Abbotts Hill
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hillcrest-plaas, Hillcrest-weg, Malmesbury, 7300, Wes-Kaap
- Vanaf R3 300 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Abbotts Hill is 'n selfsorgplaashuis op 'n heuwel op 'n wynplaas buite Malmesbury. Dit word deur wingerd omring en spog met 'n uitsig oor die Swartland se golwende heuwels.
Abbotts Hill bied ouwêreldse bekoring met soliede houtdeure, -vloere, -skuifraamvensters en -hortjies. Die plafon is 3,5 m hoog en nooi baie natuurlike lig na binne. Die bekoorlike huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers. Elke slaapkamer het 'n ekstra lang koninggrootte-bed en van die beddens kan op versoek in 2 enkelbeddens omskep word. Elke slaapkamer het 'n privaat badkamer met 'n instapstort, asook lugversorging en 'n plafonwaaier wat met afstandbeheer werk.
Die kombuis is met al die nodige toebehore om maaltye voor te berei toegerus en sluit 'n gasstoof en -oond in. Gaste kan ook hul eie Nespresso-kapsules en koffiebone saambring. Die oopplan-leefarea lei na die stoep wat reg rondom om die huis strek en dit het 'n eetarea en 'n uitsig oor die groot swembad.
Die huis het ook gratis WiFi en veilige parkeerplek vir verskeie voertuie.
Die plaashuis word nie deur beurtkrag geraak nie en het 'n 24KW-rugsteunbatterystelsel met sonpanele. Gaste kan alle toebehore behalwe die verwarmers en lugversorging tydens beurtkrag gebruik.
'n Pendeldiens, wasgoed- en droogskoonmaakdiens en toere kan teen 'n ekstra koste gereël word.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort
Badkamer
Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Portier
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Wynkelder
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Sweeds
Maaltye Aangebied
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Wegbreekkamers
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
- Privaat ingang
- Privaat swembad
Dienste
- Kamer daagliks skoongemaak
- Koordlose internet
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Elektriese kombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ekstras
- Kroegyskas
- Tee en koffie skinkbord
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Jim Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Hillcrest-plaas, Hillcrest-weg, Malmesbury, 7300, Wes-Kaap
- Gaste dink Abbotts Hill het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Malmesbury Boland Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hillcrest-plaas, Hillcrest-weg, Malmesbury, 7300, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang