamers van die kinders was aan die eenkant van die huis so hulle het gevoel dat hulle privaatheid kon hê. Ek sal dalk voorstel dat daar meer liggies is vir beurtkrag, daar is net een in die huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petrea
Abbahuis
Dankie Juanita Ons sal aandag gee daaraan Groete Petrea

Gavin K
Lang verblyf
4.6
Jan 2024

Really pleasant stay. The stay was great, however, on the booking it states that there is secure parking and there was no secure parking available. Secondly, the southern room has moisture coming through the wall and it's causing mold to form and paint to flake off. Otherwise, the house with everything as a whole is really great and I'm happy to visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wiaan B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Okt 2023

Heerlik gewees net te kort. Ons ken nie regtig Stilbaai nie, maar dit was vir ons baie lekker. Ons sal graag weer daarheen wil gaan.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Hanlie J
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Vriendelik. Vinnig met hulp. Lekker groot huis. Ons het welkom en tuis gevoel. Sal weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Friedrich K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Heerlik gebly en besonder vriendelike diens. Baie lekker gebly naby die strand. Lieflike stoep met sig oor die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Philip D
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2022

Sal weer Abbahuis bespreek. Mooi uitsig, goeie ligging. Stilbaai pragtige plek.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Chris K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2020

Idillies! Wegbreek na 'n ander wêreld. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Petrea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R3 900
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R3 900
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Perlemoen-laan 28, Stilbaai-Wes, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAASdOl8MfhaNaiWdEDazUOdNV5Xu0PjvfO5ne1z0LmiXfSTplUQL?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 900 per nag, vir 10 mense 9 5 1 5 28 Perlemoen Avenue Stilbaai West 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.379287956926 21.421017874049

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang