Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Abbiamo Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Anna-Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 48 resensies vir Abbiamo Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Nancy O - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nancy O

Worthy.

We booked at very short notice and Gert was extremely accommodating. Nothing was any trouble. We left very early and Gert was there to bid us farewell.

Suria H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suria H

Fantasties.

Baie rustige en veilige area met baie mooi uitsig.

Abigail A - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abigail A

Very satisfied.

Our stay was excellent. People were really friendly.

Irene V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Irene V

Gasvry, rustig, stil.

Heerlik geslaap. Vriendelike ontvangs. Kan altyd met die gasvrou reëlings tref.

Judith B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judith B

Heerlike gemaklike verblyf vir 'n gesin.

Ons het heerlik oorgeslaap. Heerlike gesinseenheid. Pragtige omgewing. Goeie waarde vir geld.

Johnny S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johnny S

Uitstekend, gerieflik, netjies.

Dit was besonders, skoon, gasvry, verras met die ekstra lekkernye in kamer. As weer hier verby gaan, kom ons verseker weer hier bly! Kamer is mooi aangetrek en opgedof! Doen so voort.

Forika M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Forika M

Baie mooi.

Ons het die datums verkeerd bespreek en die gasvrou kon dit gelukkig vir ons verander. Ons sal beslis die plek aanbeveel.

Len D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Len D

Baie lekker rustige atmosfeer. Netjies en skoon met alles wat nodig is. Vriendelike ontvangs en diens van eienaars.

Sal beslis weer op die Noord-Kaap-roete hier aandoen.

Lezanda R - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezanda R

Sal vir seker weer by Abbiamo oornag!

Abbiamo was vir ons waarde vir geld en het in al ons behoeftes van 'n oornag blyplek voorsien.

Salome L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salome L

Rustige atmosfeer en ligging.

Ons bly elke keer lekker al is dit net vir 'n vinnige oorslaap tussen Kaapstad en Gauteng. Plekkie is altyd skoon en netjies met alles wat jy nodig het.

Hesmarie V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hesmarie V

Baie netjies en gesellig ingerig.

Dankie vir die biltong en ander bederf! Vrieskomponent onvoldoende vir gaste wat met eie proviand deurreis. Sal die plek beslis aanbeveel baie gerieflike area vir deurreis. Dankie!

Marinus K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marinus K

Netjies en waarde vir geld.

Jy ontvang gratis lekkernye wat dit spesiaal maak.

Krystle B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Krystle B

Lekker gebly.

Baie vriendelike diens. Plek is skoon en netjies. Baie lekker biltong en aircon vir die hittige Noord-Kaap.

Bernie K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bernie K

Netjies en goeie waarde vir geld.

Baie netjiese plek en lekker gebly. Baie goed geleë en naby die groot koopsentrum met baie goeie restaurante.

Gerard R - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerard R

Baie goeie oornagplek.

Baie skoon, moderne akkommodasie.

Dario G - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Dario G

Baie lekker rustige en veilige area.

Dit was 'n lekker wegbreek van die stadslewe.

Priska C - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Priska C

Veilig en goed geleë.

Ek het laat die aand daar aangekom en die eienaar was vriendelik en behulpsaam. Die vensters in die kamer kon ongelukkig nie oopmaak nie en die aircon het nie gewerk nie. Dus was dit 'n ongemaklike en warem nag. 'n Groot voordeel was dat ek gemaklik weer op die pad kon klim vroeg die volgende oggend sonder om te sukkel om uit die perseel te kom. Die WiFi was amper onbruikbaar stadig.

Abbiamo Guest House se terugvoer

Goeiemiddag en baie dankie vir u terugvoer. Die aircon werk, ons het ongelukkig nie geweet dat iemand dit bo teen die muur afgeskakel het nie. Die vensters maak oop, geen fout met dit nie. Die wifi is 4 meg lyn van telkom, vinnigste wat ons kon kry in Upington. Ons sal dit soveel meer waardeer indien gaste ons onmiddelik laat weet indien iewers fout is, dan kan ons dit dieselfde tyd aanspreek. Ek vra omverskoning vir u slegte ervaring by ons.
Groete

Abbiamo Guest House
Eugene E - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene E

Gerieflik en netjies en skoon. Slegs vinnige oorslaap voor ons verder reis.

Kinders wou graag ’n swembad gehad het vir die hitte. Die oornagparkering het veilig gelyk en daar was geen insidente nie, maar mens wonder tog of daar nie meer kon gedoen word nie.

Hennie F - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie F

Koel en skoon.

Baie netjiese en gerieflike verblyf, teen 'n redelike prys. In Upington is die lugverkoeling in elke kamer 'n groot plus!

Anonieme gas - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Charles W - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles W

Baie rustig.

Mense baie vriendelik en tegemoetkomend.

Leon E - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon E

Pragtige verblyf, baie skoon en modern met baie ekstra treats - biltong, vrugtesap, beskuit, sjokolade - was great!

Privaat area vir braai, goed toegerus en baie lekker groot gedeelte area vir braai en kuier.

Zandrea A - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zandrea A

Goeie waarde vir geld!

Abbiamo het vir ons 'n bababad met speelgoed in die kamer gesit (2-jarige). Die kamer is kindervriendelik, skoon en netjies met baie ruimte. Daar is 'n paar eetplekke naby wat dit gemaklik maak.

Vernie M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vernie M

Onverbeterlike waarde vir jou geld.

Sal weer van Abbiamo gebruik maak as die geleentheid daar is.

Hannetjie B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannetjie B

Heerlik luuks, ruim en pragtig!

Hierdie was die laaste oorslaap op ons 2 weke-lange toer en dit was 'n goeie hoogtepunt om mee af te sluit. Vriendelike diens en besorgdheid oor Ons gerief. Dankie, Annemarie!

Anonieme gas - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Amanda D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda D

Gerieflik naby restaurante, mooi omgewing ook.

Sal weer daar oornag, alles was perfek in die kamer.

Ernst D - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernst D

Pragtig skoon en netjies.

Modern en nuut met alles wat jy nodig het, saam met bederfgoedjies in die yskas!

Ilse N - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse N

Heerlik verblyf!

Tweede keer wat ons hier oornag op pad na Kgalagadi! Alle geriewe baie netjies en baie skoon! Kombuis baie goed toegerus vir selfsorg. Biltong, beskuit, sappies en heerlike sjokolade vir gebruik van gaste! Baie goeie waarde vir geld!

Hannes O - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes O

Lekker oornag geriewe.

Sien sterre.

Venessa S - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Venessa S

Skoon, netjies, nuut en spesiaal.

Dankie - ons het die verblyf baie geniet en sal vir seker weer hier oorslaap.

Cindy C - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy C

Neat and welcoming.

Had an enjoyable stay. Would definitely recommend.

Lenie J - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lenie J

Aangenaam.

Baie netjies. Ons wou ontbyt eet, maar dit wou voorkom dat nie enige ander gaste ontbyt wou hê, behalwe ons. Ek het navraag gedoen omtrent ontbyt en gasheer het gehuiwer om te sê of ons daar kan eet. Dit het amper gelyk asof hul nie bereid was om net vir ons twee ontbyt te voorsien. My man het toe gesê ons sal maar in die dorp iets kry. Verder geen klagtes.

Abbiamo Guest House se terugvoer

Mev Jooste baie dankie dat u by ons oornag het. Wat ontbyt aanbetref vra ek nederig omverskoning vir die misverstand. My man het weer onder die indruk verkeer dat u glad nie moeite wou wees aangesien u die enigste gaste was vir ontbyt. Daarvoor die rede dat hy ander restaurante aanbeveel het. Weereens omverskoning, ek sou met liefde ontbyt maak.

Abbiamo Guest House
Christie V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christie V

Absoluut waarde vir geld, baie netjies en vriendelik.

Abbiamo Gastehuis is baie smaakvol gemeubileer en toegerus met alles wat mens nodig sal hê. Verversings in die yskas na 'n lang rit was 'n baie lekker bederf. Sal hulle enige tyd aanbeveel.

Ilse N - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse N

Heerlike en baie netjiese oornagverblyf!

Alles wat nodig was vir selfsorgverblyf was in eenheid beskikbaar. Het heerlike braaiplek en kon by buite tafel sit en eet. Stort in badkamer is puik! Badkamer baie mooi skoon. Sal enige tyd weer by Abbiamo oorbly!

Abbiamo Guest House se terugvoer

Baie dankie dat julle 'n kans by Abbiamo geneem en ons julle nie teleurgestel het! Hoop ons sien julle weer.

Abbiamo Guest House
Ernst S - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernst S

Wonderlik.

Pragtige skoon en netjiese kamers, en die spesiale goedjies in die yskas. Sal definitief weer daar gaan slaap.

Anonieme gas - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Melanie C - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie C

Beslis die beste verblyf op Upington ooit. Beste waarde vir geld.

Sal enige een aanbeveel om hier tuis te gaan. Skoon en netjies. Vars beddegoed en handdoeke. Veilige parkering. Stil en rustig. Beste waarde vir geld. Beslis 'n moet om hier tuis te gaan.

Dries O - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dries O

Mede-reisigers vriendelik en die gastehuis is baie gerieflik.

Sien die sterre.

Thelma B - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thelma B

'n Heel aangename ervaring gewees. Kom beslis weer.

Ruim bed, netjies, en stil perseel. Heerlike verrassings in die yskas vir ons gewag. Ontbyt kan by prys ingesluit word.

Coen P - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Coen P

Wonderlike, bekostigbare akkommodasie.

Goed toegeruste en netjiese akkommodasie. Baie behulpsame en tegemoetkomende eienaars. Probeer gerus ook hulle ontbyt. Kan die gastehuis met groot vrymoedigheid aanbeveel.

Thinus P - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thinus P

Netjies, mooi, gerieflik en deurdink.

Baie mooi kamers. Het veral van die lekker biltongpakkie gehou wat ons saam met die rugby kon geniet. Dankie!

Huibrie D - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Huibrie D

HEERLIK!

Die kamers is baie netjies en skoon en ons was vriendelik ontvang. Ek sal dit verseker aanbeveel.

Anneen O - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneen O

Puik waarde vir geld!

Beslis die beste waar ons in 'n lang tyd gebly het! Soveel gasvryheid en fyn detail, selfs 'n bababadjie! Sal beslis weer daar slaap!

Ludolf L - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ludolf L

Uitstekende, moderne verblyf!

Abbiamo Gastehuis was 'n uitstekende keuse vir verblyf in Upington. Die area is baie sentraal, maar tog stil en rustig. Die verblyf is baie modern en netjies, perfek vir 'n goeie nagrus. Anne-Marie is baie vriendelik en baie behulpsaam en doen baie moeite.

Susan F - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Susan F

Goed

Ons het al die pad van Namibië af gekom en dus baie laat gearriveer, maar tog was ons vriendelik ontvang deur die eienaar wat baie behulpsaam was. Abbiamo, 'n pragtige, goed geleë nuwe gastehuis, met baie mooi dekor, veilige parkeerplek en 'n mooi tuin-uitleg. Die kamers is ruim, met die nodige vir gaste wat van die heerlike bederfies in die yskas wil gebruik maak. Dit is absolute waarde vir geld. Ek het egter net een aanbeveling, en die eienaar het ons verseker dat hy al probeer het om dit te laat regstel. Ons het op ons GPS koördinate gery, en die eindbestemming is verkeerdelik aangegee, wat veroorsaak het dat ons na 2000 km en baie moeg nog 'n verdere driekwart-uur gesukkel het om by die regte adres uit te kom. Ek aanvaar dat die probleem uitgesorteer is, aangesien dit die eienaars in 'n groot verleentheid stel. Dit help nie as jou gaste vieserig opdaag omdat hulle dink dat die eienaars agterlosig was wat die saak aanbetref nie! Die kamers was baie netjies en skoon en dit was die perfekte oornag verblyf met ruim kamers en pragtige badkamers.

Jurie N - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jurie N

Baie lekker gebly!

Anne-Marie het paaseiers vir ons 2 kinders uitgesit vir Paasoggend - great gewees! Die kamer is lekker ruim, heelwat koffie en genoeg melk vir 'n paar koppies elk! En die badkamer is baie, baie netjies.

Rudi M - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rudi M

Baie lekker en gerieflik!

Ons het ons oornagverblyf baie geniet! Die gasheer en gasvrou het ons vriendelik ontvang en ons gou laat tuis voel. Die verblyf is splinternuut, netjies en baie gerieflik! Baie naby aan die Desert Palace Casino! Beslis die prys werd!

Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jan Groentjie-rylaan (oos) 22, Keidebees, Upington, 8801, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZlYWEzMmM1LWE4MmItNGNmNi04MDRjLWNlY2RmYzA1ZTE5MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 48 5 1 5 22 Jan Groentjie Drive East Keidebees 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.438858227931 21.299789277447

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang