Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Abbey Manor Luxury Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
3.4
Diens
4.0
Veiligheid
3.6
Anonieme gas
1 nag Besigheidsreis
2.0
Sep 2018

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0
Dirk
Abbey Manor Luxury Guesthouse
Geagte Mev Robinson, Dankie vir u resensie. Ons waardeer terugvoering van ons gewaardeerde gaste. Resensies moet egter nie gebaseer wees op ‘n persoonlike twis wat ‘n resent het nie (in hierdie geval teen Engels as die lingua franca in Suid-Afrika) en moet ook nie blantante leuens bevat met die doelbewuste doel om iemand te benadeel (in hierdie geval ons gastehuis) nie. Indien u bespreking of u reaksie tot ons e-posse in Afrikaans was, sou ons dalk besef het dat u verkies om in Afrikaans te kommunikeer. Al die korrespondensie insluitend die aanvanklike groet by aankoms was in (perfekte) Engels: “good day my name is Ronee Robinson, I would like to check-in!” Op geen stadium het u versoek om met ons in Afrikaans te praat nie. Ek glo nie dat dit die saak van die Afrikaanse taal bevorder om so kleinlik te wees en ‘n rusie op die internet te begin nie. Dit gee slegs ammunisie aan die mense wat oortuig is dat Afrikaans sprekendes dink hulle is beter as ander en wie se doel dit is om Afrikaans uit die samelewing te gooi (bv. skole en universiteite). Daar is niks vals oor die feit dat ons personeel gesamentlik verskeie tale praat nie. Dit is ‘n jammerte dat in minder as die 24 uur wat u bestee het by Abbey Manor, ons nie in staat was om ons Afrikaans, Frans of Duits te vertoon nie. Hoe kan u aanneem watter gesprekke plaasgevind het voor en na u baie kort tyd in ons ontbytkamer? Aangesien ons hele eiendom absoluut mufvry is, die tuin kothuis aan die voorkant van die huis is en nie aan die agterkant nie, en dat die deure en hekke toegerus is met Europese elektroniese slotte, spesifiek vir veiligheids redes, ons u onwaar kommentaar nie ter harte kan neem nie. Ons vind dit onverstaanbaar hoe die mees saggesproke lid van ons span, wie aangebied het om u sakke te dra en om vir u ‘n koppie tee te maak, u so diep kon ontstel het. Die verbale misbruik van ons bestuurder sedert u verblyf by ons, het minder doeltreffend geraak, aangesien ons ontdek het dat u ander in ons bedryf ook al so aangeval het.

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
3.6
Jul 2017

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Hannes E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2016

Idillies en gemaklik. Goeie ligging, ruim kamers, mooi uitsig, goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul K
Kort verblyf Besigheidsreis
4.4
Nov 2015

Aangename ervaring. Jy kry beslis waarvoor jy betaal. Die personeel is professioneel en goed opgelei. Gastehuis is pynlik netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Neill S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2013

Wonderful A luxurious experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Dirk Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R3 460
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R3 460
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Montrose-laan 3, Oranjezicht, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNkNTY2NGI4LWYxY2UtNDZkNy05ZDQ0LWE4MjljYzc1ZWM2MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 460 per nag, vir 2 mense 5 5 1 4 3 Montrose Avenue Oranjezicht 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 11:00 -33.9417199 18.41313

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang