Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Abby 7

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Jeremias S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Ek kan 7 Abby met 'n geruste hart aan enige iemand aanbeveel. Ons het beslis baie lekker gekuier by 7 Abby. Baie stil area met geen verkeer voor die perseel verby nie. Alles wat jy nodig het is in die huis beskikbaar en jy is binne minute se ry vanaf Mosselbaai, Hartenbos, en George sou jy iets benodig. Jy het 'n gedeeltelike see uitsig waarna jy kan kyk terwyl jy jou oggend koffie geniet. Jy het ook 'n toesluit motorhuis waarin jou motor geparkeer word sodat jy rustig kan slaap en nie daaroor bekommerd te wees nie, want die perseel het ook 'n alarmstelsel vir meer veiligheid en rustigheid as jy sou uitgaan. Die agent en eienaar is baie vriendelik en behulpsaam as jy enige iets wil uitvind.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gretel
Abby 7
Baie baie dankie, Jeremias. Hoop ons sien julle weer.

Lukas A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2023

Baie gerieflike verblyf met vriendelike interaksie. Ons verblyf te Abby 7 was baie rustig met uitstekende diens en kommunikasie. Als was soos beloof met baie gerieflik akkommodasie. Die buurt was lekker stil en toegang tot meeste plekke was vinnig en maklik. Ons sal dit aanbeveel en seker weer gebruik as ons in die omgewing kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Gretel
Abby 7
Baie dankie Lukas. Hoop ons sien julle gou weer.

Elsabe M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2022

Rustige atmosfeer en omgewing. Ons het heerlik gerus, baie lekker gestap. Elsabe was die perfekte gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gretel
Abby 7
Baie dankie Willie. Dit was heerlik om julle daar te he.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Gretel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 450
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R1 450
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Abbystraat 7, Tergniet, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA03a08fbe21e581448c11f47866bb2b85a0f81777b76bd0ed97c76a9b10f6131722860de95e92d60a54de8cdc1094ef254a71?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag, vir 5 mense 3 5 1 5 7 Abby Road Tergniet 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.06710196376 22.192105488475

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang