Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Abelia Guest Rooms

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Roger Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 78

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 78 resensies vir Abelia Guest Rooms
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Katelin S - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katelin S

We stayed here as a family with one young child for the evening.

Very nice place to stay. Owners are very friendly and helpful. Everything you need. Rooms are beautiful and clean. Everything you need and a nice braai area with a kuier place. Will definitely be back.

Abelia Guest Rooms se terugvoer

Thanks for your review, Katelin. Thanks for leaving your rooms so tidy. Much appreciated!
Greetings,
Roger and Yvonne

Abelia Guest Rooms
Rebecca W - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rebecca W

A lovely and relaxed stay.

Beautiful, clean guesthouse with wonderfully kind hosts. Absolutely made our weekend.

Elani V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elani V

Skoon, rustig, veilig en vriendelike mense!

Ons was hartlik ontvang, eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Die eenhede is skoon en netjies en het alles wat mens benodig. Elektriese warm kombers was 'n bonus. Rustige, stil omgewing, sal weer daar oorslaap. Baie lekker gebly. Ek het regtig gevoel asof ek op vakansie is!

Abelia Guest Rooms se terugvoer

Baie dankie vir julle resensie.
Groete,
Roger en Yvonne

Abelia Guest Rooms
Jan E - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan E

Rustige atmosfeer. Kon die voëls hoor.

Dankie, vir die super skoon gastehuis en gasvryheid.

Abelia Guest Rooms se terugvoer

Baie dankie vir julle resensie. Hoop om julle gou weer te sien.
Groete,
Roger en Yvonne

Abelia Guest Rooms
Steven D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steven D

Fantasties.

Baie lekker gebly, sal enige tyd weer daar oorslaap. Fantasties.

Abelia Guest Rooms se terugvoer

Baie dankie vir julle resensie. Hoop om julle gou in die toekoms te sien.

Groete,
Roger en Yvonne

Abelia Guest Rooms
Jeanetta R - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanetta R

Pragtige plekkie.

Ons het baie lekker gebly. Stil area. Plekkie is baie goed ingerig, daar is tot elektriese komberse op die beddens. Gasheer is baie vriendelik en behulpsaam.

Abelia Guest Rooms se terugvoer

Baie dankie vir julle resensie. Hoop om julle gou weer te sien.
Groete,
Roger en Yvonne

Abelia Guest Rooms
Suné B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suné B

Ongelooflik lekker.

Het baie lekker gebly. Het alles wat ons nodig gehad het en mense baie vriendelik.

Abelia Guest Rooms se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie, Suné Bester. Hoop om jou gou weer in die toekoms te sien. Groete, Roger en Yvonne

Abelia Guest Rooms
Elizabeth M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth M

Great hosts that are very knowledgeable and helpful.

Perfect, great hosts and super peaceful place with gorgeous plants.

Abelia Guest Rooms se terugvoer

Baie dankie vir julle resensie. Dit is lekker om gasheer te wees vir julle. Hoop om julle gou weer te sien in die toekoms.
Groete, Roger en Yvonne

Abelia Guest Rooms
Gerhard M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard M

Uitstekende waarde vir geld en ook wonderlike gasheer en gasvrou.

Ons het net een aand oorgebly vir my vrou se verjaarsdag die volgende dag. Alles keurig en netjies op sy plek met genoeg water en warm water. Beslis die moeite werd om hier oor te bly en kan dit aanbeveel.

Abelia Guest Rooms se terugvoer

Baie dankie vir julle resensie.
Groete,
Roger en Yvonne

Abelia Guest Rooms
Fanie B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie B

Excellent.

We enjoyed our stay at Abelia Guest Rooms and will definitely recommend it. Thank you to our hosts, we will be back.

Abelia Guest Rooms se terugvoer

Baie dankie vir julle resensie. Hoop om julle gou weer in die toekoms te sien.
Groete,
Roger en Yvonne

Abelia Guest Rooms
Dennis W - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dennis W

Vir seker en sal weer bespreek.

Ons het Abelia regtig geniet en sal definitief weer daar bespreek. Die kamer is groot genoeg en goed toegerus. Modern en gerieflik. Die eienaars was verskriklik behulpsaam met alles en net 'n plesier om daar oor te geslaap het. Duisend dankies.

Abelia Guest Rooms se terugvoer

Baie dankie, Dennis. Sien julle weer die 17de Mei.
Groete,
Roger en
Yvonne

Abelia Guest Rooms
Karien J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien J

Vriendelike netjiese verblyf.

Sien sterre.

Abelia Guest Rooms se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie. Hoop ons sien julle gou weer.
Groete,
Roger en Yvonne

Abelia Guest Rooms
Zelda B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda B

Dit was uitstekend. Dit was al die geld die moeite werd.

Die eienaars was baie vriendelik en behulpsaam. Alles was netjies en skoon en die oom en tannie het gesorg dat alles in orde was. Iets wat vir my uitgestaan het was die oom en tannie se omgee (ek was sekerig).

Abelia Guest Rooms se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie, Zelda. Hoop sien julle gou weer.
Groete,
Roger en Yvonne

Abelia Guest Rooms
Corne M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne M

Baie lekker. Sal weer gaan.

Baie mooi plekkie en vriendelike ontvangs.

Abelia Guest Rooms se terugvoer

Baie dankie vir julle resensie. Groete,
Roger en Yvonne

Abelia Guest Rooms
Mish M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mish M

Stunning and attentive hosts.

Excellent service all round.

Abelia Guest Rooms se terugvoer

Thank you very much for your review.
Hope to see you soon in the future.
Greetings,
Roger and Yvonne

Abelia Guest Rooms
Tanya V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya V

Convenient, comfortable and met all our requirements. Value for money.

Excellent accommodation at a very affordable price. The host is very attentive to the guests' needs and welcomes everyone.

Abelia Guest Rooms se terugvoer

Thank you for your review, we hope to see you again in the future. We are blessed with excellent guests like you. Thanks for leaving your room very flawless.
Greetings,
Roger and Yvonne

Abelia Guest Rooms
Besley M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Besley M

Pleasant.

We didn't encounter any problems. Property owners were very welcoming. It was a pleasant stay with a beautiful garden with various flowers for relaxing outdoors.

Abelia Guest Rooms se terugvoer

Thanks for the review and hope to see you again soon.
Greetings,
Roger and Yvonne

Abelia Guest Rooms
Dennis W - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dennis W

Dankie weereens vir Roger en Yvonne wat ons kuier baie lekker gemaak het.

Ons het weereens baie lekker gebly. Ons kuier baie lekker saam met Roger en Yvonne. Julle sal ons weer sien.

Abelia Guest Rooms se terugvoer

Baie dankie, dit was 'n plesier om julle gasheer te wees.
Groete,
Roger en Yvonne

Abelia Guest Rooms
Mariette N - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariette N

Vriendelik verwelkom en ons het baie lekker gebly by Abelia Gastehuis.

Die eienaars was baie vriendelik en gasvry. Baie behulpsaam. Die kamer was goed ingerig met al die nodige items. Sal beslis weer gebruik maak van hulle dienste.

Abelia Guest Rooms se terugvoer

Baie dankie vir julle resensie, hoop om julle gou weer in die toekoms te sien.
Groete,

Roger en Yvonne

Abelia Guest Rooms
Johan V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Gerieflike slaapplek en ligging was perfek.

Baie gerieflike slaapplek, netjies en skoon, sal weer daar bly.

Abelia Guest Rooms se terugvoer

Baie dankie vir julle resensie. Hoop om julle weer gou te sien.
Groete,
Roger en Yvonne

Abelia Guest Rooms
Leo V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leo V

Great.

Pleasant and enjoyable.

Abelia Guest Rooms se terugvoer

Thanks for your review. We hope to see you again in the future.
Greetings,
Roger and Yvonne

Abelia Guest Rooms
James V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James V

Klein maar goed uitgerus met nodigste toerusting.

Klein plekkie maar baie lekker, goed uitgerus met die nodige toerusting. Kan aanbeveel vir toekomstige reisigers.

Abelia Guest Rooms se terugvoer

Dankie vir julle resensie. Ons hoop om julle weer gou in die toekoms te sien.
Groete,
Roger en Yvonne

Abelia Guest Rooms
Joey S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joey S

Rustige omgewing, privaatheid van gaste moet gerespekteer word.

Ek het die plekkie die afgelope naweek vir my dogter en haar vriendin geboek vir 'n verrassing, ek het vooraf met die eienaar ooreengekom rakende die kragopwekkers en watertanks soos per advertensie en eienaar het bevestig dat dit wel so is. Die kragopwekkers is glad nie in gebruik gebring tydens beurtkrag nie en water was bitter min. Die dames is baie vriendelik verwelkom tydens aankoms maar voel dat privaatheid nie gerespekteer word nie.

Abelia Guest Rooms se terugvoer

Daar was die betrokke naweek regtig baie 'loadshedding'. Ons het 6 tenks vol water gehad. Kragopwekkers word gewoonlik nie na 10 uur aangesit nie omdat die meeste ander gaste gewoonlik slaap. As gevra word, sal ek wel 'n kragopwekker aansit. Ek dink daar was 'n kommunikasiegaping. Die eenheid waarin hulle was, het sy eie privaat braai-area waar niemand is of was nie. As die kragopwekker af is, is die watertoevoer min. Dit is basies net vir toilette dan. Ons gaste is vir ons belangrik en ons hoop dat ons in die toekoms vir hulle gratis verblyf kan gee as daar lank voor die tyd gereël word.
Groete

Abelia Guest Rooms
Tiaan W - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan W

Baie aangename mense, vriendelik en bereid om vir nou die kamers vroeg reg te maak as jy kom vir 'n troue.

Baie gelukkig met die plek.

Abelia Guest Rooms se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie. Hoop om julle weer gou te sien.
Groete,
Roger en Yvonne

Abelia Guest Rooms
David B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David B

Rustigheid, vriendelikheid, gemaklik, netheid.

Oom Roger en Tannie Yvonne is baie vriendelik en behulpsaam. Dit is in 'n stil woonarea geleë, maar nie te ver van die middedorp en die Vaalrivier nie. Dit is baie rustig, met 'n lekker braai-area. Die kamers is baie netjies en skoon.

Abelia Guest Rooms se terugvoer

Baie dankie vir julle resensie. Dis n plesier as mense waardeur wat ons doen. Hoop sien julle gou weer.
Groete,
Roger en Yvonne

Abelia Guest Rooms
Reandri B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reandri B

Gerieflik.

Baie oulike gashere, skoon en netjies. Alles wat nodig is vir 'n vinnige stop in Parys.

Abelia Guest Rooms se terugvoer

Baie dankie vir julle resensie. Word baie waardeur. Hoop om julle gou weer te sien.
Groete,
Roger en Yvonne

Abelia Guest Rooms
Magda W - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda W

Baie skoon en netjies.

Sal beslis weer daar oorbly.

Abelia Guest Rooms se terugvoer

Baie dankie vir julle mooi resensie. Hoop om julle gou weer in toekoms te sien.

Groete,
Roger en Yvonne

Abelia Guest Rooms
Christa V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa V

Puik. Netjies. Vriendelik.

Dankie Rodger en Yvonne vir jul gasvryheid. Skoon. Netjies. Heerlik geslaap. Sien julle beslis weer.

Abelia Guest Rooms se terugvoer

Baie Dankie Christa. Is lekker om vriendelike gaste soos julle te ontvang. Dankie dat julle kamer so netjies gelos het. Hoop ons sien julle gou.
Vriendelike groete,
Roger en Yvonne

Abelia Guest Rooms
Erica P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erica P

Gerieflik, kragopwekker beskikbaar.

Als wat mens nodig het, binne en buite. Gas en kragopwekker vir beurtkrag.

Abelia Guest Rooms se terugvoer

Baie vir julle resensie. Dis n plesier om vir mense gasheer te wees. Hoop om julle gou weer te sien
Groete,
Roger en Yvonne

Abelia Guest Rooms
Gerbrecht C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerbrecht C

Vriendelik, gemaklik, skoon en netjies.

Ons is baie vriendelik ontvang deur Roger. Kamer baie skoon en netjies.

Abelia Guest Rooms se terugvoer

Baie dankie vir julle resensie. Dis lekker om vir my om gaste te ontvang. Hoop om julle gou weer in toekoms te sien.
Vriendelike Groete,
Roger en Yvonne

Abelia Guest Rooms
Yolanda C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda C

Baie lekker gekuier.

Ons kuier en bly altyd lekker by Abelia. Plekke is altyd skoon en Roger en Yvonne is baie liefdevolle mensies.

Abelia Guest Rooms se terugvoer

Baie dankie vir julle resensie. Hoop om julle weer gou te sien. Is n plesier om julle gasheer te wees.
Groete,
Roger en Yvonne

Abelia Guest Rooms
Johan V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Baie goeie diens en gasvryheid. Dra sorg dat alles na my bevrediging is.

Baie goeie diens en gereelde navraag oor my tevredenheid. Kamer baie gerieflik en goed ingerig. Goeie braai-area. Hoogs aanbeveel.

Abelia Guest Rooms se terugvoer

Baie dankie vir resensie Johan. Hoop om jou weer te sien met 'n volgende golf toernooi. Onthou jou baadjie is nog hier.

Abelia Guest Rooms
Charleen B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charleen B

Vriendelike en baie hulpvaardige diens! Goeie ligging!

Baie vriendelike ontvangs! Ideaal vir oornag vir 'n gesin, selfs as jy paar aande wil oorslaap! Geriewe is voldoende en baie netjies! Sal definitief weer daar bespreek!

Abelia Guest Rooms se terugvoer

Baie dankie vir julle mooi resensie. Dankie dat julle familie eenheid so netjies gelos het. Hoop om julle gou weer te sien.
Groete,
Roger en Yvonne

Abelia Guest Rooms
Stephan M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan M

Goeie oornagplekkie.

Alles is soos geadverteer. Super vriendelike en behulpsame gashere.

Abelia Guest Rooms se terugvoer

Baie dankie. Dis n plesier om mense te ontvang.
Baie dankie dat julle die kamer so mooi skoon en netjies nagelaat het. Hoop om julle gou weer in die toekoms te sien.

Abelia Guest Rooms
René C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
René C

Dit was fantasties.

Roger en Yvonne gee soveel persoonlike aandag en diens, dit was regtig bo verwagting goed. Die "attention to detail" was wonderlik. Orals wag daar aangename verrassings. Watter aangename verblyf. Sal dit vir almal aanbeveel.

Abelia Guest Rooms se terugvoer

René, baie dankie vir jou resensie.
Ons is geseënd met goeie gaste. Dis was lekker om julle gasheer te wees. Hoop om julle weer in die toekoms te sien.
Groete,
Roger en Yvonne

Abelia Guest Rooms
Rachelle V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rachelle V

Het lekker gebly en vriendelike mense.

Kamer was skoon en netjies. Lekker gebly.

Abelia Guest Rooms se terugvoer

Baie dankie vir julle resensie. Hoop om julle gou weer te sien in die toekoms, onder beter omstandighede.
Groete,
Roger en Yvonne

Abelia Guest Rooms
Hugo Amos V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hugo Amos V

Die eienaars was baie vriendelik en die verblyf baie gemaklik en netjies.

Beurtkrag het ons so 'n bietjie in die knyp gehad. Aangesien ons 'n begrafnis moes gaan bywoon het die eienaar vir ons die kragopwekker aangeskakel sodat ons kon stort, ens. Baie dankie hiervoor.

Abelia Guest Rooms se terugvoer

Dankie vir julle resensie hoop om julle gou weer te sien.
Groete,
Roger en Yvonne

Abelia Guest Rooms
Anonieme gas - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Beverley B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beverley B

Heerlike skoon en stil.

Ons was baie lekker ontvang deur die gasheer en gasvrou. Kamers mooi netjies met 'n pragtige ontspanningsarea en braai reg langs die kamers. Baie lekker gekuier in 'n stil straat. Sal beslis terugwees. Baie dankie.

Abelia Guest Rooms se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie hoop om julle gou weer te sien. Dis 'n plesier om gaste soos julle te ontvang. Gaste soos julle maak dit alles die moeite werd om elke keer te Probeer om dit nog beter te maak vir gaste. Groete, Roger en Yvonne.

Abelia Guest Rooms
Linda V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda V

Aangenaam.

Ten spyte van die talle krag- en wateronderbreking het die eienaars steeds ons verblyf aangenaam gemaak.

Abelia Guest Rooms se terugvoer

Baie dankie vir julle resensie.
Ons het gelukkig watertanks en generators wat ons in oggend en aand aan sit vir kort tye.
Hoop om julle weer in toekoms te sien.
Groete,
Roger en Yvonne

Abelia Guest Rooms
Rochelle E - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rochelle E

Was 'n absolute plesier.

Die eienaar is vriendelik en so behulpsaam.

Abelia Guest Rooms se terugvoer

Baie dankie vir julle resensie. Dit was 'n plesier om julle hier te hê. Hoop om julle gou weer te sien. Groete, Roger en Yvonne

Abelia Guest Rooms
Yvonne S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne S

Lekker ontspanne, aangename atmosfeer.

Ware gasheer en gasvrou, met harte van goud wat met gemak die ekstra myl loop.

Abelia Guest Rooms se terugvoer

Baie vir julle mooi resensie. Hoop om julle gou weer te sien. Groete, Roger en Yvonne

Abelia Guest Rooms
Caren J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caren J

Netjies en prakties.

Oorgeslaap vir een aand. Was net wat ons gesoek het. Mooi tuin en netjiese omgewing. Vriendelike eienaars.

Dillan H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dillan H

Friendly people, very clean and tidy and safe.

Definitely recommend.

Abelia Guest Rooms se terugvoer

Thank you for your review. Hope to see you soon in future.

Abelia Guest Rooms
Marco G - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marco G

Felt welcome from the start.

Got to a clean room, hot shower and good service.

Abelia Guest Rooms se terugvoer

Thanks for you good review. Hope to see you soon in future. Pleasure to host is all mine.

Abelia Guest Rooms
Yolanda C - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda C

Had a great time with great hospitality from Roger and Yvonne.

My sister, brother-in-law, their daughter, my husband, son and myself enjoyed staying there. We love the place. We love the rooms and flowers and they made us feel welcomed.

Abelia Guest Rooms se terugvoer

Thanks Yolanda. Hope to see you soon. It was as pleasure to host your group.
Kind regards,
Roger and Yvonne

Abelia Guest Rooms
David L - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David L

Exceeded my expectations.

Hosts were excellent, made sure I had plenty of tea, sugar and milk. Abelia has 2 generators which are used during load-shedding and the hosts kept me informed of the load-shedding schedule. They provide botted water for drinking and tea/coffee, and offer advice on where to eat in town.

Abelia Guest Rooms se terugvoer

Thanks for you good review Dawid. This weekend was a difficult one with loadshedding and water issues. Luckily we had water tanks and pumps. Hope to see you again next time.

Abelia Guest Rooms
Sulette P - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sulette P

Felt very welcome.

Very satisfied with the rooms. Clean and tidy. Very friendly owners who go out of their way to make you feel welcome. Will definitely stay there again.

Abelia Guest Rooms se terugvoer

Baie dankie vir julle mooi resensie. Ek is geseend met goeie gaste. Hoop om julle gou weer te sien.

Abelia Guest Rooms
Carmen N - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen N

2 nagte oorgeslaap. Het besigheid gehad in parys.

Baie aangenaam en vriendelike mense. Die plekkie is netjies, met alles wat mens nodig het. Goed geleë - sentraal, maar tog 'n rustige buurt. Sal die plek vir enigiemand aanbeveel.

Abelia Guest Rooms se terugvoer

Baie dankie vir mooi resensie. Dankie dankie dat julle kamer so netjies gelos het. Hoop om julle gou weer te sien

Abelia Guest Rooms
Marie N - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie N

Was regtig baie aangename plek.

Die eienaar, Rodger, en sy vrou is baie vriendlik. Laat jou dadelik tuis voel asof jy al jare by hulle kuier. Slaapplek baie skoon en ruim. Baie dankie sal, defs weer kom.

Abelia Guest Rooms se terugvoer

Baie dankie Marie, ek hoop om julle gou weer te sien. Dankie dat julle kamer so netjies gelos het. Word baie waardeer.

Abelia Guest Rooms
Julie M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julie M

Abelia Guest Rooms is charming, affordable and exceptionally clean.

Rodger and Yvonne are fabulous hosts and willing to go the extra mile with anything that a guest would want to find out about Parys. I would recommend staying at Abelia Guest Rooms to anyone.

Abelia Guest Rooms se terugvoer

Thank you Julie, it's a pleasure for me and Yvonne to host. Thanks for your nice review. Hope to see you soon.

Abelia Guest Rooms
Ian B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian B

Welcomed on arrival and well looked after.

Safe parking and secure accommodation.

Abelia Guest Rooms se terugvoer

Thank you for your kind review. You are always welcome. Hope to see you soon.

Abelia Guest Rooms
Anre B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anre B

Comfortable home environment.

Had everything that is needed, comfortable bed, large bathroom space with an amazing shower, friendly and caring owners.

Abelia Guest Rooms se terugvoer

Thank you it was a pleasure to host you. Thank you for the review. Hope to see you again in future.

Abelia Guest Rooms
Xardus H - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Xardus H

Abelia is naby aan alles in die dorp. Die eienaars is gasvry en die kamer is fantasties.

Ek sal Abelia aan almal verwys en aanbeveel. Jy het jou eie badkamer en privaatheid. Die kamer was presies soos die foto's gewys het.

Abelia Guest Rooms se terugvoer

Baie dankie vir julle mooi resensie. Dis n voorreg om mense soos julle te ontvang. Hoop ek sien julle weer gou.

Abelia Guest Rooms
Yolanda C - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda C

Great hospitality.

We love the beautiful place. Thank you. Will certainly book for a longer stay.

Abelia Guest Rooms se terugvoer

Thank you Yolanda, I hope to see you soon. I'm blessed with great guests.

Abelia Guest Rooms
Amanda V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda V

Waarde vir geld.

Eienaars baie vriendelike en behulpsaam. Sal vir seker weer van hul akkommodasie gebruik maak.

Abelia Guest Rooms se terugvoer

Baie dankie Amanda vir julle mooi resensie. Hoop om julle gou weer te sien.
Groete,
Roger en Yvonne

Abelia Guest Rooms
Trudie V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudie V

Was 'n plesier om daar te kon oornag.

Baie vriendelike mense en het gemaklik en tuis gevoel. Het reeds vriende en familie vertel. Sal beslis weer daar gaan oornag.

Abelia Guest Rooms se terugvoer

Baie Dankie Trudie vir mooi resensie.
Dit is ons plesier om sulke gaste soos julle te hê.
Hoop om julle gou weer te sien.
Dankie dat julle alles so netjies gelos het.
Dit word baie waardeur.

Abelia Guest Rooms
Johan N - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan N

Uitstekende oornagopsie indien jy op reis tussen noord en suid is.

Uitstekende waarde vir geld deur baie ondersteunende eienaars. Sou dit sterk aanbeveel as roete-breker. Vriendelik, netjies en goed toegerus.

Abelia Guest Rooms se terugvoer

Baie dankie ons is geseend met tipe gaste wat ons kry. Baie dankie dat julle families eenheid so netjies agter gelos het. Word op reg waardeur. Hoop om julle gou weer te sien

Abelia Guest Rooms
Anton K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton K

Warm ontvangs en alles baie netjies ingerig.

Het baie lekker gebly en kan dit beslis aanbeveel.

Abelia Guest Rooms se terugvoer

Plesier om julle te hier te he. Ons is Geseën met gaste soos julle

Abelia Guest Rooms
Celia S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celia S

Pragtig, netjies en skoon verblyf.

Pragtig, netjies en skoon verblyf. Baie dankie.

Abelia Guest Rooms se terugvoer

Baie Dankie is n plesier om gaste soos julle te he en maak alles die moeite werd.

Abelia Guest Rooms
Annika M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annika M

Rustig, netjies.

Netjiese kamers met 'n rustige atmosfeer in 'n lieflike tuin. Vriendelike mensies!. Waterdruk was min maar daar is Jojo tenks wat die probleem oplos asook generator vir loadshedding.

Abelia Guest Rooms se terugvoer

Baie dankie vir julle resensie. Hoop om julle gou in die toekoms te sien. Hoop beurt krag en verbeter in toekoms. Groete, Roger en Yvonne.

Abelia Guest Rooms
Jurie S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurie S

Gasvrye ontvangs en goeie waarde vir geld.

Goed ingerig en netjies.

Abelia Guest Rooms se terugvoer

Ons is geseend met goeie gaste. Dankie Dat julle kamer so netjies gelos het. Word opreg waardeur. Hopp om julle gou weer te sien

Abelia Guest Rooms
Joachim P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Joachim P

Baie lekker.

Vriendelik en opregte eienaars. Beleef en kyk mooi na hulle kliënte. Net jammer vir Parys se swak water druk en die load shedding.

Abelia Guest Rooms se terugvoer

Dit is ongelukkig die hele land. As daar nie krag is nie, dan is die drukpompe af. Ons het wel kragopwekkers, maar kan dit nie die hele tyd laat loop nie. Krag is 5 ure aan een af. Sit dit net in oggend en aand vir kort tye aan. Dankie vir julle resensie, ek hoop om julle weer in toekoms te sien.

Abelia Guest Rooms
Madelyn B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelyn B

Aangename ervaring.

Vriendelik en gemaklik, Abelia is werklik baie netjies, en het in al ons behoeftes voorsien. Ek kan dit aanbeveel.

Abelia Guest Rooms se terugvoer

Baie dankie was lekker om sulke gemaklike gaste te hê. Hoop om julle weer in toekoms te sien. Altyd welkom. Baie dankie dat julle kamers ook so netjies gelos het

Abelia Guest Rooms
Christa V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa V

Ontspanne.

Welkome en Vriedelike ontvangs. Netjies en skoon.

Abelia Guest Rooms se terugvoer

plesier om gaste soos julle te ontvang

Abelia Guest Rooms
Gerhard G - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard G

Was a very pleasant stay.

Rooms were very clean and neat, and hosts were helpful and friendly. Very good value for money.

Abelia Guest Rooms se terugvoer

Baie dankie Abelia, ons is geseën met die gaste wat ons kry. Hoop om weer in die toekoms te sien.

Abelia Guest Rooms
Ronel L - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel L

Hosts were the example of true hospitality. No request was too much for them.

Yvonne and Roger were there for every need and request making our stay unforgettable.

Abelia Guest Rooms se terugvoer

Thank you. You have been great guests. Hope to see you again in future. I'm blessed with such great guests. Roger and Yvonne.

Abelia Guest Rooms
Salome S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salome S

Lovely place. The rooms are a nice size and very clean. I would definitely stay there again.

See stars.

Abelia Guest Rooms se terugvoer

Pleasure to host guest like you. Hope to see you again in future

Abelia Guest Rooms
Brunhilde F - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brunhilde F

Plattelandse gasvryheid. Die kamer was baie skoon en net. 'n Gawe byvoeging is gefiltreerde drinkwater, asook smaaklike beskuit.

Vriendelike, behulpsame gasheer en - dame. Pragtige tuin.

Abelia Guest Rooms se terugvoer

Baie dankie julle was uitstekende gaste. Julle is enige tyd welkom terug. Dankie dat julle kamer so netjies en skoon gelos het. Ek is voorwaar geseend om gaste soos julle te he.

Abelia Guest Rooms
Mary-ann G - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mary-ann G

Puik diens en waarde vir geld.

Perfek in alle opsigte. Sal vir seker weer by Abelia bly, as ons in Parys moet oorslaap. Baie gasvrye en vriendelike eienaars.

Abelia Guest Rooms se terugvoer

Dis n plesier om gaste soos julle te ontvang. Dankie hoop om julle gou weer in toekoms te sien. Dankie gaste soos julle maak dit alles die moete werd

Abelia Guest Rooms
Zanzoinette D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zanzoinette D

Waarde vir geld en vriendelike gasheer/vrou.

Ons het heerlik gekuier by Abelia Guest Rooms, die oom en tannie is verskriklik vriendelik en gasvry. Kamer en badkamer is gerieflik en ruim en mens kom absoluut niks te kort nie. Ons sal verseker weer daar gaan kuier.

Abelia Guest Rooms se terugvoer

Baie dankie julle is altyd welkom. Is voorwaar 'n voorreg om gaste soos julle he. Hoop ons sien julle gou in toekoms.

Abelia Guest Rooms
Ronel B - Jul 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel B

Baie netjies.

Hartlik ontvang deur Yvonne. Covid 19 - protocol streng gevolg. Besondere aandag aan detail gegee. Van tuisgebakte beskuit tot 'n snoesige kombers en koue drinkwater. Als was skoon, linne, badkamer, breekware en omgewing.

Abelia Guest Rooms se terugvoer

Baie dankie, is 'n plesier om gaste soos julle te ontvang. Ons is geseend om gaste soos julle te ontvang. Hoop sien julle gou weer.

Abelia Guest Rooms
Dawn G - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawn G

Absolutely fantastic.

Neat, cosy, friendly environment. Close to all the amenities. The hosts are very helpful and friendly people. Would definitely recommend it for a pleasant stay. Would also recommend the restaurant called O's just down the round, it was an amazing venue with very good food and service.

Abelia Guest Rooms se terugvoer

Baie dankie dat julle die familie eenheid so netjies gelos het. Julle is enige tyd welkom. Jammer, het julle gemis toe julle uit is. Was 'n plesier om julle te hê. Is 'n plesier om gaste soos julle te hê. Ek is geseënd.

Abelia Guest Rooms
Danielle V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danielle V

See stars.

See stars.

Abelia Guest Rooms se terugvoer

Dankie was n plesier om julle as gaste te he. Julle is altyd welkom

Abelia Guest Rooms
Rina P - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rina P

Waarde vir geld.

Vriendelike personeel en netjiese blyplek.

Abelia Guest Rooms se terugvoer

Baie dankie julle was lekker om julle hier te he. Dankie dat julle kamer so netjies was na julle vertrek het. Julle enige tyd weer welkom.

Abelia Guest Rooms
Herman K - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman K

Beautiful and nice place to stay.

The room we stayed in was beautiful, the host and his spouse super friendly. Well maintained property. Not a noisy place. Will definitely make use of them again.

Abelia Guest Rooms se terugvoer

Thanks you are welcome anytime.
Julle plek prefek agter gelaat

Abelia Guest Rooms
Magda D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda D

Gasvry, rustig!

Netjies, rustig, skoon! Eienaars baie gasvry en vriendelik! Ons sal vir seker weer inboek!

Abelia Guest Rooms se terugvoer

Dankie, julle is altyd welkom.

Abelia Guest Rooms
Magda D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda D

Gasvry, rustig!

Sal vir seker weer inboek by Abelia as ek weer Parys moet besoek! Sal vir enige iemand aanbeveel! Bekostigbaar en waarde vir geld. Well done!

Abelia Guest Rooms se terugvoer

Baie dankie julle is altyd welkom, julle was ook baie goeie gaste.
Dankie

Abelia Guest Rooms
Vanaf R650
R650 R488
per nag (plek vir 3)
Vanaf R650
R650 R488
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: President Brand-weg 60, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA80da87ec5a62d1e3bd8e51921489c5538e2074a0dafc7c679a3cc320cfd9bfa67483ee946640b178dee5ae6aa33f32bc0369?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R650 nouVanaf R488 per nag (plek vir 3) 78 5 1 5 60 President Brand Road Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.895896610328 27.469136810213

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang