Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Abbotts Hill

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Ray-ann S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Beautiful, tranquil and private. Our stay at Abbotts was really lovely. From the time we arrived, farm owners made us feel welcomed. They accommodated us to arrive a bit earlier to drop off our goodies, had the house nice and warm with a fire on our arrival, and of course, their lovely home-brewed wine provided as a treat. Thank you, we will definitely visit your home again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolize D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2024

Sielsalig mooi en rustig. Alles was perfek. Self die honde Mabua en maats was ga. Dit was so lekker. Die huis het alles wat jy benodig en meer. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eileen A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Possibly the best place I've been to in a while. Peaceful and quiet. Just what one needs for a well-deserved breakaway. The place was spotless, with loads of private areas as were a group of 8, a nice fireplace and loved the woodfire stove in the kitchen. Loved the ensuite bedrooms! I will definitely go back again, soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jh V
Kort verblyf
4.8
Apr 2024

Rustig, goeie geriewe, vriendelike ontvangs. Heerlik gekuier saam met kinders en kleinkinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Porché S
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Des 2024

Amazing, beautiful, great. The view was amazing, the home was well equipped. If we were not going hard partying, we were chilling in front of the television. The location is secluded and perfect. The pool was unexpectedly deep, but I enjoyed every moment of it. Fabulous.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ninett H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2024

Gemaklike mooi kuier huis. Baie goed toegeruste plek, persoonlik en gemaklik. Vriendelike gashere wat enige tyd vinnig en deeglik help.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chene E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Rustig, gemaklike beddens en welkom gevoel. Abbotts Hill het ons verwagtinge oortref. Ons het lekker gerus, gemaklik geslaap, elke kamer het sy eie badkamer wat elkeen se privaatheid respekteer het. Dianne het ons so welkom laat voel! Ek sal beslis weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Audrey R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2023

A great isolated spot not to far from the city but feels like you are away. Jim was a fantastic host. We were 4 couples with small kids and loved that each room had its own ensuite. Everything you needed it had. We enjoyed the fireplace the most with what felt like an unlimited supply of wood. We all agreed we would be back in the summer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frederick T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2023

Magical stay in heaven. Enjoy the house, the furniture, the en-suite bedrooms, the pool, the braai and the garden.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nikki M
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jul 2023

Lekker naweekwegbreek met vriende en familie. Baie gerieflik. Goed ingerig. Ons het in die winter gekuier en die kaggels (veral die Aga in die kombuis) was net magic. Die swembad lyk amazing, maar helaas was dit midde-winter vir ons. Die kamers en badkamers is ruim. Die dekor is mooi en die fasiliteite is great. Ek kan dit aanbeveel vir 'n vinnige breakaway naweek van die Kaap of vir 'n lang wegbreek. 'n Lekker plaaskuier. Die kids het die perde en die grootmense die wynproe terdeë geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jim Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hillcrest-plaas, Hillcrest-weg, Malmesbury, 7300, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA75194ec995a9e18aa5e3857590da0947145bdc7883e8b2afffa730c52d6c80446f5c6b6b1b45de0b1afba552309560ee372a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 8) 12 5 1 5 Hillcrest Farm Hillcrest Road 7300 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.490710264894 18.656904101372

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang