Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Abbiamo Guest House

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Nancy O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Worthy. We booked at very short notice and Gert was extremely accommodating. Nothing was any trouble. We left very early and Gert was there to bid us farewell.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suria H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Fantasties. Baie rustige en veilige area met baie mooi uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Abigail A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Very satisfied. Our stay was excellent. People were really friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irene V
1 nag Gesin met tieners
4.0
Mei 2024

Gasvry, rustig, stil. Heerlik geslaap. Vriendelike ontvangs. Kan altyd met die gasvrou reëlings tref.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Judith B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Heerlike gemaklike verblyf vir 'n gesin. Ons het heerlik oorgeslaap. Heerlike gesinseenheid. Pragtige omgewing. Goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johnny S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Uitstekend, gerieflik, netjies. Dit was besonders, skoon, gasvry, verras met die ekstra lekkernye in kamer. As weer hier verby gaan, kom ons verseker weer hier bly! Kamer is mooi aangetrek en opgedof! Doen so voort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Forika M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2023

Baie mooi. Ons het die datums verkeerd bespreek en die gasvrou kon dit gelukkig vir ons verander. Ons sal beslis die plek aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Len D
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2023

Baie lekker rustige atmosfeer. Netjies en skoon met alles wat nodig is. Vriendelike ontvangs en diens van eienaars. Sal beslis weer op die Noord-Kaap-roete hier aandoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lezanda R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Sal vir seker weer by Abbiamo oornag! Abbiamo was vir ons waarde vir geld en het in al ons behoeftes van 'n oornag blyplek voorsien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Salome L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Rustige atmosfeer en ligging. Ons bly elke keer lekker al is dit net vir 'n vinnige oorslaap tussen Kaapstad en Gauteng. Plekkie is altyd skoon en netjies met alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Anna-Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jan Groentjie-rylaan (oos) 22, Keidebees, Upington, 8801, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZlYWEzMmM1LWE4MmItNGNmNi04MDRjLWNlY2RmYzA1ZTE5MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 48 5 1 5 22 Jan Groentjie Drive East Keidebees 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.438858227931 21.299789277447

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang